Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21111 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17166 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5518 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4744 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2218 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1833 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1658 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1113 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 782 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Paddyandpaul | 679 |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 360 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 284 |






level jou karavaan
Vanmore n heel interesante instrument op gooogle play ontdek toe die apps op my foon 'update'.
As jy jou karavaan gelyk wil kry, sit jou foon op die yskas neer en gebruik die app, wat jou n presiese aanduiding gee van gelykheid van karavaan.
Laai die app af vanaf google-play met die naam,...Bubble level Spirit level deur (nix game).
One is never too old too learn

Ek geruik dieselfde tipe toepassing, maar laat my selfoon sommer op die trap van my karavaan ... daar kan ek vinniger en beter sien as om elke keer in en uit die karavaan te klim!
Those with an iPhone have that app built in as part of the OS.
Dankie vir inligting oumens
Haak daai wa kamp bly koning
Ek gebruik so een bo die strip van vensters
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ek geruik dieselfde tipe toepassing, maar laat my selfoon sommer op die trap van my karavaan ... daar kan ek vinniger en beter sien as om elke keer in en uit die karavaan te klim!

Ek neem my vroutjie saam.
Sy sal al op en af hardloop doen
ðŸËÅ
One is never too old too learn

Oumens jou vrou gaan jou foeter LOL
Haak daai wa kamp bly koning
Ja wat so het elke ou maar sy manier. My water pas het ek sommer in die deur van die wa geplaas op die vloer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Ja wat so het elke ou maar sy manier. My water pas het ek sommer in die deur van die wa geplaas op die vloer.

Ons doen dit ook op daai manier.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Aikona, die ding hy vra te veel persoonlike inligting.
Miskien is ek by verkeerde "sight".
Ek hou maar by die ou manier.
As dit verkeerde "sight" is, stuur watter een om te kies.
https://play.google.com/store/apps/details?id=org.nixgame.bubblelevel

Aikona, die ding hy vra te veel persoonlike inligting.
Miskien is ek by verkeerde "sight".
Ek hou maar by die ou manier.
As dit verkeerde "sight" is, stuur watter een om te kies.

One is never too old too learn

Gerden, klik net op skakel/link , bo aan. Sal jou neem na google play stoor.
One is never too old too learn

If its worth doing, its worth doing well.

How to make simple things complicat
ed.
Buy a small spirit level, put it on the floor front to back and left to right and you will see what adjustment is needed.
Ek meet my karavaan level volgens die yskaste.
As my yskaste reg staan, is ek sharpies.
Ek kyk hom ook op die A-Frame, Voorste venster en vloer.
As alles in "spec" is, is ek tevrede.
Netso terloops as jy 'n absorpsie tipe yskas het moet jy verkieslik die water pas in jou yskas plaas as jy jou wa level.
Want dit is van kardinale belang dat die yskas waterpas is vir beste werking.
In die ou dae was daar so klein ronde waterpassie in die yskas gewees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

