Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21901 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6134 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5225 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3215 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2558 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2143 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1988 |
Swanie | 1855 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1757 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1226 |
RichardJ | 1130 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 842 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 414 |
LEEN | 381 |
1Pierre2 | 378 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Karavaan koop
Wil weer karavaan koop, wie het al by we buy cars een gekoop, weet dit is nie nie karavaan handelaar nie, ek sal iemand saamvat wat karavaan deurgaan om te kyk of alles in orde is, sal julle so iets aanbeveel bv dankie.
Ek self het al na hulle karavane gekyk. As alles van die wa daar is en ek het hom goed deurgegaan en is tevrede sal ek hom verseker koop.
Mens gaan maar net al die tent goed moet uitpak en seker maak dis als daar.
Vat spaar battery saam as jy het om ligte en water pompies en dies meer te toets.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek stel voor jy hou WBC' so op internet dop. Hulle wil voorraad binne so kort as moontlike tyd verkoop. As 'n voertuig langerig op die vloer bly, plaas hulle dit op veiling en dan is die insetprys aansienlik laer as die normale verkoopprys. Jy kan dalk net so 'n winskopie kry. Dat 'n voertuig nie dadelik verkoop nie, beteken nie noodwendig dat daar iets mee verkeerd is nie. Daar is dalk net nie op daardie oomblik iemand wat so een soek nie. Elke voertuig word deur 'n onafhanklike maatskappy ondersoek en hulle verskaf 'n volledige verslag op die webbladsy. So 'n ondersoek is dalk meer betroubaar as 'n vriend wat karavane ken mar werklik net oppervlakkig kan ondersoe instel. Ek het nog nie na karavane se verslae op WBC's gekyk nie maar ek s beïndruk met hulle verslae van motorvoertuie. As jy op internet werk, kan jy lvoerrtuie landswyd sien. Dis sekerlik nie prakties om waens 'n duisend kilos vanaf jou juis te oorweeg nie, maar daar is waarskynlik etlike takke binne praktiese afstand vanaf jou.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Jammer ek het foutiewe inligting verskaf. Karavane word blykbaar nie soos motorvoertuie deur n onafhanklike instansie ondersoek nie. Ek het pas gaan kyk
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Baie dankie die persoon wat ek sal saam vat werk met karavane en doen herstelwerk ens.
Hou ons op hoogte. N tyd gelede was daar op die Forum kritiek op WBC's maar as ek reg onthou was dit nie oor eerstehandse ondervinding nie so dit sal gaaf wees as iemand wat wel by hulle gekoop her terugvoer gee. Ek het my voertuig n paar maande gelede aan hulle verkoop en het dit baie positief ervaar.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hi ek was gister daar om na n Sprite Swing te kyk het nie baie goed gelyk nie n 2016 model en kom van Natal af ek sal maar forum dophou as iets opduik, ek is maar skrikkerig wil nie met houtvrot en probleme sit nie, dankie vir insette
Op die forum onder Latest Classifieds for Sale is baie opsies .Kyk gerus daar .
Op die forum onder Latest Classifieds for Sale is baie opsies .Kyk gerus daar .
Hannes, watse karavaan het jy ingedagte en in watter prysklas ?
Ek het miskien iets vir jou wat ek persoonlik kan aanbeveel. Ongelukkig is ek en die betrokke karavaan in Kaapstad, maar dit behoort nie 'n "show stopper" te wees nie.
Hier in Bela is Å "Nasie" wat Å Penta wil verkoop.
Ek skat volgens foto dat dit Å 2005 - 2006 model kan wees.
Sy verkoop prys was R36k en het her-adverteer vir R24k.
Baie werk volgens beskrywing sal gedoen moet word, soos bv: Houtvrot, venster rubbers ens..
Kyk gerus op "Market Place" en "search" Jurgens for sale.
Ek sal kyk en fotos plaas.