Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21199 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4785 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 918 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 579 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Lithium Battery
The forum inputs wrt Lithium Batteries refers. No one mentions the "danger" aspect of the lithiums. We have read about cell phone batteries exploding. The latest news about these batteries is the ban on transporting electric and Hybrid vehicles on ferries in Norway. Norway is the worlds largest user of electric and hybrid vehicles.
Normal fuel vehicles are accepted on the ferries.
This ban or restriction was recently introduced after an investigation into the risks associated with Lithium products , specifically batteries .
Interesting. We do not seem to be aware of the risks associated with these products in South Africa.

I think the use of these batteries are only now being exploited in SA. This with the extra loadshedding and so on.
Give it time.
Then we must also look at the circumstances the batteries are exposed to in a vehicle or caravan, compared to just standing still on one place with a van cooling them and so on, and so on.
Time will tell.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


The forum inputs wrt Lithium Batteries refers. No one mentions the "danger" aspect of the lithiums. We have read about cell phone batteries exploding. The latest news about these batteries is the ban on transporting electric and Hybrid vehicles on ferries in Norway. Norway is the worlds largest user of electric and hybrid vehicles.
Normal fuel vehicles are accepted on the ferries.
This ban or restriction was recently introduced after an investigation into the risks associated with Lithium products , specifically batteries .
Interesting. We do not seem to be aware of the risks associated with these products in South Africa.

Butts, search for the topic "Karavaan Batterye veilig ?" and you will find a discussion on the fire risk of lithium batteries.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Ek het al by skrootwerwe baie voertuigwrakke gesien wat uitgebrand het. Petrol is uiters vlambaar maar ons ry elke dag sonder bekommernis met ons petrolvoertuie. Hulle het dus 'n werklike gevaar. Waarom is sommige van ons dan so bang vir lithiumbattery terwyl nie een van ons nog 'n voertuig gesien het waar the lithiumbatterye 'n brand veroorsaak het nie? Dit wil al vir my voorkom dat daar 'n veldtog is teen nuwe tegnologie en nou word feite uit verbandgeruk om die veldtog te steun. Die veldtog is nie 'n plaaslike een nie, maar ek dink baie plaaslike ouens spring ook op die wa omdat hulle teen hierdie nuwe tegnologie gekant is. Sulke veldtogte gaan nie die nuwe tegnologie keer nie en ek dink soos dit ontwikkel, sal dit veiliger word.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred, ek is nie seker dat mense teen vooruitgang is nie. Inteendeel, daar bestaan baie min in die goeie ou dae wat beter was as die gemak en produktiwiteit wat ons vandag as gevolg van vooruitgang ervaar.
My siening is dat risikos bestuur moet word, dat elke persoon deeglik bewus gemaak moet wod van risikos wat onder sekere omstandighede groter word, en dat voorkomende maatreels in plek gestel moet weesen dat voorkomende navorsing ongevalle sal opvolg.
Hoeveel plakkerskamp brande ontstaan elke jaar as gevolg van kerse wat omval, en nogtans sien 'n mens nerens voorkomende maatreels soos bv. voorgeskrewe blakers wat sulke brande kan voorkom nie, maar sekere lithium batterye word as 'n hoër brand risiko beskou, en moet in voorgeskrewe verpakkings vervoer word. Onbesonne as jy my vra!
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Pieter ek stem saam dat woorsorg in baie gevalle op verskeie terreine nie getref word nie en ek weet van ander plasings dat jy heel progressief in jou insigte is. Ek dink dus beslis nie jy voer n veldtog teen lithiums nie- my opmerkings was nie op jou gemik nie. Ek meen egter enige paniek oor lithium batterye is met die kennis wat ons hou het misplaas.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek dink ook nie ons moet negatief staan teenoor Lithuim batterye .Wat ons wel moet doen ,kyk na die voorskrifte hoe die batterye gebruik moet word ,dit is belangrik .Gebruik laaiers wat spesifiek gemaak is om die Lithuims telaai ,hulle is duur maar noodsaaklik .En soos alle ander batterye ,die plek waar die batterye staan, moet nie uitermatig warm wees .Ek het myne onder die voorste bank in die karavaan waar my ander battery ook is .Ek het n ekstra waaier geinstalleer wat lug inbring onder die bank ek dink dit is n moet ,

Hierdie URL hanteer die risikos van Lithium brande.
Elke Litium gebruiker behoort hierna te kyk en hom/haarself te vergewis van die maatreels wat in plek behoort te wees en die moets en moenies.
Wees maar geduldig met die advertensies - iewers moet mos betaal word vir die verniet videos!
https://www.youtube.com/watch?v=fhHQ202FZtU
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Pieter, dankie vir die skakel. Ek het nou ook bietjie geleer van die risikos wat inherent in Lithium batterye is. My kinders se huis is goed toegerus met die battery tegnologie maar die voorsorg teen brand en lugbesoedeling sou iets met die batterye gebeur, is nie daar nie. Die is langs die wasmasjien en tuimel droeër langs die kombuis, geinstalleer. Die gevaar kan ook ontstaan agv die gasstoof of gas-waterverwarmers (daar is drie) wat bv defektief raak en 'n brand veroorsaak.
Groete almal

Ek her bietjie opgelees oor die gevare can Lithium of Lithium Ion battery gewoonlik net genoem Lithium batterye en dit lyk of daar werklik n risiko is, hoewel klein. Daar is egter n verdere ontwikkeling naamlik Lithium Iron Phosphate batterye, ook genoem 4Life. Dit tipe het nie die geneigdheid van die vorige generasie tot brand nie en is boonop blykbaar goedkoper agv goedkoper meer volop minerale.
En oor die pryse wat ek dink hierbo of dalk op n ander draad bevraagteken is het ek advertensies gesien van minder as R9000 vir n 100AH battery en sowat R12000 vir n 200AH eenheid. Dit is vir sogenaamde "second life" eenhede.Soek maar gerus op internet vir beskrywings van die tegnologië asook die pryse.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
