Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6141 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2148 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
JESUS EN SY ENGELE
So gaan kamp ons met kinders se Venter Bush Baby trailer. (Ekt vir hulle gekoop in 2014 dieselfde tyres nog op)
3 gesinne. Kinders toets Jugens Expo wat hulle wil koop. Alles is in karavaan, spanners compressor die hele works)
Oudste knaap se trailer en Hilux goed toe gerus. Alles in!
Ons leen sus se Suzuki SX4. Sleep soos n droom. Nylstroom. Die kar het nog 1/2 tank petrol. So lekker gekamp. Gereen. Gelofte diens by Voortrekker monument gaan bywoon. Kinders besluit Oumense, ons kamp langer.
Huistoe tyd breek aan. Ons vat treiler en kar terug Pta toe. 1/2 tenk petrol is mos genoeg.
Net voor Carousel..petrol liggie aan. Ek het die 2 oudste meisiekinders in die kar, 6 en 9 jaar oud.
Bel almal gaan gou petrol ingooi in Hammanskraal. Terug op Highway toe onthou ek hoekom ek altyd vol stront was. Het julle spaar wiele, is hulle reg? Het julle gereedskap?.
Raai wat...ek het nie. En daar kry trailertjie pap wiel. Suzuki se jack op sy grootste kom nie eers by trailer se as by nie.
Meisies huil Ouma troos...en raai wat?
Daar stuur Jesus n Engel!!!
N Boer van Vaalwater. Oppad Noorde toe. Ry so wit Land Cruiser met moerse groot sleepwa. Hy maak U Turn oor die eiland. Oom staan opsy, Oom is die wheelnuts los? Oom gee pad asb. Tjop tjop. Daars ons oppad. En ek weet nie eers wat sy naam is nie.
Ek klim in die kar, draai na die snottende huilende meisies en vra vir hulle " het julle al ooit n engeltjiw gesien? Jesus het nou net een vir ons gestuur"
At last !!!!
Pragtig!!!
In Oktober 2017 het ons 'n soortgelyke ondervinding beleef.
Ons was oppad terug vanaf Natal Suidkus en na Harrismith kry ons so 'n kleinerige afleweringsvoertuig, iets soos 'n H1 oif bietjie groter met 'n jong man (amper nog seun) wat alleen in die voertuig is. Teen die opdraandes gaan ons by hom verby en teen afdraandes kom hy weer verby.
Ek is siggestremd en my beste helfte doen die bestuur werk nog al die jare. So 10km voor Villiers hoor ek 'n harde slag en sê vir haar om af te trek. Ons was toe net mooi by een van hierdie geteerde aftrek plekke wat hul langs die pad het.
By nadere ondersoek sien ons dat die loopvlak van die woonwa se regter band af geklim het. Noodwiel sit onder wa aangesien die lugreeling voor in die neuskas gemonteer is.
Vo.lgende oomblik hou die jongman by ons stil. Hy was oppad van Toti na Jhb. Hy sê die base monitor hom, maar hy het 'n paar minute om te spaar. Blitsig is die wiel om geruil en was ons weer oppad.
Kan net noem dat die band was 6 jaar oud. Gelukkig was daar geen skade aan die woonwa nie. Daarvoor het die Ewik moverr gesorg.
Moeg geploeg.
Mooi stories.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Mens kan net hoop as sulke goeie mense in die moeilikheid beland, daar net sulke barmhartige Samaritane sal wees wat hulle sal help.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
We were camping at Swellendam before we moved there after our tour and one day on the way back from a day outing to Cape Agulhas we passed a bakkie stuck on a hill on the N2 with a caravan attached. Stopped to hear what the problem was - the clutch was gone and he could not get up the hill, he was on his way to Mossel Bay from Napier on his own with the family due to follow on the weekend. Called a tow service for him in Swellendam come collect him and we hooked his van and towed it to the Caravan Park in Swellendam where we were camping. He arrived later the next day, or the day after, with the bakkie fixed to collect the van and continue his journey. He was also very thankfull.
I never pass a caravaner on the road who has a problem, will always stop to see if they need assistance.
In die voor-tyd toe ek 'n kind was, voor die dae toe struikrowers ons paaie geterroriseer het, sou jy nooit by iemand wat ooglopend teëspoed gehad het verby gery het sonder om hulp aan te bied nie. Goeie ou boerebedagsaamheid, ongeag of die teespoed ons dam se eend oorgekom het of nie.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Paasnaweek laat-aand kom ons terug van n eetplek in Durban op pad na ons hotel. Daar is n geweldige opstand in die donker en ons ry binne-in die skare in. Hulle begin ons kar te rock, heen en weer. Aan my vrou se kant skree n swartman iets vir die ander en wys vir ons 'draai links, ry reguit." Ons draai links en ry reguit. Uit die gemors uit.
n Engel.
You'll never never know if you never never go