Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21740 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17538 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5969 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5075 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2416 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1949 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1178 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1054 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Karavaan handelaars skuldig aan hul eie ondergang?
Die afgelope tyd het ons gelees van heelwat handelaars wat hul deure moes sluit as gevolg van "swak besigheid". Ek plaas swak besigheid in aanhalings tekens, want is dit so? Of is dit maar die resultaat van swak diens? (Of miskien GEEN diens) Ek het die afgelope week n navraag oor n sekere produk gehad en epos gestuur na 7x verskillende handelaars. Tot op hede het net 1x nog terug gekom met n antwoord. Nog 3x het ek n WhatsApp gestuur, almal het hul boodskappe gelees, maar net 1x het reageer. Met ander woorde van die 10 navrae het net 2 geantwoord.....skamele 20%.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Wat jy se is baie waar. Dieselfde ondervinding. Naverkoop diens swak, en pryse belaglik. Dieselfde met motor handelaars
Ja dis jammer dit gaan so dis die norem deesdae jy moet maar agter hulle aanloop
Haak daai wa kamp bly koning
Daars nie n manier wat ek my karavaan by n handelaar sal laat diens nie!! Het maar slegte ervaring met 2x handelaars gehad! Dink dis deel van die probleem..hulle wil die karavane te vinnig "swaai" en doen nie moeite nie. Dis maar net my ondervinding. En dan vra hulle top dollar vir hulle karavane.
If its worth doing, its worth doing well.
En dan, soos ons al telkemale op hierdie forum gehoor het, kom die karavaan met allerhande foute terug van die handelaar terwyl dit waarskynlik in n goeie toestand ingegaan het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die afgelope tyd het ons gelees van heelwat handelaars wat hul deure moes sluit as gevolg van "swak besigheid". Ek plaas swak besigheid in aanhalings tekens, want is dit so? Of is dit maar die resultaat van swak diens? (Of miskien GEEN diens) Ek het die afgelope week n navraag oor n sekere produk gehad en epos gestuur na 7x verskillende handelaars. Tot op hede het net 1x nog terug gekom met n antwoord. Nog 3x het ek n WhatsApp gestuur, almal het hul boodskappe gelees, maar net 1x het reageer. Met ander woorde van die 10 navrae het net 2 geantwoord.....skamele 20%.
Ek dink dit is grotendeels te wyte aan die kennis van die produk. Was onlangs by twee handelaars waar "persone" as "sales person" aangestel is maar beide van die "persone" wat my gehelp het kon nie my vrae beantwoord nie.
Ons het al voorheen gepraat oor die aspek. As jy self nie kampeer nie en self die produkte gebruik nie, hetsy dit 'n karavaan is of net die water pompie in die karavaan, hoe kan jy regtig suksesvol 'n diens lewer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Dis nie net karavaanhandelaars wie se personeel onkundig is nie, maar ook motorhandelaars. Toe ek my Kuga wou koop, het ek met een verkoopsman gepraat wat my meegedeel het die model waarin ek belanggestel het, het 'n outomatiese ratkas. Toe ek noem dat dit nie korrek is nie, maar dat hy 'n dubbelkoppelaarstelsel het, het hy geen benul gehad waarvan ek praat nie. As ek hom uitgevra het oor die soort vierwielaandrywing, sou hy sekerlik in trane uitgebars het. Ek het hom aangeraai om kennis in te win oor die produk wat hy verkoop. Hy het my later gebel, baie in sy skik, want hy het toe wel bietjie navorsing gedoen en verstaan nou wat die geval is.
Ek sou sê as jy geen belangstelling of insig het in die produk wat jy verkoop nie, hoort jy nie daar te wees nie en die handelaar behoort nie sulke mense aan te stel nie. Baie klieënte maak staat op deskundige raad van die verkoopsman en as hy nie die kennis het nie, hoe kan hy enige waardevolle raad gee?

Ek stem saam, het dieselfde ervaring gehad waar ek duidelik meer kennis gehad het as die verkoopsman. Jy moet tog belangstel in dit wat jy doen.
Dis een ding wat deesdae baie kop uitsteek is jy doen na vra hoor niks terug nie vandaar het ek van een brand oorgeloop en is vandag geluk met Ford as my geld nie goed genoeg vir jou is nie vat ek dit waar dit wel welkom is
Haak daai wa kamp bly koning
Om die sogenaamde onkundige personeel te blameer wys net daarop dat die koper onkundig is.
Ondernemings wat nie bereid is om met opleiding in hulle personeel te belê nie laat onkundige onbekwame verkoopspersoneel op die publiek los, en doen hulleself skade aan.
Om onkundige, onopgeleide, onvaardige personeel in diens te hê is mos 'n resep vir mislukking. Dus, die opskrif wat sê dat karavaan handelaars skuldig is aan hulle eie ondergang is verstaanbaar waar onkundiges die handelsmerk moet verteenwoordig.
Waar eerste probeerslag kampeerders die kliente is weet hulle nie dat hulle deur onkundiges bedien word nie, maar waar ervare kampeerders betrokke is word ervare, kundige personeel 'n voorvereiste. Sommige handelaars wil ongelukkig nie belê in ervaring en kundigheid nie, en lei skade as gevolg van 'n belegging in onkunde.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Stem saam jou Kanneman
Haak daai wa kamp bly koning
The supplier that receives an email / WhatsApp out of the blue is aware that it has been sent to 10 other suppliers. He is also aware that it is mostly "fishing". It is unlikely to result in any sale.
If you phone the supplier. Introduce yourself, talk to them. Get his direct email. Follow up with an email / WhatsApp . You will get 100% response.

Ek stem saam met alles behalwe die eerste sin. Dis juis omdat ek as koper NIE onkundig is nie dat ek agterkom dat die verkoopsman onkundig is.
Nabro, daar word nie verwys na die koper se kundigheid op die personeel se produk kennis gebied nie, maar na onkunde van party kopers met betrekking tot blaam vir die oorsaak van personeel se onkundigheid.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
??
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
The supplier that receives an email / WhatsApp out of the blue is aware that it has been sent to 10 other suppliers. He is also aware that it is mostly "fishing". It is unlikely to result in any sale.
If you phone the supplier. Introduce yourself, talk to them. Get his direct email. Follow up with an email / WhatsApp . You will get 100% response.
Stem glad nie saam nie. As ek as besigheids eienaar n epos kry van n klient wat op my advertensie reageer, gaan ek dit nie igonoreer omdat ek nie die persoon ken en sommer afleiding maak dis na ander 10 ook gestuur nie. Al hierdie eposse is reaksies gewees op advertensies op hierdie forum onder classifieds geplaas, so geen random massa epos nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Hier is jy reg. Deesdae vra mens vir kwotasies, en ja, vir meer as 1 verskaffer. 95% antwoord nie. Mens moet mos pryse vergelyk. Ek ondersteen die ou wat die vinnigste reageer, al is die prys nie die laagste nie. Hy stel belang is soek nog besigheid. Waarna die vorige skrywer verwys is ouens wat verwag n ou moet by hulle inloop en koop, en is pissed of as hy uitloop sonder om te koop. Of hulle besigheid doen te goed, of hulle tekort persoonlikheid.

Agreed try get hold of anyone at Dometic for spares - this is the standard automated reply and you never hear from them again:
Dear Sir or Madam,
Thank you for your message.
We have forwarded your email to the department responsible for this. The relevant colleagues will contact you as soon as possible.
If you have any questions, please do not hesitate to contact us.
Your Dometic Team
The supplier that receives an email / WhatsApp out of the blue is aware that it has been sent to 10 other suppliers. He is also aware that it is mostly "fishing". It is unlikely to result in any sale.
If you phone the supplier. Introduce yourself, talk to them. Get his direct email. Follow up with an email / WhatsApp . You will get 100% response.
Stem glad nie saam nie. As ek as besigheids eienaar n epos kry van n klient wat op my advertensie reageer, gaan ek dit nie igonoreer omdat ek nie die persoon ken en sommer afleiding maak dis na ander 10 ook gestuur nie. Al hierdie eposse is reaksies gewees op advertensies op hierdie forum onder classifieds geplaas, so geen random massa epos nie
...en ek het nie gevra vir n prys nie, net of hulle n sekere karavaan item in voorraad het wat baie skaars is. So al wat hul hoef te sê is "ja, ons het voorraad" òf "nee, ons het nie voorraad nie"
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Gister weer n navraag per WhatsApp na East Rand Caravan World gestuur nadat hulle sedert 05 Mei nog nie terug gekom het na my oor navraag nie. Lyk of hulle nie belang stel in besigheid nie....wonder hoekom adverteer hulle op hierdie website dan?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Never mind handelaars verantwoordlik vir eie ondergang, wat van die vervaardigers?
Ek ooreenkoms met vervaardiger aangegaan om hom terugvoer oor sy produk te gee, soos wat ons deur verloop van tyd probleempies ondervind.
Nodeloos om te se^/noem, na n paar raporteering is hy hoog de moer in vir my en se^, dat ek kritiseer.
Jip, dis hoe dit deesdae gaan, en jy word dan afgemaak as n moangat, selfs hier op hierdie forum, waar insette nodig is vir andere om ook kennis te neem voordat R400000 TOT R500000 gespandeer word.
One is never too old too learn