Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22121 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5417 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2012 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1322 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 862 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Lekker sous vir jou steak of chops
1 groot ui fyn gekap
knoffel na smaak
1 250ml room in houer
botter of margarine genoeg om die uie daarin te braai
halwe koppie soet wyn
sout en peper na smaak
1 eetlepel Aromat top class spice mix
1 teelepel maizena
1 eetlepel worcester sous
1 eetlepel braai sous1 pakkie sampioene fyn gekap
smelt uie in botter of margarine saam met die knoffel tot sag
voeg die sampioene by en braai tot sag
gooi nou die soet wyn by en laat prut vir so 6 minute
gooi nou die room by en roer goed deur en laat prut vir n verdere 6 minute maar roer gedurig deur
gooi nou sout en peper by
meng nou die res van die bestanddele saam in n koppie en meng goed deur
gooi daardie inhoud van die koppie by die mengsel in n groot pan en laat stadig prut en roer maar nou en dan die sous deur
onthou dit moet nou maar baie stadeg orut
wannneer steaks of chops gaar is gooi die sousie oor die vleis en geniet

Ek laaik van alles behalwe die wyntjie daarin.
Het in die Ivory Coast 'n lekker dis geeet waar hierdie sousie goed kan werk.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon jy moet my SE wat is die dis SE naam

Ek koop in Thaba wat hulle noem: Plankie Braai Sous.
Jy gebruik as voorgereg "Dip" asook om te braai.
My voorgereg maak ek so:-
- Berei Bees lewer vooraf.
- Berei "Chicken Livers en Nekkies vooraf.
- Plaas voorgereg met Plankie Braai op Brood bord met Garlick brood.
- Plaas "Toothpicks" by en skep Plankie Braai sous in N "Dip" bakkie en skep soos jy wil.
Met Braai:
- Slegs "Morsige Vark Spice" wat jy net hier kry
- Biltong Spice.
- Daarna rond die vleis af met: Plankie Braai Sous wat jy inverf
So verskil smaak. My seun is gek oor Plankie-sous. So bring hy vir my ook twee botteltjies. Vir my is dit nie sleg nie, maar dit voel vir my ek verniel my vleis se smaak daarmee. Gee vir my eerder Jimmy's. Ek 'baste' alle vleis (behalwe lam) daarmee.

