Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21198 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4785 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 918 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 579 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





KAMP VOORUITSIGTE
Wel dit begin nou stadig aan weer normaal raak hier by die Coetzee's. Alles tedanke aan ons Hemelse Vader en Seënige van BO.
Het net 'n twee weke trip na die buiteland om uit te sorteer dan gaan ek 'n bespreking maak vir 'n naweek.
Daar is nou nie 'n karavaan nie, maar ek en Ma moet maar so stelselmatig weer in die kamp ding in kom. Die tent en Gazebo's moet maar die ding doen.
Wil graag op die selfde tyd sommer weer 'n lyntjie nat maak.
So dis of Amigos of iewers langs die Vaalrivier naby Parys.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Wonder hoe vol is die Rietspruit dam want Amigos kuier 'n mens darem maar lekker ook.
Kamp is kamp en kamp is lekker, of dit nou in 'n tent of karavaan is. Soms dink ek dit meer van 'n avontuur om dit baie basies te hou, soos in 'n tent.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Leon jy kan maar Weltevrede toe gaan daar naby Parys, dit is regtig n mooi oord .Daar is ook mooi vis, selfs mooi kleinbek geelvis ook .Dit is n goed vesorgde oord met goeie bestuur.

Geniet Leon kamp bly lekke ek stem Blessings from abouth
Haak daai wa kamp bly koning
Ek sou eerder by Rietspruit Oord(Langs Amigos) kamp. Pragtige, goed versorgde oord met dieper water vir visvang.
Daai Weltevrede oord het my al voorheen getrek met net fotos daarvan. So ek sal graag soontoe wil gaan.
Amigo's was ek al 'n paar keer en het die visvang daar baie geniet. Enigste rede waarom ons nog nie Rietspruit oord gekamp het nie was maar die musiek en bote wat van daai kant af gekom het. Maar ek sal nie die oord afskryf nie. My profiel foto is geneem van Amigos af oor die water na Rietspruit oord toe ander kant die water.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Ek sou eerder by Rietspruit Oord(Langs Amigos) kamp. Pragtige, goed versorgde oord met dieper water vir visvang.

Rietspruitdam oord soek tans opsigter of iemand om na die oord te kyk sou hier miskien iemand wees wat sou belang stel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ai dis 'n joppie duisend daai
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hoop jy kom sommer gou weer terug in die kampeer in Leon. Met n' tent en gazibo is vir ons ook baia lekker. Waneer ons na plekke toe gaan waar die pad woonwa nie kan gaan nie (soos Botswana en Mozabique) kamp ons in ons tent. Net so lekker.
Geniet die visvang Leon.
Groete,
Paul
Hoop ons sien gou weer kamp fotos van jou Leon.....bly/dankbaar dat daar weer deure vir julle oopgegaan het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die afgelope naweek weer by Rivierzicht (Robertson) gekamp. Die kamp bly steeds n lekker plek, die geriewe is van die vooraf-vervaardigde tipe, baie netjies en funksioneel. Alle staanplekke is met heerlike groen gras bedek. Heerlike kajak-roei.
You'll never never know if you never never go
Danie we lived around the corner from Robertson in Swellendam for 7 years and can you believe we never camped at Rivierzicht once (what a shame) ð .
Going to have to back there some day.
