Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22034 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17786 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6244 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5318 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1184 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 421 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |





Kamp by Palmietrivier
Middag manne, ons het die afgelope naweek by die Palmiet-park gekamp, teenaan Kleinmond. Ons het al baie stories gehoor van diefstal by die kamp, maar het besluit dat ons (Stapklub) daar gaan kamp omdat ons belowe is dat daar 24 uur sekuriteit is.
Dis werklik n heerlike kamp, teenaan die see, baie bome, baie goeie geriewe. Die ontvangs by die hek was nie altyd teenwoordig nie maar ons het die opsigter gebel en hy het daarvoor gesorg dat daar n beampte is wat die kamp patroleer. (Ons het die hel uit hom belowe indien iets sou wegraak) Op eens stadium het die dorp se Wetstoepassers ook n draai gemaak.
Ons het almal egter gevoel dat ons nie alleen daar sal wil kamp nie.

You'll never never know if you never never go
Enjoy Danie looks good. Security sorted, how are the ablutions ?
You'll never never know if you never never go
Ek het die afgelope naweek met mense gesels wat 'n maand hier gekampeer het en hulle kan nie uitgepraat raak hoe hulle die kamp geniet het nie. Ongelukkig, so se hulle, kan mens net 'n maand op 'n slag daar kampeer.
