Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Kamp in Namibie
Ons beplan om eerskomende maand ons eerste trip na Namibie; die beplanning is om met 'n 4x4 karavan te reis. On gaan die suidelike deel doen. Kennise het ons egter afgeraai om nie ons wa alleen te los sou ons meer as n dag in 'n kampplek oorstaan nie. Is daar waarheid daarin?
Kan nie verseker sê hoeveel waarheid daarin steek nie. Meeste van die kamp plekke is maar verlate dus is daar geen mede kamp mense (al ken jy hulle nie) wat ogie hou terwyl jy weg is nie.
Mens moet maar kyk en beslising maak op die ingewing van die oomblik. Die situasie daar sal jou gut feeling wakker maak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Vreeslik dankie; mens wil darem nie tergkim by kampplrk en jou wa het verdwyn nie...lol. Sal ons gut volg soos aanbeveel. Ons gaan darem net in grooter dele virr meer as n dag oorbly.
Hallo Duracel! Ons was in Junie 2018 tot begin Julie 2018 in Namibia by Amanzi River Camp, Klein Aus Vista, Sesriem kamp, Ate Brucke, Urban Camp, Auob Lodge camp, Ai Ais Hot springs camp en kalahari river en safari kamp, geen probleme by enige kamp plek of besienswaardigheid nie, fantastiese mense en wereld.
Geniet dit
Enjoy Life!

Dankie dit is gerustellend want mens kan nie jou wa oral saamsleep nie. Is daar sekuriteit by die sites soos genoem? Ons gaan verseker van hul besoek.
Wees versigtig maar moet ook nie jou ore uitleen aan mense wat veralgemeen en net negatief is nie. Ek het nog nooit enige negatiewe aspekte oor kamp in Namibië gehoor nie.
Geniet dit en veilig reis
Al weer oppad iewers heen.

"Trailer Cuff" sal jou karavaan beskerm...
On The Road Again
Baie dankie vir jul terugvoer. Watter kampe sal jul aanbeveel? En watter bergpasse is veilig om te ry?
Koop die Weg - Namibia wat jou talle kampplekke gee.
Al die bergpasse is veilig om te ry, mits jy 4X4 het, weet wat jy doen en versigtig ry.
Indien nie, vermy van Zyl's Pas, Robbies Pass en Naukluft 4 W/D Trail.
Die res behoort nie te veel van 'n probleem te wees nie, indien jy jou ratte gebruik om af te gaan en nie net op jou brieke le nie. Gebruik net briek om jou spoed te veminder, indien die laagste rat nie stadig genoeg is vir die omstandighede nie.
Indien jy my jou roete epos, sal ek jou kampplekke op die roete aanbeveel en verduidelik van die verskillende passe.
edgew60atgmaildotcom
Groete,
Edge
On The Road Again
Ons was Julie 2018 by Aiais, Hobas en Noroshama river camp. Die kampe is onlang opgegradeer en baie mooi, ek het nerens onveilig gevoel nie en die mense was baie vriendelik.
Geniet jou reis baie

Ons was Julie 2018 by Aiais, Hobas en Noroshama river camp. Die kampe is onlang opgegradeer en baie mooi, ek het nerens onveilig gevoel nie en die mense was baie vriendelik.
Geniet jou reis baie

Nou sien so kom die manne met ondervinding na vore. Ons beplan om einde April volgende jaar weer in die Namib groot duine te gaan ry. Gaan 5 nagte in die woestyn slaap.
Maar ons moet eers daar kom en dan weer terug kom. So ek hou my ogge ook op die draad.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Sommer net n mooi foto op internet gekry....

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Wonder of iemand my meer info kan gee. Dis my eerste Namibie trip, ek beplan soos volg.
Van Kaap tot Springbok oorslaap, volgende dag Amanzi trails iewers by Vioolsdrif. Dan oorslaap Ai Ais. Van daar oor Rosh Pinah tot Aus vir 2 dae kamp. Van Aus na Luderitz. Volgende dag aan na Sesriem vir oorslaap 2 dae. Daarna Walvisbaai toe oor Solitaire , dan Swakop toe Alte Brucke kamp vir 2 dae, en finaal Windhoek...Partyplekke kamp met boogtent, anders self catering plekke.
Ek beplan begin om Mei te gaan, is dit nodig om vooruit te bespreek?
Ek ry met n Ford Ranger 4x2 double cab. Is daar dalk iemand wat min of meer dieselfde roete gedoen het, sal u kommentaar of tips baie waardeer.
