Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21968 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6164 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5254 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2580 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1241 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Karavaan yskas op 220V terwyl jy ry
Ek wil graag weet of iemand al hulle yskas in die karavaan (220v) gekoppel het na n inverter wat gedryf word deur jou kar se 12V sodat jou yskas aan is gedurende die ry?
Ek het n 1000w pure sinewave inverter met n 100Ah battery. Werk baie lekker. Ek het nou net die battery met n Li-iron battery (100Ah) vervang maar het nog nie getoer om daarop kommentaar te kan lewer nie
Hoe ver gaan julle reis? Ek het al paar keer vanaf Natalse kus na Pretoria gereis met die yskas af. In Pretoria aangekom is die vleis in vrieskas nog steeds hard gevries en produkte in yskas koud genoeg om nie te vrot nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die yskas word nie afgeskakel nie. Met die Lead acid battery het ek geen probleme ondervind nie. Die voertuig het die battery gecharge gehou terwyl ons gery het.
Ek het die lithium battery ingesit omdat dit langer hou en ons wil by Tsendze gaan kamp vir waar geen krag is nie. Die Lead acid het omtrent 8-10 ure gehou waar die lithium amper 24 uur haal. Sal die litium in die dag met solar laai
Chris, ons ry gereeld lang afstande met die karavaan, tot 8 uur per dag en het nog nie skade met voedsel gehad nie. Ons het maar n klein Defy yskassie. Ek wonder dus of wat jy beoog prakties nodig is.
Ek het ook met ons vorige karavaan oorweeg wat jy nou wil doen maar dit was met kondensator tipe yskas. Ek het daaroor opgelees en oa op aritikels oor kompressoryskaste onder oë gehad. Die algemene mening was dat dit nie n goeie idee was nie omdat die kompressor gevoelig is vir vibrasies wat voorkom as die karavaan beweeg. Dit was n hele paar jaar gelede en ek meen kompressors werk dalk nie meer met n suier nie, eerder soos voertuig lugreëlingkompressors, so dalk is dit nie meer n waagstuk nie. Miskien moet jy navorsing op internet doen. Ek steur my nie aan raad soos "dit werk vir my" nie en luister eerder an die menings van deskundiges wat bewese feite gee.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hi Chris. Dit sal interesant wees om te sien hoe jy regkom met jou woonwa se 280L yskas op n’ 100Ah Lithium battery.
Soos ek voorheen genome het, ons het 200Ah lood suur battery en n’ 1500W inverter. Ek kry dit net nie reg om die yskas 24/7 te loop nie. En as die son nie die heele drag skyn nie dan maak ek nie eers die dag uure nie. Dit gebeur gereeld dat ons min of geen son vir n’ week het nie. Ons vleis bly ook gevries vir ten minute 12 uure as ons die yskas op 220V gehaad het en die vries op -22C was. Die yskas is dus aff waneer ons ry. Ons het 4x100W (400W) son paneele.
Ek speel maar eintelik net met die paneele en die inverter. Ons kan nie op ons son krag stelsel in Tsendze en Balule staat maak nie.
Groete,
Paul
There are no issues. I had a dual battery setup in the car. The 2nd battery fed a Brad Harris Plug at the towbar. The caravan had an inverter that ran the fridge. Battery stayed charged through the car alternator. I could stop for an hour with no issues and the fridge running,
In fact I had the caravan fridge and the 72l camping fridge running in the caravan when on the move. One of the best camping related thinks I ever did.
If you connect direct to your cranking batyery make sure to have an OFF swith that disconnect the invertor when you power down the car, else it may no power up again.
One too many wasted sunsets, one too many for the road.
The car alternator is the best option. It is not weather dependent .
Groete,
Paul
Baie dankie Andrew. Dit is presies wat ek wil doen. Dan sit ek net n relay op die kar se kant om die krag na die inverter te drop as ek die kar afskakel.
Fit a marine type "Cole Hersey" solenoid. It will connect when the alternator is in charge mode, and disconnect as the voltage drops at switch off.Â
Thanks for this. Regards
Jan does the Cole Hersee have a voltage sensor built in? Mine did not. That would have been a good add on.
My NL 60L fridge freezer has a battery protector build in. I set it to green 11.5V. The fridge stops cooling when the voltage drops below 11.5V that is about 80% charge remaining. The car then still starts easily. It has an orange 10.5V and red 9.5V setting. Those settings are when using an independent auxiliary battery. My inverter in the caravan also switches off at 10.5V. Not adjustable unfortunately. Too low to start a diesel car.
Groete,
Paul
Not sure about the voltage sensor. You can also buy the Cole Hersee with the National Luna monitor attached to it, that makes it a bit more intelligent.
I believe kitchen 220V fridges do not last if they run while being shaken around when driving. They are not suitable for running while the caravan is moving and shaking around. They are suitable for operating stationary in the kitchen or in your caravan at the camp site. Not off-road capable?
Groete,
Paul
Thanks Paul, Ek neem kennis. Groete

Ek wil graag weet of iemand al hulle yskas in die karavaan (220v) gekoppel het na n inverter wat gedryf word deur jou kar se 12V sodat jou yskas aan is gedurende die ry?

Ons ry al die pad hiervandaag vyf dae na die Kruger, nog nooit n yskas gehad wat nie yskoud daar aankom nie.
You'll never never know if you never never go

