Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21834 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17660 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6078 |
Bostoe | 5440 |
BrianB | 5156 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3210 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2502 |
Lennie | 2193 |
Kanneman | 2141 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1978 |
Swanie | 1854 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1747 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1664 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1111 |
Gerden | 1093 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 750 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 588 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 371 |
1Pierre2 | 355 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 230 |
Joos Pretorius | 195 |
Jurgens exclusive shower water pyp lek in die binne kant tussen body en shower unit. Hoe hasl ek die shower unit uit. Is daar n herstel manual iewers waar ek dit kan download
Jurgens exclusive shower water pyp lek in die binne kant tussen body en shower unit. Hoe haal ek die shower unit uit. Is daar n herstel manual iewers waar ek dit kan download
Welkom hier Pieter.
Hier was die stort bespreek
Living the dream
Jurgens exclusive shower water pyp lek in die binne kant tussen body en shower unit. Hoe haal ek die shower unit uit. Is daar n herstel manual iewers waar ek dit kan download
Negatief daar is nie 'n herstel handleiding nie. Klik op die link wat Richard hier bo geplaas het. Dit sal jou help om by die water pype uit te kom.
Ek vermoed dat die een pyp net van die kraan af losgekom het. Dit is moontlik want die skud van die wa agter die wiele terwyl jy ry is op sy ergste hoe verder jy van die wiele af agter toe is. Ek dink die pyp het net so met die tyd los gekom.
Jy sal dit maklik kan fix.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !