Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21198 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4785 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 918 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 579 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Jurgens Xplorer 2001 owners manual
Goeie dag en dankie dat ek nou deel van hierdie forum kan wees.
Alhoewel ons redelik lank al kamp, het ons nou vir die eerste keer 'n kamp karavaan gekoop, 'n 2001 Jurgens Xplorer. Die wa is nog baie mooi en het 'n paar modifikasies.
Ek het wyd gesoek en ek sien ander ook, maar ek kry nerens 'n "owners manual" of iets derglik net om bietjie te kyk na die krag/water ens. Enige iemand wat my dalk kan help? Byvoorbaat dankie.
Welkom op die forum Johan. Ek het vir my karavaan n manual, maar ek gebruik hom nooit nie. Vir my is die beste manual hierdie forum. As jy iets wil weet....vra dit hier. Daar is altyd iemand met ondervinding wat jou kan help met info....hier is klomp manne wat graag help. Gewoonlik het items soos yskaste, geysers ensovoorts hul eie manual. Jurgens koop byvoorbeeld n yskas aan en los die manual in die yskas.....dit word nie apart bespreek in hul karavaan manuals nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het vir 6 jr n 2014 explorer besit en hom November 2019 verkoop.
Tot hede het jy nie n boek wat jou enigeiets vertel nie.
Hy het wel n diens boek soos jou voertuig om hom jaarliks te diens en wat jy als gedoen het.
Dan het hy n CD in wat wys hoe taf hy is indie jy met hom sou vas val en hom uit trek.
Hoe die gas geyser werk is wat vir jou vertel word.
Hoe veel water sy tenk neem is wat jy self moet uitvind.
Enigeiets moet jy self ondervind.
Indie jy vasbrand is jy welkom on my te vra.
Laatweet dan los jou nommer.
Sterkte.
Al weer oppad iewers heen.

Jammer....
Welkom op die forum.
Al weer oppad iewers heen.

Welkom op die forum.
Die manual wys grootendeels hoe die tent opgeslaan word en hanteer paar dinge soos band druk ens.
Verder is dit soos Geert noem, dat elke item binne die wa het sy eie boekkie. Van die boekkies het ons beskikbaar in PDF Formaat. So ons kan dit vir jou aanstuur.
Laat weet maar.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Baie dankie vir die verwelkoming en insette. Voorwaar vinniger en meer as wat ek verwag het. Ek gaan die naweek als uitkyk en toets (en hopelik nie opblaas) en as ek dan vashaak sal ek julle hulp inroep, nogmaals dankie!

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Goeie dag en dankie dat ek nou deel van hierdie forum kan wees.
Alhoewel ons redelik lank al kamp, het ons nou vir die eerste keer 'n kamp karavaan gekoop, 'n 2001 Jurgens Xplorer. Die wa is nog baie mooi en het 'n paar modifikasies.
Ek het wyd gesoek en ek sien ander ook, maar ek kry nerens 'n "owners manual" of iets derglik net om bietjie te kyk na die krag/water ens. Enige iemand wat my dalk kan help? Byvoorbaat dankie.

Welkom tot die Forum
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Goeie middag,
Ons is kampers, maar het nou die eerste keer 'n off-road karavaan gekoop - Jurgens Explorer 2013. Ek benodig "owner's manuals" vir die karavaan. Kan enigiemand my hiermee help?
