Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22029 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2705 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Karavaan versekering - by wie is jy?
Net so vinnig. By wie is julle karavaan / boswae / kamp trailer verseker?
Hooked, now we can go camping.
Saam met al my ander kort termyn versekering - SANTAM
Saam met ander versekering - Hollard
VRA jou makelaar uit oor karavaan-versekering. Moenie STUPID wees nie. MY makelaar verseker my karavaan vanaf die oomblik dat ek die huis verlaat. My 4x4 Boswa ook. Al wat ek moet doen is om te BEL wanneer ek gaan vertrek. SANTAM.
You'll never never know if you never never go
Carasure
Ditto.
quote]1012,250211745[/quote]
My wa is tenvolle toegerus.
Indien hulle by hom inbreek wanneer hy nie in gebruik is nie en waardevolle goed steel, is ek tenvolle gedek.
Moeg geploeg.
Al my korttermyn-versekering is onder die geel sambreel. Ek het nog nooit 'n karavaan-eis gehad nie, maar eise op my voertuie (waar ek nog nooit die "skuldige party" was nie) en een eis op my geboue-versekering is sonder enige probleme uitbetaal. Dalk (ek weet nie) betaal ek meer, maar ek sal altyd die geel sambreel oor my kop hou.

Hennie, ook by Santam.
Myne was ook by al my ander versekering ingesluit gewees. Daar is twee keer by my wa ingebreek en die versekering het alles gecover van items wat gesteel is tot die skade aan die wa.
Verseker
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ook ingesluit by huis kort termyn
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Mense wat lank kamp moet net 100% seker maak of hulle gedek is. Sover ek weet is daar net 2 wat verseker as die wa langer as 90 dae van jou vaste adres af is in die fynskrif, wat jou duur te staan kan kom as daar n Ys is

Ditto.
quote]1012,250211745[/quote]
My wa is tenvolle toegerus.
Indien hulle by hom inbreek wanneer hy nie in gebruik is nie en waardevolle goed steel, is ek tenvolle gedek.

Net so!

Mense wat lank kamp moet net 100% seker maak of hulle gedek is. Sover ek weet is daar net 2 wat verseker as die wa langer as 90 dae van jou vaste adres af is in die fynskrif, wat jou duur te staan kan kom as daar n Ys is

My fixed address it's just always on the move :)
That can be so, so was mine, but only 2 insurers insure it. Their were others, but they changed the conditions, while people are not aware of the small print exclusions

That can be so, so was mine, but only 2 insurers insure it. Their were others, but they changed the conditions, while people are not aware of the small print exclusions

What is the small print exclusions?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Santam
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Al my bates, insluitend my karavaan en inhoud daarvan, is by Santam Direct verseker. Ek onderhandel direk met Santam en werk nie deur 'n makelaar nie. Ek verkies dit so.


VRA jou makelaar uit oor karavaan-versekering. Moenie STUPID wees nie. MY makelaar verseker my karavaan vanaf die oomblik dat ek die huis verlaat. My 4x4 Boswa ook. Al wat ek moet doen is om te BEL wanneer ek gaan vertrek. SANTAM.

Dag Izak hier.
Ek is by Old Mutual met al my bates, Karavaan word gedek dag voor ek vertrek en dag na my aankoms en ja ek kan eis al staan my karavaan by my huis. Alles word gedek in my erf se 4 grense. Daar net 'n korting op my karavaan se versekering terwyl dit in my erf staan.
Sover her ons nog nie eise gehad nie, my voertuie en karavaan staan saam onder my afdak agter 'n hoe hek voor aan my erf (12 meter lank) 'n dubble hek aan een weens my buurman oorkant my wat destyd sy bakkie op sy sypaaitjie geparkeer het en nie in sy erf nie. Die pad ook maar smal met die groot karavaan en bakkie wat nie te kort kan draai nie, moet kort - kort voor af bel om sy bakkie te skuif sodat ek my karavaan kan in en uit kry met my bakkie.
Hy het deesdae hek en afdak laat aan bring en dit is beter deesdae.
Winter breek aan en karavaan is weg gepak en vir die winter seisoen, alles gewas en reggemaak vir nuwe seisoen.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Alles is by Santam, deur 'n makelaar.
Life is a journey, enjoy the ride!
Is julle karavane ook gedek, indien op reis en n as breek byvoorbeeld?