Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21752 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17549 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5981 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5085 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3207 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1955 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1445 |
George | 1200 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1094 |
Gerden | 1056 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 329 |
RD | 319 |
Herman | 312 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Is dit winskoop of nie
Soek bietjie raad en ondersteuning. Ek kan hierdie bakkie by een van my seun se vriende se skoonma koop, haar man is 1 jaar terug oorlede en die boedel is nou afgehandel. Dit is 'n Nissan 2.7 TD, 4x4, 1999 model met vol diens rekord. Sy soek R 40, 000 vir hom.
Is dit 'n winskoop of nie? Raad sal waardeer word.
If you have the R40k to spend, I cannot see how you can go too far wrong. Those BF Goodrich tyres look pretty new...and they are worth R6k or more alone.
Never owned one, but I believe they were pretty hardy. What is the mileage?
Worst case you would probably be able to sell it on again for the same kind of money. Prices on the web seem to be in that range.
Hi DK
A bargain is only a bargain if 1) you can afford and 2)do you need Having said that: -
Milage? / Book Value? / Trade value? that will tell you the commercial value
Personally.
Those BF goodriche's..... Assuming the spare matches, they are around R2500.00 a pop = R12500
Your'e paying for the rest of the vehicle = R30 000
If you know the history / care / use of the vehicle and it's good to go then why not...
Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Thanks, Andrew. I did not had a physical look at it as yet, my son just sent me an e-mail this morning with the photos. They mentioned that the mileage is close to 200 000km's. And, yes, the tyres done about 5000 km's. The bakkie was used the same as what I use mine, I only use it for towing and in 1 years time, I only done 4000km's up to date.
Ek het een gery baie lekker bakkie , net swaar op diesel, maar dit is n'winskoop
How great is our GOD
200K's on a well looked after vehicle (and you know this for a fact) is zilch. Only affects the commercial value...
Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
Dankie, oom Willem. Ja ek wil hom net eintlik gebruik vir sleep. My huidige is 'n petrol jobbie en jy voel hom teen opdraende as jy sleep.
For that price, sounds like worth considering. You may, however, find the doggie won't let go not willing to let go!!!, (pic 2) and THAT would be a bargain, if included in sale!!!!!
200K's on a well looked after vehicle (and you know this for a fact) is zilch. Only affects the commercial value...
Yes, Warren, the mileage is actually zilch, because my VW Polo Playa I had, had close to 400 000 on the clock and I still got R 45000 for it. That all depend how you look after your assets. The relief also is, is that I used to know the old man of the Nissan Bakkie, because he used to worked with my son at our other branch in Pretoria.
Sounds great, especially with those tyres + bull bar + canopy and prime condition.
200.000 is nothing for a well maintained Diesel.
I would certainly buy it straight away- but that does also mean that you should try a little negotiation (5% for cash ...).
Asking costs nothing !
Ek sal hom eers vir n spin vat met die karavaan en dan besluit jys dalk teleurgesteld
Stem saam, sien of hy jou wa beter sleep as jou Steed bakkie.
Al weer oppad iewers heen.
Het self so dubbel cab gery dk nie n slegte prys nie maar vat hom ry hom en besluit dan sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
Ek het 'n 1998 2,7 tdi nissan .Van die begin af moes hulle 'n fabrieks modifikasie doen vir oorvehitting. Hulle het Twee gate in die voorste buffer gesny en klein verkoelers(Eintlik die wat gebruik word vir die kajuit verhitting) ingesit. Dit was redelik suksesvol as jy nie iets swaar sleep nie. Die oomblik as jy swaar sleep het jy oorverhitting probleme. Die voertuig was nie regtig 'n suksesvolle sleper nie, al het hy 'n turbo ingehad.Ek het op ongeveer 320,000 km 'n Lexus V8 enjin ingesit en was nog nie een oomblik teleurgesteld nie. Ligter op brandstof as die ou diesel, geen orverhitting (en ek was al orals deur die land met hom-Sanipas,Sentraal Kalahari die volle Monte) en meer krag as wat nodig is.
Nogtans dink ek vir R40k sal jy nie 'n fout maak nie. Indien jy meer inligting wil he skakel my gerus by 0832779634
Groetnis
Louis
Louis, nee ek het maar teen die koop besluit omrede ek kyk na 'n Nissan X-Trail, ek het my swaer die guns bewys omrede hy opsoek is na 'n bakkie. Wat die overheating betref, het ek die probleem met die Steed ook gehad as ek swaar gesleep het, maar gou uitsorteer. Ek het die Katalistiese boks uitgegooi en die sisteem vervang met 'n Freeflow systeem met Branches, dan het ek ook die Thermostat vervang met 'n 76 grade celcius Thermostat gepaard met 'n 1 Bar radiator cap en sodoende die probleem opgelos. Ek moet byvoeg dat ek 120 km/h met gemak sleep met nog baie woema oor, maar hou maar die voet op so 120 anders kyk ma my skeef aan.
Ek sal jou definitief kontak, want my swaer gaan eers komende naweek kyk, maar dit wil voorkom of hy hom gaan vat. Ek sal moet saam gaan omrede hy nie veel motor tegnies aangelê is nie. Natuurlik iets waarvan ek nie hou nie, want as iets verkeerd loop, voel 'n mens dadelik skuldig.
Dis maar moeilik, sukkel self maar deesdae met parte op diselfe modele, net petrol. Baie goeie bakkies, maar dalk kan jy beter doen? Weet van die hitte probleme op die diesels.. hang seker maar af van bestuurder.. sterkte, dis maar moeilik
Ek dink dis a bargain. Hulle is swaarder op Diesel as ander soortgelyke Tippers maar gaan in elkegeval ligter wees as die Petrol Tipper.
Ek het onlangs op n aangename winskoop afgekom. n Sprite Sport {Erens in die 80's model} met relatiewe nuwe vol tent, nuwe surround, alle kassies so 10 jaar terug oorgedoen, add-a-room en sommer nog klomp los kampeer goed en braaiers in karavaan vir R8k. Ek sal nog fotos plaas as hy opgeslaan is
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
As dit na 1983 is, is dit van die met die nuwe tipe konstruksie en poli carbonate plastic vensters. Hulle het ook n behoorlike onderstel en veerstelsel. As die bakwerk insluitende die houtdele nog hoed is, gaan iemand n reuse winskopie kry. Selfs die voor 1983 is nie sleg nie hoewel hulle kleurskema bietjie vaal was en hulle glasruite en ander tipe muurskontruksie gehad het. Ek sien gereeld nog van hulle in karavaanparke. Moderne karavane is net nie so duursaam nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven