Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Kassie se glydeur sukkel
Middag almal
Het enige iemand dalk advies om die glydeur van n kassie te kan help om makliker oop en toe te skuif??
My pa het met sy Ou Jurgens karavaan baba poeier in die hout gleufies gegooi en dit het gehelp. Die glydeurtjies wat in die Classique en in Die Sensation Maia was het ek die gleuwe met Silicone spray gespuit. As die aerosol bestandeel verdamp het is dit ook maar 'n tipe poeier wat agter bly.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Silicone spray werk - ek hety sommer die gebruik wat ek op die ritsluiters van die tent ook spuit

Silicone spray werk - ek hety sommer die gebruik wat ek op die ritsluiters van die tent ook spuit

Ja dit werk verseker op die Zips. Pasop net die "aerosol" agent in die kannetjie wat die silicone basies dra as jy dit spuit breek die waterproofing in die materiale af.
So wees versigtig waar jy dit gebruik.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Thanks Leon, ek het daai nie geweet nie. Gebruik die silikon spray op die added room se deur asook die tent deur opening.
Ek het sommer mildelik gespuit en nie omgegee nie want die silikon maak geen vlekke op die materiaal nie.
Ek het di silicone spray nou getry
Dit werk soos n bomb
Ai ek is so bly daar is sulke slim manne hier
Hierdie forum is darem maar n plus vi enige kamper
Tnx manne
Ek het myne in die Exclusive verwyder. ðð»
Oppad na die volgende kamp.

