Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22406 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18109 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6521 |
| BrianB | 5625 |
| Bostoe | 5558 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3096 |
Saturn Member | 2000 + |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1892 |
| Nico | 1792 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1704 |
| Dansan | 1573 |
| Butts | 1494 |
| DK | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1370 |
| RichardJ | 1284 |
| Louvan | 1283 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 498 |
| Willie54 | 469 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 402 |
| Oumens | 391 |
| Herman | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 330 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 154 |
| Pontius | 153 |
| Dolrik | 144 |
Karavaan gordyne
Enige iemand wat belangstel in gordyne?
Dit is ses volledige stelle: gordyne, kant gordyne, pelmets en runners.
Dit kom uit 'n Sprite Splash, venster groottes 840mm x 840mm, 70mm x 75mm en 1140mm x 540mm
Vier kant vensters en voor en agter vensters
Die gordyne makeer niks, ek het dit vervang met zebra roller blinds
Onder is voorbeelde



life is a journey... not a destination.
Hi Theu
Net vir interresantheid - hoe lyk daai Zebra Rollers? Foto of 2?
Hier is een venster



life is a journey... not a destination.
Lyk baie netjies Theu.
Is die blinds dig ook?
Lyk baie nice
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Look good, will they offer privacy at night when the internal lights are on ?
A die blindings toe is, kom daar geen lig in nie en mens kan ook nie insien nie, ek het seker gemaak daarvan voor ek gekoop het, ek het selfs 'n spreilig binne aangesit om te toets, hulle maak toe, geen lig buite sigbaar nie
As mens dit ooptrek dat die donker strepe oormekaar is, kan mens uitsien, maar jy nog steeds nis insien as die ligte nie aan is nie, net solank vensters nie oormekaar is nie. Omdat dit werk soos 'n dubbel kant gordyn, kan mens minder insien
Die blindings laat vir my minder lig in as die bestaande gordyne
life is a journey... not a destination.
As die blindings toe is met ligte binne aan, kan mens niks binne sien nie.
life is a journey... not a destination.


