Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21736 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5963 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5074 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2411 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1948 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1175 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1050 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
LED rem and flikker ligte
Ek is besig om die karavaan se ou agter ligte te vervang met LED ligte. Dit is die ronde LED ligte wat die meeste sleepwa parte plekke verkoop.
Die rem en parkeer ligte werk reg, maar die flikker ligte kom nie aan nie
Ek veronderstel ek moet 'n weerstand in parallel saam met die lig installeer om die probleem op te los
Is dit die korrekte oplossing en weet iemand dalk wat die waarde van die weerstand moet wees?
life is a journey... not a destination.
Toe ek LED opkoppel, het flikker ligte baie vinnig geflikker. By Ford het hul n koppelstuk verkoop wat jy tussen in sit en probleem was opgelos
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Toe ek LED opkoppel, het flikker ligte baie vinnig geflikker. By Ford het hul n koppelstuk verkoop wat jy tussen in sit en probleem was opgelos
Ek sien hierdie plek sin is goedkoop....R37
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het dit gekoop, maar dit is diode koppelstuk, dit werk net met krag in een rigting gekoppel en die lig aan die ander kant, geen weerstand nie
life is a journey... not a destination.
Ek is besig om die karavaan se ou agter ligte te vervang met LED ligte. Dit is die ronde LED ligte wat die meeste sleepwa parte plekke verkoop.
Die rem en parkeer ligte werk reg, maar die flikker ligte kom nie aan nie
Ek veronderstel ek moet 'n weerstand in parallel saam met die lig installeer om die probleem op te los
Is dit die korrekte oplossing en weet iemand dalk wat die waarde van die weerstand moet wees?
Jy moet onthou dat 'n LED dieselfde is as 'n diode. Laat net krag vloei toe in een rigting, Draai net die positief en negatiewe drade vir die flikkerlig om.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dankie Leon, sal die naweek weer verder eksperimenteer
life is a journey... not a destination.