Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6141 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2148 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
Lake Pleasant
Ek wil graag weet of enige kampeerders onlangs by Lake Pleasant of Keurboomstrand gekamp het en wat julle ondervinding is. Maurits
Lake Pleasant is a great campsite with great gardens and very quiet . I prefer Forever resorts (pensioners rates) over keurbooms river although quite full and busy from mid Jan to before the school holidays with mainly pensioners . You can hire a boat and go up river and braai on the beaches which have ablutions. If you look at Google maps you can see which is the more popular campsite.We have been going to Forever Resorts for the past 12 years for a month from mid Feb to mid Mar.
Ek het verlede jaar einde April by Lake Pleasant vir twee aande gaan staan terwyl ek op n twee weke toer van die tuinroete was. Ons het dit geniet, baie bome, gras op die staanplekke en die ablusies was ook baie goed gewees. Daar was heelwat langstaaners toe ons daar was maar almal baie vriendelik. Daar is staproetes wat heel lekker was en dis a paradys vir mense wat daarvan hou om voels dop te hou.
By keurbooms het ons gestaan vir twee aande by Arch Rock Resort. Dis n klein plekkie ook met baie koeltebome maar daar was bitter min gras. Die ablusies was op standaard maar ek kan dink as die kamp vol is kan daar dalk nie genoeg storte, toilette ens wees nie. Ons het baie lekker hier gebly en die restaurant om die draai is beslis n kuier werd, dis omtrent so 300m van die kampplek af op die Strand.
Ek kan albei Lake Pleasant en Arch Rock Resort aanbeveel.