Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21198 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4785 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 918 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 579 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Karavaan kampe : Prieska, Kimberley, Ritchie en Mokala
Is daar iemand wat onlangs by Gariep Lodge in Prieska, Big Hole Caravan Park in Kimberley, Riverside by Ritchie en Motswedi in Mokala Nasionale Park (Modderrivier) gestaan het.
Die Big Hole is naby die myn in Kimberley en Riverside by Ritchie is of was altyd een van Oom Jeep se gunstelinge.
Ons kom na Kgalagadi via Augrabies terug na Pretoria en ry die draai oor Prieska en Kimberley in Mei 2022.
In Prieka hoop ons om by Gariep Lodge te staan.
Enige terugvoer oor die plekke sal waardeer word.
Groete

Kan Riverside Countryclub aanbeveel. Ken nie die ander plekke nie, maar sal terugvoer waardeer.
Was 2 maal by Ritchie (2019 en Nov 2020 .... baie goed, bekostigbaar en veilig. Gawe personeel.
Estelle ek verkies Oranjerus by Keimoes lank voordat ek Augrabies kies. Dit al jammer wees as julle by Mokala aangaan nie, ons land se nuutste Nasionale Park. Ek het nog net goeie dinge van Riverside gehoor.
You'll never never know if you never never go
Ons het alby kampe in Kimberley laat in 2020 maar vermy en liewers by Ritchy oorgestaan.
Oranjerus beslis 'n beter kamp, maar die watervalle verseker 'n besoek werd.
Flip de Wet
Baie dankie. Ons is bespreek by Augrabies. Ons wil Riemvasmaak besoek en Augrabies is 'n vertrekpunt. Ons staan by Oranjerus oor voordat ons Kgalagadi toe ry. Met die terugkom is dit Augrabies. Ons dink om daarvandaan na Kimberley te reis. Die roete oor Prieska het ons nog nooit gery nie en dus oorweeg ons die roete. Mokala het ons al telkemale gebly. Is Motswedi se kamp die moeite werd vergeleke met Riverside?
Gariep Lodge by Prieka het glo kampplek maar antwoord nie op epos navrae nie. Sal maar bel.
Groete


Is daar iemand wat onlangs by Gariep Lodge in Prieska, Big Hole Caravan Park in Kimberley, Riverside by Ritchie en Motswedi in Mokala Nasionale Park (Modderrivier) gestaan het.
Die Big Hole is naby die myn in Kimberley en Riverside by Ritchie is of was altyd een van Oom Jeep se gunstelinge.
Ons kom na Kgalagadi via Augrabies terug na Pretoria en ry die draai oor Prieska en Kimberley in Mei 2022.
In Prieka hoop ons om by Gariep Lodge te staan.
Enige terugvoer oor die plekke sal waardeer word.
Groete

Het julle toe gaan inloer hoe lyk die Big Hole Caravan Park in Kimberley?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek sal ook graag wil weet. Die laaste keer wat ons daar was, seker 20 jaar gelede, het dit nie te veilig by die park gelyk nie. Ons ry binne n week in die rigting maar beoog om eerder op Christiana oor te staan. Daar is n park in die dorp op die walle van die Vaalrivier wat onlangs verspoel het, terbou is en glo op 1 Feb heropen. Sal moet vasstel of dit wel oop sal wees, anders ry ons deur tot by Riverside suid van Kimberley. Òom Jeep het dit altyd sterk aanbeveel. Rob Ferreira buite Christiana waar ons soms oorgestaan het, is nou n aftree oord en het nie meer kampplek nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons was glad nie daar nie. Het dit maar verbygery na ons by Mokala was. Wou ook Aldam besoek maar die terugvoer daaroor was ook onbevredigend. Ek lees daar was onlangs negatiewe berigte daaroor.

Dankie, beplan om miskien oppad daar te oornag en Kimberley myn te besoek
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

I would not recommend to go to the Big Hole Caravan Park in Kimberley. We stayed overnight there Sept 2013. Lots of contractors the ablutions were a total mess a good few inches of water lucky we had full bathroom in the van. Also never felt safe in the park was very glad to leave early the following morning.
Dankie, sal dan liewer vir n alternatief Google
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ons was glad nie daar nie. Het dit maar verbygery na ons by Mokala was. Wou ook Aldam besoek maar die terugvoer daaroor was ook onbevredigend. Ek lees daar was onlangs negatiewe berigte daaroor.

We stayed at Aldam for 2 nights on our way up to Jhb. Ablutions were good. No problems encountered.
Willem Pretorius Nature Reserve had good birding for the short time we were in it. Roads and access road a little rough.
I would recommend it. Long termers under R3k PM.
I have not read any reviews (so did not read the bad ones)
Living the dream

