Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1461 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |

Klein Paradys en GRUMPY
Ja Ne??
Grumpy leef nog. Haal asem maar baie stadig.
Kamp die lang naweek by Klein Paradys Nylstroom met die kinders se Trailer.
Was iemand onlangs daar en hoe is die plek nou?
At last !!!!

Ons het daar gestaan vir 3-maande en moes ekstra betaal vir Woefie = R300/maand wat geen geriewe gebruik nie.
Nee wat, Klipspringer of Weesgerus is jou beste kamp areas in die area.
Ek sal Klipspringer aanbeveel:-
- Goedkoop, veilig en netjies met vriendelikke bestuur asook kampeerdes.
Oorweeg dit en is slegs 6km buite Nylstroom.
Ons is bykans al 3-jaar hier en is geensins N "Plakkers kamp" nie.
Permies is afgeskort van naweek of vakansie kampeerders
Ons het dit baie geniet by Klein Paradys Nylstroom. Kobus en sy vrou is baie gawe mense. Die oord word netjies onderhou, badkamers netjies en skoon. Ons het ook die staproetes baie geniet....nogals nice om uitsig oor plek te sien vanaf berg. Gaan gerus....glo julle sal dit geniet. Ek dink ek moet ook weer in die nuwe jaar plan maak om weer hier my tentpenne in te slaan.....lekker oord en goeie waarde vir jou geld
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek stem met jou, maar om R300/maand vir woef te betaal kon ek nie verstaan nie.
Ek stem ook dat bestuur baie vriendelik is.
Ek kry Kobus gereeld in Modimolle.
Sonder om teenstrydig te wees en om N plek te adverteer, sou ek noem dat geriewe, netheid, sekuriteit ens.. dieselfde is by Klipspringer soos by Klein Paradys.
Deesdae is almal gekonsentreer op finansies en brandstof besparing.
Klipspringer is 6km vanaf Modimolle, 24km vanaf Bela-Bela en 36km vanaf Naboom.
Klipspringer is reg langs die Waterberg en tariewe gedeeltelik goedkoper as KP.
Miskien beheer die tarief dat iemand nie die hele SPCA saambring nie. Ek persoonlik verkies dat diere tuis bly waar hul hoort.
Ek het al by verskeie oorde in daai omgewing gekampeer....hulle was almal lekker. Ek doen maar gewoonlik huiswerk vooraf....veral op facebook...en gesien daar is tog paar oorde daar waar ek nie sommer sal wil gaan nie....veral as daar faaits onder kampeerders is en diefstal
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het glad nie meer troeteltjies nie.
Op daardie stadium was ons Puggie alreeds oor die muur agv ouderdom en moes haar dra waarheen ons gaan en het gesterf 6 maande nadat ons KP verlaat het.
Hier op Klipspringer is daar geen woefies onder Permies meer nie.
Slegs een inwoner met N African Grey wat jy glad nie hoor nie.
Hier werk dit so:-
- Slegs 2x/troetels staanplek.
- Indien kampeerders kom word hulle konnek tot w/app groep.
- Sommiges kla dan oor sekere woefies van kampeerders wat N„ "drolletjie" gelos het.
- My vrou en ek is baie lief vir diere, daarom stol ons die "kla kouse" se w/apps en help uit om ondraaglikheid te voorkom.
- Die tuin bestuurder "Decent" doen ook sy bydrae en tel op soggens as hy asblikke leeg maak.
Die "Spreukwoord" hier is:-
- As jy eers Klipspringer se water gedrink het, kan jy nie die plek los nie.
As jy N bespreking maak en reel met bestuur met opslaan is dit gratis.
Indien jy verkies om N fooitjie te gee, hang dit af volgens jou as kampeerder se finansies.
Klipspringer het ook die lang naweek N 2- Dae Mark dae.
(15 - 16 Des).
Die restaurant "Voerkraal" bedien die lekkerste kosse.
Nantes se Padstal is slegs 2km vanaf KS en verkoop egte Boere Vetkoeke asook baie vinger lek Vetkoeke.

4 x 4 Is ook beskikbaar.
Besoek hulle Webtuiste