Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5599 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Jurgens Caravans are no more
I visited the Caravan Show at Gallagher last week and was surprised to see a new brand on the floor: "LEEFEK". On inquiry, I was informed that Jurgens have been taken over by Leefek (Pty) Ltd. From what I saw at the show, it appears that the new company has a good chance to make a success of it.
Various Co's change names. Not a problem.
My problem in the camping Industry is that nothing is made cheaper and affordable.
The prices of tents is almost as expensive as a 20 year old caravan.
A double axle 4x4 caravan cost almost R1mil, and people are buying them. WHY?? Because they can.
Do you really camp better in that van than a 30 year old Caravette?
At last !!!!

Pryse raak mal my 2013 Swing moet maar hou tot 2099
Haak daai wa kamp bly koning

Various Co's change names. Not a problem.
My problem in the camping Industry is that nothing is made cheaper and affordable.
The prices of tents is almost as expensive as a 20 year old caravan.
A double axle 4x4 caravan cost almost R1mil, and people are buying them. WHY?? Because they can.
Do you really camp better in that van than a 30 year old Caravette?

One of my colleagues camped this weekend at Bosveld Oase. He said the 4 stands around him with his included, had a brand new Exclusive, brand new Penta, brand new Destination and then his brand new Okto Gravellor parked on the stands. Taking in consideration of the vehicles that were towing them, the value must have been over 4m.
Rediculous.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Just a pity about the ridiculous new name.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek dink tog sekere handels name het hul piek bereik. Ek was laasweek by Pretoria Karavane gewees.....al die Leefek produkte is afgemerk en boonop die goeie afslag wat hul gee, gee hulle jou n gratis aircon en sit gratis movers op. Dit doen jy nie as daar n waglys was nie.....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Karavaan skou Gallager 2023 - oorheersend onpraktiese luukse onbekostigbare waens of roof top trailers vir ekstra lang mense met baie kinders vir ekstra hande en met alles wat opslaan afslaan uithaak en nie weer wil terughaak nie (being there done that never again). Konserwatiewe betroubare waens bly maar JURGENS nou LEEFEK se reeks, alhoewel pryse sedert 2020 covid die hoogte ingeskiet het. Stealth en Okto het ook mooi reeks maar bitter min maak voorsiening vir hoogte, lengte en wydte om in gewone motorhuis te pas. Okto se nuwe liggewig karavaan waarvan prototipe ge launch was sal moet aandag aan afwerking gee, swak ligte materiaal word gebruik maar is beslis nie duursaam nie bv kaste.
Ja nee, ek moet erken die nuwe karavane se pryse is skrikwekkend.
My oorweging met 'n luuksheid soos 'n karavaan (volgens my - motors edm. is meer 'n noodsaaklikheid) moet gesien word in die lig van hoe kry ek my waarde hieruit. Ja, die karavaan is wel ook 'n bate, maar die ding moet sy geld "verdien"
Hoeveel keer dus, moet ek kamp voordat hierdie luuksheid homself betaal het? Met my "Awol", wat reeds 'n redelike prentjie gekos het, is dit seer sekerlik makliker as hierdie astronomiese pryse wat deesdae gevra word. Ek kan maar net my kop skud en wonder - is dit karavaanlewe wat die mense dit laat koop, of is dit eerder "ek is beter as jy"?
Quantum het die handelsname Jurgens, Sprite, Wilk en Gypsey oorgekoop. Hulle is tans besig met n nuwe Sprite.....gaan Sprite Space wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dis interressant. Ek dink die waarde van die name gaan hulle steeds populêr maak terwyl die nuwe naam nie juis byval sal vind nie.
Oor die luuksheid van karavane dink ek jy moet besluit hoe jy n karavaan sien: is dit n manier van uitkamp of n mobieke woning? Ek en my vrou geniet die idee van uitkamp al dekades lank en luuks leef tydens uitkamp, is nie belangrik nie. Ons het twee huise waarin ons luuks kan leef terwyl uitkamp n avontuur is. Die bietjie eenvoudiger leef is juis die aantreklikheid daarvan. As dit 42 grade is, is dit nie gemaklik nie, maar dis deel van die avontuur van uitkamp. Maar elke ou het maar sy eie smake en ander kan nie beweer iemand wat anders dink, is verkeerd nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Karavaan pryse is belaglik ! Ek sou n dop kon toerus met die heel nuutste toerusting op die mark vir R100 000 en sal beslis 2 x 100Ah Lithiums insluit. Gaan sit en skryf neer wat werklik nodig is in n wa, en vertel my ek is verkeerd.
One is never too old too learn

Ek dink die meeste van ons probeer ons vrouens tevrede stel as dit kom by keuses van woonwaens. Mits haar keuse nie sekere perke oorskry nie. Hulle vereistes is nie baie hoog nie, maar as jy 'n kamper is wat ses weke of twee maande van die huis af is, dan lyk die prentjie anders.
Stem saam...veral omdat hul oorsee se mark ook betree is die naam LEEF EK nie baie treffend nie.
Maar op die einde is dit seker die produk wat homself verkoop ongeag die naam. Vir my persoonlik is die naam Okto ook nie n mooi naam nie, maar sy waens is nice en hy verkoop goed
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

I support that!
They really could have picked a better name.
Ja well................ what's done is done.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

