Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Jurgens Fleetline 1 1980's
Hi, I just received my first caravan a Jurgens fleetline 1 1980's. It does not have a spare wheel. Do you perhaps know where I can get one or what alternative can I use?
Shoe this is a tuff one.
All I can suggest is to go to a scrap yard and look for something there.
Main concern is going to be the PCD and the size of the center hole where the hub fits through
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

If it is a 140PCD similar to my Sprite Sport 1982 you will be able to find it at Roadque.
http://www.roadque.co.za/rims-and-tyres/
As Leon said, just make sure about the PCD and center hole size.
Ek wonder of Comet in boksburg nog bestaan dalk kan hulle help
Haak daai wa kamp bly koning
Het nou met die mense by Loftus gepraat. Het een bestel sal maar kyk of hy pas baie dankie julle

Het nou met die mense by Loftus gepraat. Het een bestel sal maar kyk of hy pas baie dankie julle

Sjoe, daai lyk na 'n 12" rim. Sou dit nie dalk beter gewees het as jy 13"s opgesit het met die 13" bande. Baie makliker bekombaar as 'n 12".
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ek stem Hennie as dit n 12 duim is vervang met 13 duim
Haak daai wa kamp bly koning
Mine could use a city golf rim
Ek het self so 'n Fleetline 1 gehad. Die presiese spaarwiel met die regte "dish" wat daarop pas is die destydse Austin Apace of Austin 1100 model - die een met die hidrolastiese suspensie. Myne by 'n skrootwerf gekry.
Dit was darem meer as veertig jaar gelede, toe ons nog lekker jonk en vol pret en plesierigheid. Nou is ons nog net lekker jonk!
Terloops, ek is van mening dat daardie karavaantjie met sy soliede as en bladvere 'n baie beter "gravel roader" is as die moderne voorhoutjieboks-hout modelle met hulle rubber-as suspensie. Ons het destyds Etosha se sinkpllaat paaie sonder stampe of stote met hom baasgeraak. Nie eens 'n glas of koppie van die oorspronklike stel gebreek nie.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
