Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Laat daar lig wees
Ons het gevind dat dit baie donker is binne-in die Fleetline se kaste. Ek moes maar altyd n flits gebruik wanneer ek iets daarin soek. Toe skaf ek goedkoop (Chinese shop) liggies aan en Valcro dit teen die binnekant vas. Probleen opgelos.
Ek het al vertel dat ek twee bykomende LED liggies aangebring het, elkeen met sy eie battery .... vir daai dekselse aande wanneer EKSDOM se krag afgaan. Een bokant die tafel en een bokant die bed se kussings. Ek het die tipe gekry wat wit en geel kan lig gee, vir daai Jennie-muskiet wat bloed soek.
Eenvoudige en nie-sp-duur oplossings.
You'll never never know if you never never go
Puik goedkoop liggies,al my kaste op my Fleetline het dit in . Ek het selfs in die neuskas en die bunker kas wat van buite oopmaak liggies in gesit,Baterye hou lank want dit word nie vir lang periodes gebruik nie, so 6 spaar baterye is meer as genoeg
Met ons Penta het ons dieselfde gehad.
Binne die kaste het ek LED "srips" ingesit en met al die ligte wat "Afwys" ontslae gemaak en LED's aangebring by eet hoek en by die dak.
Sodoende, as ons aanskakel het ons ligte in kaste en karavaan wat afsonderlik afgesit kan word.
Daai LED ligte / strips werk soos n bom
Haak daai wa kamp bly koning
Ek het dit op die Exclusive ook gedoen met klein mikro skakelaars wat die ligte aan sit as jy die kassie oop maak.
Toe ek die 3B gedoen het het ek dit ook in die kos kaste gesit en al die ligte is ook vervang met LED's. Dan het ek 'n klomp buite ligte met tussen 5 en 10m draad op wat ek enige plek kan gebruik, almal met RCA punte wat in prop op 'n klein boksie.
Die enigste probleem met die 3B is dat ek nie 'n battery in het nie maar net 'n transformer wat die 12v DC voor sien vir die ligte en water pompies (vars water vol maak en grys water wat weg gepomp kan word).
Oppad na die volgende kamp.

Ek het ook agter gekom dat dit donkerder word binne in ons karavaan se kaste algaande die karavaan ouer word. Toe ons die karavaan in die negentigs gekoop het was daar baie lig in die kaste.
Nou wonder ek, sou die veroudering van die materiaal waarvan die kaste gebou was veroorsaak het dat daar minder lig weerkaats, of het daar die een of ander fungus of iets soortgelyks op die kaste se binnekante gegroei wat die kaste binne so donker maak.
Daar is niks fout met my oë nie want die oogarts sê ek kan vêr sien. Toe ek laas daar was en ek vir hom sê ek sien nie goed wat vêr is so lekker nie, toe vat hy my na 'n venster toe en wys my die son. Hy vra toe of ek dit kan sien. Ek sê ja. Hy vra my toe hoe vêr wil ek dan nou eintlik kan sien.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
