Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

KNP 2023
Iemand al hul besprekings in vir hul KNP 2023 besoek?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

1 June 2022 | 2 June 2022 | 31 May 2023 |
20 July 2022 | 21 July 2022 | 31 July 2023 |
1 September 2022 | 2 September 2022 | 31 August 2023 |
12 October 2022 | 13 October 2022 | 31 October 2023 |
1 December 2022 | 2 December 2022 | 30 November 2023 |

As mens in die wildtuin is tydens die tyd wat besprekings oopmaak.....kan mens bespreking maak by byvoorbeeld Satara as jy by Lower Sabie kampeer? {By ontvangs kantore in Lower Sabie}
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja, jy kan.

Dankie Chris, waardeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het dit uiteindelik gekanselleer omdat ek nie vanjaar wildtuin toe gegaan het nie, maar ek het verlede jaar op 1 Junie my hele bespreking vir Mei vanjaar by Onder-Sabie se ontvangs gaan doen.

15 tot 22 Mei 2023 by Onder Sabie bespreek op 1 Junie 2022.
Moet nog die deposito betaal om die bespreking te bevestig - sal dit sommer vandag aanlyn doen.
My vrou wou aanvanklik eerder op n bootvaart gaan vir haar 50ste verjaardag, maar Wildtuin vakansie het eindelik gewen.
Het kampeer plek gekry by Satara en Lower Sabie vir Julie 2023. Wil egter probeer om dit buite skool vakansie te skuif
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het eergister namens my seun en vriende van hulle bespreek vir 1 aand in Malelane en 7 aande in Berg-&-Dal. Ek soek nog vir hulle 2 staanplekke in Satara vir die aand van 3 Julie.
Hulle het verlede jaar dieselfde reisplan gehad en dit het ook maar gesukkel om vir die laaste aand in Satara plek te kry. Maar daaglikse dophou van die web het uiteindelik gehelp om in Satara geholpe te raak.

Ons wil volgende jaar ook miskien meer dae staan by Berg en Dal....regtig goeie sightings gehad in omgewing
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek oorweeg tans om vir end-Jul/Aug vir sowat 4 weke in die wildtuin te bespreek. Ek dink aan ' week elk in Berg-&-Dal, Krokidilbrug, Onder-Sabie en Satara.
Maar ons kyk maar nog 'n bietjie die kat uit die boom uit.

Ons wou ook oorspronklik Lower Sabie opsplit met besoek aan Krokodilbrug wat vir my baie netjies onderhou word en lekker lyk om te kampeer, maar het toe daarteen besluit aangesien die 2 so naby aan mekaar is....as ons by Lower Sabie is, ry ons gereeld af Krokodilbrug toe. Om dan by Krokodilbrug te staan, sal ons seker weer heeltyd Lower Sabie toe ry.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het eergister namens my seun en vriende van hulle bespreek vir 1 aand in Malelane en 7 aande in Berg-&-Dal. Ek soek nog vir hulle 2 staanplekke in Satara vir die aand van 3 Julie.
Hulle het verlede jaar dieselfde reisplan gehad en dit het ook maar gesukkel om vir die laaste aand in Satara plek te kry. Maar daaglikse dophou van die web het uiteindelik gehelp om in Satara geholpe te raak.

Sal hulle by Maroela wil staan ipv Satara? Sien daar is tans plek vanaf 2de tot 7de.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dalk was ek te laat na aanleing van jou inskrywing, maar daar is geen plek op dié stadium in Maroela beskikbaar nie.

Ons het vir Mei 2023 weer ons grondpad roete bespreek. Sleep ons veld karavane volgende jaar vanaf Pafuri tot Berg en Dal en ry slegs op grondpaaie. Staan so twee tot drie aande per kamp oor. Baie lekker ervaring.
Lekker man Wielie. Ek weet wat jy bedoel met "ry slegs op grondpaaie" - seker waar dit moontlik is. Maar soms sal jy noodwendig maar 'n ou stukkie teerpad moet ry - bv soos vanaf Pafurihek tot by die S62 ens.
Maar watter lekker vooruitsig!!

Ja Chris, jy is reg. Ons moet soms 'n stukkie teerpad ry, maar vermy teer sover moontlik.
Kan nie meer wag nie!
@Willem Brits. Kon jy al plek kry by KNP vir Julie 2023?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Geert, nee en Saparke beantwoord ook nie my epos nie. Kyk gereeld of daar nie plek oop gaan nie.
Die een in Marloth Park maak eers later bespreekings oop. â¹
Oppad na die volgende kamp.

Geert, nee en Saparke beantwoord ook nie my epos nie. Kyk gereeld of daar nie plek oop gaan nie.
Die een in Marloth Park maak eers later bespreekings oop. ☹

Hoeveel dae wil jy gaan? Sal jy bereid wees om te split tussen 2 parke?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Geert, nee en Saparke beantwoord ook nie my epos nie. Kyk gereeld of daar nie plek oop gaan nie.
Die een in Marloth Park maak eers later bespreekings oop. ☹

Kyk by Pretoriuskop.....tans kampplek vanaf 25 Junie tot 09 Julie beskikbaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ