Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21738 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5967 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5075 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2415 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1949 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1177 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1051 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Karavan Spieels
Hi Kamp vriende.
Wat se die wet moet jy jou wa met woonwa spieels sleep. Of is daar opsies soos n Kamara?
Leef voluit.As jy weersien is jy old.
Sover ek weet staan nêrens in wet iets spesifieks oor kameras nie. Spietkops het my al n paar keer afgetrek oor rotiene check en my nog nooit aangevat oor kamera in plaas van spieels nie.Ek sleep met n wireless kamera en voel vir my baie duideliker en veiliger as spieels
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Hi Geert
Kan jy dalk onthou waar jy die wireless kamera gekoop het?
Klink soos ideale ding, nie nodig vir kabels en sukkel nie
life is a journey... not a destination.
Hi Geert
Kan jy dalk onthou waar jy die wireless kamera gekoop het?
Klink soos ideale ding, nie nodig vir kabels en sukkel nie
My 10 jaar oue kamera (bedraad) het ook uiteindelik die gees gegee, en ek is ook in die mark vir 'n nuwe. Het nou onlangs gelees van iemand wat 'n "VOX"(??) ingevoer het vanaf GB wat glo uitstekend werk ... R4000 plus versendingskoste. Ek hou dus hierdie pos dop met groot oë!!
Wat die kant karavaan spieëls aanbetref ... een aan die linkerkant van my Suzuki GV het eens 'n duif geslaan en gebreek. Ek het dit opgetel, en in die kar geplaas. Net so wel, want, terwyl ek toe, heelwat later, steeds na 'n tweedehandse vervanging soek, trek die verkeersmense my af omdat ek net 1 spieël het (aan die regterkant). Wou summier 'n boete uitskryf, maar ek kon wegkom daarsonder aangesien ek voorgegee het dat die gebreekte een vroeër tydens my rit gegaan het ....
Moontlik het hulle KFC gesoek, ek weet nie .....
Good morning Gents
I'll have to answer in English. In 2023 I fitted a Auto-Vox Solar 4 to our Gecko caravan and are very happy. We have recently completed a 8000k trip around Namibia and the camera worked flawlessly. We ordered it from Amazon in America and price wise I think it was in the region of USD280.00.
Alec.
Spiels werk nue, selfs die duurste vibreer en nie duidelik nie. Ek het n HIK dome ksmera agter op die karevaan gesit, gekoppel aan n router. Ook 1 by die deur. Gebruik die agterste 1 werk wireless van die router af, na n android toe wat ek op die dashbiard sit. Werl 100%. Gebruik die ook vir sekuriteit. Jy kan ook motion detection stel as n alarm. As jy n data sim kaart in die router sit, kan jy van enige plek af kyk.
Volgens ek weet ,sê die wet jy moet die verkeer agter jou kan sien .Ek is verlede jaar in n padblokkade by Waterval Boven afgetrek .Die Beampte het my toe gevra ,waar is my kant spieëls, ek het hom toe gesê ek gebruik n kamera ,en die monitor vir hom uitgewys .Sy kommentaar was, dit is mooi duidelik ,en ek het gery .
Hi Geert
Kan jy dalk onthou waar jy die wireless kamera gekoop het?
Klink soos ideale ding, nie nodig vir kabels en sukkel nie
Ek voer dit in. Werk uit op R3000. Goeie sein sterkte wst nie heeltyd steurings het nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Die Verkeersregulasies bepaal dat 'n voertuig moet met spieëls toegerus wees wat jou instaat stel om aan beide kante van die wsoonwa verby te kan sien.
Daar word nie verwys na verlengde spieëls nie.
Nêrens in die Regulasies word daar na kameras verwyss niee.
Ek het wel 'n kamera op die woonwa, maar sit nogsteeds verloengde spieëls aan.
Ons weet almal dat die wettoepassers nie die Regulasies ken nie, maar indien jy in 'n ongeluk betrokkee is, gaan jy 'n probleem met jou versekering kry.
Moeg geploeg.
The test videos of the Vox Solar 4 system looks very good. Just wonder how well it works in the built up areas where some other wireless systems fall down.
I currently use a wired system on my van.
Perhaps Alec(Buggsy) can give us some more feedback.
I cannot comment on the performance in a large built up area (i.e. Jo'burg ,Cape Town etc) as we give these sorts of areas a wide berth. The biggest places we have been through are Walvis, Swakop and Windhoek and we had no problems at all.
Take care.

Thanks Alec
Ek voer dit in. Werk uit op R3000. Goeie sein sterkte wst nie heeltyd steurings het nie.
Good morning Gents
I'll have to answer in English. In 2023 I fitted a Auto-Vox Solar 4 to our Gecko caravan and are very happy. We have recently completed a 8000k trip around Namibia and the camera worked flawlessly. We ordered it from Amazon in America and price wise I think it was in the region of USD280.00.
Alec.
Geert, Bugsy
For the sake of Bugsy (Geert, as jy nie omgee nie?) I'll do this in English
Checking on Internet, the Auto-Vox Solar 4 rearview camera seems to have antennas on both the camera and screen
Is this the set-up you guys are referring to?
Must admit I do like the 7" screen, - the others have 5" as standard, - but don't know if the antenna on the camera may be a problem, being at the back and outside of the caravan.
Kindly comment??
[quote]1012,250211230[/quote]

Yes that's the one on the videos it seems to work well, I also like the fact that one can add a second camera or purchase a second mount and repurpose the camera at your destination and use it as a security camera. Also the camera uses it's own internal battery and comes with a solar charger for it.
And it has night vision :) I don't usually tow in the dark - I would be blinded with my current system and as a security camera this would be a plus.
When my cable system gives up I'm going to get one of these.
Hullo Nico, Yes, that's the one. Stubby aerials on both the monitor and the camera and we had no problems with reception (distance from camera to monitor, just under 10 metres), plus the camera is mounted between 2 jerrycans and under 2 gas bottles. I'm not sure about your concerns that the aerial is at the back and outside the caravan, but if the concern is the distance from the camera to the monitor, an aerial extension is included in the kit.
Take care.
Thanks guys ..
OK, now for the ordering part. Will do that soonest
Ek voer dit in. Werk uit op R3000. Goeie sein sterkte wst nie heeltyd steurings het nie.
Dag sê Geert,
Jong, ek het nou eerlikwaar jou raad nodig en sal waardeer as ons 'n kort geselsie mag aanknoop. Ek het, soos genoem, die Auto-Vox opgespoor beskikbaar uit Engeland, maar hulle verskeep nie na RSA toe nie. Kan nou my vriend in Ierland kry wat sal help, maar wil die regte produk kry. Eweskielik kom ek op soveel stelsels af dat ek baie verward is.
Mag ek vra vir persoonlike inmenging van jou af, asseblief?
WA of oproep sal doen ....... 071 877 607 nege
Dankie by voorbaat

"Mayday, Mayday Mayday .... calling Geert, Geert, come in please!"
Hoop dit weerspieël die dringendheid van my vorige versoek!
Geert, sou graag hierdie onderwerp met jou wou bespreek indien moontlik?
Asseblief?

Ek ken nie al die verskillende specs van ander kameras nie. Ek koop en verkoop net hierdie een tipe wat vir my goed werk en ook vir kliente. Mense is ook gelukkig met die een van Campworld....ek dink ChrisB het syne daar gekoop en praat ook met lof oor syne. Ek het nie tans voorraad nie....laaste 3 in Desember verkoop. Wag vir nuwe voorraad....wil voorkom of daar prys verhoging is sedert laaste batch ontvang
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek ken nie al die verskillende specs van ander kameras nie. Ek koop en verkoop net hierdie een tipe wat vir my goed werk en ook vir kliente. Mense is ook gelukkig met die een van Campworld....ek dink ChrisB het syne daar gekoop en praat ook met lof oor syne. Ek het nie tans voorraad nie....laaste 3 in Desember verkoop. Wag vir nuwe voorraad....wil voorkom of daar prys verhoging is sedert laaste batch ontvang
Daankie Geert, gelukkig is ek ook nie in soveel nood om dadelik te koop nie - ons kamp naby aan die huis so ek kan dit waag om tydelik daarsonder te gaan.
Ek sal in die tussentyd Campworld toe gaan om te kyk en dan wag tot jy weer na vore kom met voorraad. Wag daarvoor!
Dag sê, my situasie ivm die tru-kamera soektog raak nou ernstig .....
Ons gaan 7 April kamp en ek moet (!) 'n ordentlike kamera opset hê teen daardie tyd.
Die raad om na CAMPWORLD te gaan is ook nie maklik nie, want hulle deel blykbaar nie meer met sulke kameras nie .
NOU WAT NOU??
Die paar plekke (o.a. karavaan verkoopspunte) wat ek genader het - of hulle kameras verkoop of nie - beveel aan dat ek die monitor saam met die Toureg se radio gebruik, maar ek verkies ' totale aparte monitor - ook nie een wat die tru-spieël in die kar gaan vervang nie. Die volgende punt is ook 'n probleem (?) Nadat ek my hart geplaas het op 'n draadlose opset, is daar meer en meer mense wat my aanraai om maar eerder by die bestaande (en beproefde???) bedrading sisteem te bly.
Ek begin nou regtig benoud raak, want my tydjie word al hoe korter!
Enige raad ASSEBLIEF??