Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21114 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17169 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5523 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4745 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2220 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1833 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1659 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1113 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 783 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 361 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 294 |
RD | 273 |






Karavaan venster
Goeie dag vriende, wil net graag weet waar ek 'n venster kan kry vir ons '81 Sprite Sport. Dis die agterste een aan die linkerkant van die wa (aan die deur se kant). Soliede glas venster.
Terwyl ons weg was vir 2 weke het hulle by die karavaan ingebreek en heelwat kamp toerusting ook gesteel. Nie een glas maatskappy hier weet hoe om die glas uit die raam te kry nie.
Het lank terug hier gelees van 'n tipe skrootwerf vir ou karavane? As iemand van so-iets weet, sal ek dit baie waardeer.
Byvoorbaat dank!
A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
Kyk of jy by een van hierdie verskaffers kan regkom
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hi Joe,
Nog alternatiewe: Kobus Van Wyk 083 424 9806
Hendrie 079 465 0522
Paradaigm 011 626 2783/011 439 9300
Sterkte
Sover ek weet werk dit dieselfde metode as voertuig se voor venster N glas plek het jare terug vir my een by die huis kom insit was n 73 Sprite Swift
Baie dankie aan almal vir die inligting en kontak nommers. Ek waardeer! Sal begin rond bel.
A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Net so bietjie terugvoer ivm ons wa se sykant venster wat gebreek was tydens 'n inbraak in Mei die jaar...
Ek het uit desperaatheid die hele venster raam uit die wa se buitemuur gehaal en self die stukke glas uit die alluminium raam verwyder, nadat Quick-fit en PG Glass my meegedeel het dat hulle dit nie kon doen nie (of eerder WOU doen nie, in my opinie). Die glas pas binne-in 'n rubber wat dan binne in die raam inskuif. Gelukkig was daar genoeg glas in die raam oor wat ek as 'n templet kon gebruik om 'n nuwe glas te sny. Die proses was tydsaam maar tog die moeite werd, en lyk nou weer soos nuut.
A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
