Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22066 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17812 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6268 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5351 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2714 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1869 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1689 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Louvan | 1255 |
Gerden | 1239 |
RichardJ | 1178 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 856 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





Kampplek Baberton
Gaan laat Julie in daardie rigting. Enige voorstelle of aanbevelings? Mid-week.
Ek vermoed Badplaas is dalk die naaste. Tensy iemand van 'n minder bekende plekkie weet.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ons was so 4 weke gelede in Barberton en waar die Munisipale Karavaan park was, as ek reg kan onthou - is daar 'n Mall gebou.
Ek weet ook nie van enige kampplekke rondom Barberton nie alhowel daar 'n paar game lodges is in die omgewing.
Daar was jare gelede n heel aanvaarbare kamp by Waterval Boven. Weet nie of dit nog bestaan nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek glo Badplaas is die beste opsie. Nog nooit daar gestaan nie maar ry gereeld daar verby as ons Wildtuin toe gaan. As ek so na die omgewing kyk sal sekutireit my baie bekommer
Never too old to have a happy childhood
