Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5596 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





JURGENS BRADLEY CLASSIQUE- VRAE?
Hallo almal, ek kyk met belangstelling na 'n Bradley Classique maar het vrae wat my kwel en waarvoor ek antwoorde wil kry voordat ek finaal besluit:
Ek verstaan die wa is slegs 220v met geen battery, as ek dit dus reg het , beteken dit dat jy sonder ligte ens sit indien ESKOM die krag afsit:
Hoe gemaak met movers? wat op 12vstaatmaak
Hoe nou met die waterpomp (of is hy ook 220 v ) en hoe spoel die toilet as die 220v af is?
Wat is die algehele hoogte van die wa? ek sit met 'n afdak wat nie verhoog kan word nie en wat tans 'n SENSATION akkommodeer, dit lyk egter of die CLASSIQUE hoer is as die SENSATION?
Hoe sleep hy? gedagtig aan die hoogte
Chuck as jy my kan kontak sodat ek jou ondervinding direk met jou kan bespreek sal ek dit baie waardeer(083 7877043)
As hy movers op het, sal hy battery inhê, andersins sal hul een insit met instalasie.Toilet werk nie vanaf krag nie.
Ek weet nie hoeveel navorsing jy al gedoen het op die Bradley reeks nie, persoonlik sou ek liewer die Sensation gehou het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie, Gaan nie die BRADLEY koop nie. Die toilet vraag kom maar omdat die SENSATION se toilet se water direk uit die groot watertenk pomp(12v) en nie uit die gewone klein tenkie nie.
Jy moet antwoord as ek belð
Al weer oppad iewers heen.

Ons kry Saterdag ons nuwe wa, heel opgewonde. Verneem graag van huidige eienaars of daar enige moets en moenies asook "pro's & con's" is waarvoor ons moet oplet?
ââ¬ÅHe was a wise man who invented beer.ââ¬Â ââ¬â Plato


Ons kry Saterdag ons nuwe wa, heel opgewonde. Verneem graag van huidige eienaars of daar enige moets en moenies asook "pro's & con's" is waarvoor ons moet oplet?

What caravan have you purchased ?
We bought the Jurgens Bradley Classique.
ââ¬ÅHe was a wise man who invented beer.ââ¬Â ââ¬â Plato

Congrats, hope you have many great camping trips with the van
Post some pics when you get her
Thank you, much appreciated.
ââ¬ÅHe was a wise man who invented beer.ââ¬Â ââ¬â Plato

Hoop jy geniet hom, ek het een nuut in 2019 gekoop en het net plesier met hom.
Dit sleep en slaan maklik op, net nie so 'n lekker sitplek binne as ek bietjie wil werk op die rekenaar nie en sal dit seker binnekort bietjie verander, anders ook redelik sterk gebou en 'n baie goeie suspensie onder dit met 'n lekker groot grond vryhoogte af van die teer op die grondpad as daar 'n paar gate in die pad is... 'n baie lekker wa!
Groete Frik
More sal self vertel....
