Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17166 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5515 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4743 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2216 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1832 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1658 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1110 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 781 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Paddyandpaul | 679 |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 360 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 282 |






Leeus uitsit in Dinokeng?
Laas Sondag is n man aangeval in Dinokeng deur leeus....dood. Lees dat daar nou petisie opgestel is, want daar is planne dat leeus uitgesit gaan word?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dit is harteloos! Leeus of trouens geen wilde diere behoort nie in hokke aangehou te word nie. Waarom moet die leeus nou gestraf word oor die wanpraktyke van die mens? Daardie leeus gaan mos nie nou skielik uit die hok spring en mense begin opvreet net omdat hulle mensvleis geproe het nie!
En die geblikte jag van wild, veral leeus, is 'n absolute onding en oneties wat mannetjies met swak selfbeeld 'n gevoel van mag gee. Daar behoort 'n algehele verbod op die kommersiële teel van leeus geplaas te word en die aanhou van leeus op enige ander plek as 'n natuurbewaringspark, hetsy amptelik of privaat, behoort verbied te word. Jag behoort net toegelaat te word om op sulke plase om oorskot te verminder en nie vir die pret van 'n klomp dronk buitelanders met te veel geld nie.
Nog 'n ding wat my pla is die stelling; "Jy is nog nie 'n man voor jy jou eerste bok geskiet het nie". Ek het dit nog nie self gehoor nie maar wel gehoor dat dit 'n stelling is wat deur sommige pa's gemaak word. My siening daarvan is dat as jy op enige manier jou manlikheid moet probeer bewys, dan het jy 'n probleem, uit en klaar.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek stem heelhartig saam met die bostaande insette. Dit is absoluut ABSURD dat die leeus, wat in HULLE area opgetree het volgens HULLE ingebore gedragspatroon nou moet boet vir die onnoselheid van 'n mens.
Dom verby!!!!!!!
Ek stem ook saam met Fred se stelling - wilde diere behoort NIE in kampe, diere tuine, sirkusse, ens. vir die mens se plesier aangehou te word nie. Ons is eeue lank al by die Romeinse tye verby, maar dit herinner my nog steeds aan daardie tye.
Ek glo ook dat TV 'n groot rol speel om mense (lees "onnosele" mense) te laat dink dat hulle met wilde diere kan maak wat hulle wil. Eens hard met 'n man gepraat wat - glo dit as jy wil - van die wilde perde by Kaapsche Hoop wou gaan vryf. Heerlik gelag en hom uitgekryt toe die perd hom wou byt - hy het vinnig in sy voertuig geklim en weggery.
Dit is nou maar tipies van "Die mense" om die dier die skuld te gee as "die mens" gefouteer het.
Ek kan maar net hoop dat dit nie gaan gebeur nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek stem heelhartig saam met die vorige insette. Die man het van beter geweet. Waar kan die petisie ondersteun word?
ââ¬ÅHe was a wise man who invented beer.ââ¬Â ââ¬â Plato

p
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ek stem heelhartig saam met die vorige insette. Die man het van beter geweet. Waar kan die petisie ondersteun word?

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Mense tree soms snaaks op nou moet die diere die prys betaal
Haak daai wa kamp bly koning
