Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22522 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18208 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6543 |
| BrianB | 5722 |
| Bostoe | 5562 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3202 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2162 |
| Chris Boucher | 2063 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1895 |
| Nico | 1801 |
| Hennie Botha | 1709 |
| steamer | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1601 |
| Butts | 1497 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1374 |
| RichardJ | 1318 |
| Louvan | 1295 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 897 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 519 |
| Willie54 | 478 |
Platinum Member | 250 + |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 405 |
| Oumens | 397 |
| survivalist | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 337 |
| Izak | 332 |
| nyiko81 | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 276 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 225 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Maurits | 177 |
| Saalocin | 171 |
| Pontius | 168 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 155 |
KNP. Aantal Karavane per Staanplek.
Het nou net vir twaalf aande hy Shingwedzi en nege aande in Maart volgende jaar by Satara bespreek. Op die Satara bespreking is daar ‘n nota dat net een karavaan per staanplek toegelaat word - maar geen bespreking vir Shingwedzi nie. En is dit net by Satara ( geen manier wat jy by Onder Sabie twee karavane op ‘n staanplek kan inpas nie !) ? Toe ons Augustus in Satara was was daar ‘n staanplek langs ons met twee groot karavane op. Is dit ‘n nuwe ding en word dit toegepas. My probleem is dat ‘n famielie lid wat bietjie finansieel sukkel ons staanplek by Satara met ons wil deel. Ek is nie een wat daarvan hou om kans te vat nie…
Never too old to have a happy childhood
Ek weet ook nie hoop jy kom reg
Haak daai wa kamp bly koning
Vir Satara geskakel om uit te vind. Hulle het probleme met kampeerders wat een staanplek bespreek en dan met twee karavane kom en twee kragpunte gebruik ( of een kragpunt deel en dit dan oorlaai). Eintlik heel verstaanbaar en ‘n goeie ding dat hulle begin strenger raak en die reels toepas. Die dame met wie Ek gepraat het het ook genoem hoe sommige mense staanplek sonder krag bespreek en dan ‘n staanplek met krag gebruik. Hulle gaan dit ook probeer stop.
Never too old to have a happy childhood
Ek verstaan dit nie. Hoe gaan die tweede gesin plus karavaan wettig die wildtuin binne kom? Hulle gaan tog nie vir sê sewe dae toegelaat word sonder bespreking nie? As dit wel gedoen kan word, dink ek dit is uiters verkeerd. Mense het al gepraat van oa Warmbad waar een ou 'n kampplek bespreek en dan plak 'n hele span mense daarop. Hierdie is myns insiens presies dieselfde en onregverdig vir die kampeerders wat wel betaal om te staan. Min staanplekke is in elkgeval so groot dat dit twee karavane kan huisves wat sal beteken dat die plakker 'n buurman se staanplek ook gedeeltelik sal beset. Ek hoop SANPARKE let daarop en keer dit.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Features & Useful Information
- Extra vehicles are charged a fee per night
- Only one caravan per stand.
- Own camping equipment required
- Power point
Groete,
Paul
Moet se ek is 100% ten gunste van strenger beheer by die kampe. Sommige kampeerders vang allerande streke aan…soos by een kamp bespreek en dan by ‘n ander kamp bly.
Never too old to have a happy childhood
Ons het Julie 4 aande in Lower Sabie gestaan en 2x ons bespreking kom nagaan.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek wens hulle wil dit streng toepas by alle kampe in wildtuin. Paar jaar terug by Letaba kom ons terug uit die veld....toe het daar 7x karavane langs ons hulself ingewurg op 3 staanplekke...een tent 30cm vanaf ons karavaan. Een aand my vererg vir paar dames wat teen ons karavaan leun en met mekaar gesels. Maar hierdie tipe gedrag sien mens gereeld in KNP in meeste kampe....dis veral erg tydens Julie skool vakansies.Daarom hou ons van Lower Sabie se klein staanplekke wat lekker afgebaken is....daar kry die groepe nie reg om 3 kombinasies op een staanplek in te wurg nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons was nog nooit gevra vir bewys van bespreeking nie en soos julle weet ons woon omtrent in die Wildtuin. Ons het wel gehoor van kampers dat hulle gevra is om bewys te lewer. Ons weet ook van so 8 of 9 bedrog maniere wat mense toepas om hulle te pas.
Ek vra altyd myself as almal doen wat ek dink om te doen sal dit gaos wees? As die antwoord ja is dan doen ek dit nie.
Die kontoleer van bespreekings val 100% op die ere wagters. En hulle hou ook nie daarvan om on-populeer te wees nie. Die taak is nie in die werk beskrywing van die SANPark personeel nie.
Groete,
Paul
Verlede week, in Karoo Nas Park, het mense met 'n "motor home" sowel as 'n karavaan op die staanplek langs ons ingetrek vir 3 aande. Die "motor home" was só naby aan ons dat dit geklink het asof die ou binne ons karavaan snork en p... Daar was ander staanplekke oop en ek reken hulle het wel vir twee staanplekke betaal, maar hulle wou bymekaar wees. Ek het my aanvanklik vervies, maar gelukkig was dit twee baie vriendelike pare. Maar nogtans, jy moet darem jou buurman ook in ag neem.
Meeste van die kampe is dit maklik om te beheer. Daar is n enkele pad wat lei na die kampeer areas. Net nodig vir n hefboom en 1x persoon. Kampe soos Satara het reeds hefboom, maar word nie beman nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Sulke praktyke van twee karavane op een staanplek word deur bestuur toegelaat of die bestuur worry nie daaroor nie.
Jammer dat dit gebeur. Want dit maak die ervaaring vir ander kampeerders SUUR.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Features & Useful Information
- Extra vehicles are charged a fee per night
- Only one caravan per stand.
- Own camping equipment required
- Power point
Paul, I'm trying to find the rules.
The booking page says:
Then searching rules on the website:
So every towing vehicle must pay for a site, and comply with number of people. If so paid, where is the restriction rule of number of caravans/trailers etc ?
Living the dream
Richard, it seems as though some camps don't give this restriction. For instance Shingwedzi does not list the number of caravan restriction.
I got my caption from the Satara camp site with power. Because that was the one questioned above.
"Op die Satara bespreking is daar ‘n nota dat net een karavaan per staanplek toegelaat word "
Groete,
Paul
Aha, only restricted at Satara.
I have checked all the other 'camping' camps, and only Satara has this restriction.
But you are allowed, by paying for effectively another stand, a second motorized vehicle. I wonder if camping trailer is defined as caravan. Clearly you may have as many tents, just max 6 people.
Living the dream
This is actually very confusing. According to the booking confirmation and the booking web page each camp and each accommodation type has some of its own rules and others are always applicable (common). For instance Tsendze has the following rules:
CK6 (CAMP SITE): Check-in at Mopani at
least 1h before gate closes, Extra
vehicles are charged a fee per night, No
bicycles are allowed at Tsendze Rustic
Camp, No generators allowed, No
power point, No skateboards or roller
skates allowed at Tsendze.
The other camps don't forbid the highlighted rules. Are they then allowed there?
For Satara the rules are:
CK6P (CAMP SITE): Extra vehicles are
charged a fee per night, Only one
caravan per stand., Own camping
equipment required, Power point,
www.sanparks.org for more info on
camping rules
Do you get provided with camping equipment at Tsendze?
Is more than one caravan per stand allowed in Tsendze?
Can you use your bicycle, generator, skateboard and roller skates in Satara? According to the signes along the access road in Satara they are not allowed?
I know they are trying to do their best and they hope that sanity and common sense will prevail but there will be some that will exploit this inconsistency. I believe they would prefer only one caravan per stand and hope that the visitors respect this. But for the sake of customer relations they ignore this, even in Satara. They even turn a blind eye to the bicycle and ball kicking rules that are often broken.
Again: I try not to cause any inconvenience or disturbance to my fellow campers (consideration).
"Ek vra altyd myself as almal doen wat ek dink om te doen sal dit gaos wees? As die antwoord ja is dan doen ek dit nie."
Groete,
Paul
Balule met kampers wat niks voel nie. My kar is nie in die fotos nie. My woonwa is n Exclusive
Groete,
Paul
Die situasie hier bo was die derde keer wat dit by Balule gebeur het. Om die rede gaan ons eintelik nie meer Balule toe nie. Die kamp is klein (14 staan plekke) en die staan plekke is ook klein en dus vlooi hulle in mekaar in. Kampers hou ook van Balule om hulle verjaarsdae en herdenkings te vier. Dan bespreek hulle 6 staanplekke maar omdat dit n' byeenkoms is staan hulle almal op een en vlooi hulle oor op die nabuurige staanplekke....myne. Die laager mentalityd tree in en hulle voel niks vir jou nie!
Groete,
Paul
The rules are on this link SANPARK
Camping base rates include one motorized vehicle per campsite. Additional motorized vehicles per campsite are charged at a rate equivalent to the campsite base rate per night.
If your friends come with their own vehicle they will be charged for an additional camp site (the base rate per night) even if they camp on your site. There is therefore no saving in sharing a camp site.
Groete,
Paul
Agree, rules are confusing and a bit disjointed.
I think that the bicycle rules are in the entrance permit or in some other overall rules. (you can of course do a 'bicycling event' at Oliphants)
Noise etc is also catered for.
That is very disappointing that you have had multiple bad experiences at Balulue.
Our mantra is pretty much "do unto others as you would have them do to you".
I also apply a practical approach to rules. ie park on the side of the sighting, sometimes the sighting is too close to the road or on the edge of the road, then we give it space etc ...
Living the dream
Looks like we will be heading to Kruger from next week Wednesday until the Dec school holidays start.
We spent over a month at home and a week in Cape Town for my sons wedding. Time to head out.
Groete,
Paul



