Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22753 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18334 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6619 |
| BrianB | 5848 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3464 |
Saturn Member | 2000 + |
| Kanneman | 2169 |
| Chris Boucher | 2094 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1903 |
| Nico | 1809 |
| Hennie Botha | 1718 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1607 |
| Butts | 1512 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1405 |
| RichardJ | 1376 |
| Louvan | 1322 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 909 |
| Michelin Man | 829 |
| Fanie | 820 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 605 |
| 1Pierre2 | 552 |
| Willie54 | 513 |
Platinum Member | 250 + |
| Herman | 419 |
| LEEN | 416 |
| Oumens | 399 |
| RD | 349 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 277 |
| Pontius | 275 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 252 |
Gold Member | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 225 |
| Chris Steffen | 206 |
| Joos Pretorius | 204 |
| Grompie | 203 |
| BigG | 192 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Ad Rem | 175 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 121 |
| Lewies | 116 |
| Theuns | 112 |
| Klaasvakie | 101 |
Jurgens Exclusive
Goeiedag almal,
Kan ek n Jurgens Exclusive sleep met n BMW X3 2.0D?
Dankie
Werner, Google gee verskeie tarra gewigte aan vir die X3. Die basiese reël is dat die Exclusive met 'n BVM van om en by 1800kg minder moet weeg as die X3 se tarra gewig. Vergelyk altwee se lisensie skyfies.
Kyk ook na die inset in die plasing "Towing Vehicle Question". Soek onder "Title Search". Daar sal jou antwoord wees.
Groete
Ek dink hy is te lig Tara = 1720 tot 2023 Tara = 1792. Ook 110Kw is bietjie min.
Groete,
Paul
Kyk eerder na 'n Classique. Die kan binne die sleepgewig wees.
Werner welcome to the forum, the Tare on the X3 will be be too light unfortunately. You would need to add power assisted brakes to the exclusive
Werner, in antwoord op jou vraag, die volgende ....
Toe ek my sleepvoertuig wou verander na 'n BMW X3, het die verkoopsman duidelik vir my genoem dat die X3, weens sy "run flat" bande, nie geskik is om 'n karavaan te sleep nie. Probleem is dat, sou 'n pap band voorkom, die band vervang moet word, en nie, soos gebruik op die soort bande, net voort ry (weliswaar teen 'n laerspoed) nie. Dit sou beteken die karavaan moet langs die pad bly, en ek was nie daarmee gediend nie!
Hy het dus voorgestel dat ek die bande met lugbande vervang (teen - 'n ekstra R15000!!)
Dit het egter meegebring dat ek spasie vir die noodwiel moet hê, so, die hele transaksie het deur die mat geval.
Afgesien van die bogenoemde probleme met gewig, dink ek jy moet die bande ook in die prentjie bring

This in essence mean that it is not feasible towing any size caravan with a vehicle that has the run flat tyres.
Because you have no spare tyre and you can not leave your caravan next to the side of the road.
Never thought of it that way.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Daai karavan is aannie swaar kant maak maar seker
Haak daai wa kamp bly koning