Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |

KZN suidkus
Met al die nonsens in Mosambiek dink ek dit gaan n goeie Desember word vir die suidkus.Plek gaan besig raak.Mense wat nog nie bespreek het nie sal moet spring.
Spent 1 December on the south coast at Margate 2019, would not do it again in a hurry, the whole of jhb moves down there and the infrastructure just cannot cope...........
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
South Coast in December/January? Busy , hot and rainy. No thanks
Never too old to have a happy childhood
Ons geniet nogal Dolphin by Ballito as ons vir die kinders daar gaan kuier.
Lekker klomp winters vriende daar gemaak want dit is 'n lekker park, mooi strande en lekker Boardwalk om in shape te bly.
Maandstaan pensionaris tariewe is onder R6000 wat insluit Water en Ligte, Tuindienste, Sekuriteit, Levies ð

Baie lekker kamp plek - maar verkieslik ook in die winter tyd.
Never too old to have a happy childhood
With the tropical cyclone hitting Moz there is bound to a fair amount of rain on Natal north coast for the next few days at least.
Nog nie gehoor dat Ballito se water besmet is nie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Natalse kus is elke jaar op my kampeer lys....ek is mal oor Natal, al het sekere plekke agteruitgegaan. Ons wil nou by Port o Call in Trafalgar gaan kampeer. Ons was baie lanklaas in Margate gewees...gedink om miskien weer daar ook te kuier, oorweeg dan om by Oasis in Uvongo te bly.
Daar is n groep "Tidy towns...Margate to Shelly" wat lyk my wonderlike werk verrig om die area aantreklik te maak vir toeriste
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Oasis karavaanpark is netjies, maar al wat pla is dat hy naby aan die agterpad tussen Port Shepston en Margate is en verkeer kan somtyds druk raak.
Uvongo strand is mooi en netjies, maar bietjie klein as dit oorbevolk raak.
Sal nooit vergeet nie, my 1ste lewens wat ek daar gered het as kampeerder by Oasis was ma en dogter nadat n sywaartse stroom hulle in die moeilikheid laat beland het.
Ons persoonlik verkies St Michaels on Sea ook naby Oasis karavaanpark.

Klink goed. Die oord se tariewe is baie billik oor Desember....ons betaal R475/nag
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ