Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Inverter Groote vir Woonwa
Ek sal graag wil weet of 'n 1000W inverter groot genoeg is vir die Woonwa om die TV en ligte te trek tydens beurtkrag of sal julle 'n kleiner / groter inverter aanbeveel. Die 1000W was genoeg om die TV / DSTV, Laptops en ligte te trek.
Ek het my Chinese 1000W inverter geblaas toe ek nie die Blou Koppeling, tydens beurtkrag, verwyder het nie. Die fuse wat toe eintlik moes blaas het ongeskonde daar oorgebly.
Dit behoort voldoende te wees. 1000W is gewoonlik die maksimum wat dit momenteel kan lewer en volgehoue gebruik is gewoonlik 50% van die maksimum. Ons dra n 40" TV, decoder en twee LED bedlampe en trek sowat 100W by die huis. Pas net op as jy dalk jou yskas ook trek. n 100W yskas kan maklik vir n breukdeel van n sekonde 800W of meer trek en dan weer daal na die normale 100W
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dankie Fred. Waardeer want ek is nie baie belese oor die onderwerp nie.
1000w is heeltemaal voldoende vir n karavaan.Probeer maar by n volgolf omsetter te bly.
Daai 1000 w sal die ding doen
Haak daai wa kamp bly koning
1000 Watt is reg ek het n 1000 watt in my karavaan ingebou met n 105AH deep cycle battery en werk baie goed .Bou net vir jou n omskakel skakelaar ook inlyn in ,sodat jy die Eskom krag kan afskakel as jy inverter gebruik.Anders gaan jy die inverter opblaas jy kan nie krag invoer en uitvoer op n inverter wat n ingeboude laaier in het .


1000 Watt is reg ek het n 1000 watt in my karavaan ingebou met n 105AH deep cycle battery en werk baie goed .Bou net vir jou n omskakel skakelaar ook inlyn in ,sodat jy die Eskom krag kan afskakel as jy inverter gebruik.Anders gaan jy die inverter opblaas jy kan nie krag invoer en uitvoer op n inverter wat n ingeboude laaier in het .

Nou verstaan ek nie ......
Die inverter (in my geval slegs 'n 600W gekoppel aan 'n aparte 102Ah battery met 'n aparte "slim" laaier - ek wil met opset nie die bestaande battery en laaier van my karavaan gebruik nie) wat ek voorheen by my huis gebruik het, het self oorgeskakel na Inverter en terug na Eskom krag wanneer die sou afgaan en weer aankom. Tuis, en in die karavaan, gaan die kragtoevoer na die verskillende punte deur die inverter.
In die karavaan se geval gaan hierdie slegs my TV, Internet en 'n klein radio'tjie bedien - die karavaan gebruik 12 V ligte en die yskas moet maar af bly sou die Eskom krag afwees.
Sou so "omskakel skakelaar" dan nodig wees?? Dit was nie nodig tuis nie? Trouens, my ander inverter in die huis werk ook so wat die aan- en afskakel aanbetref?
"Sou so "omskakel skakelaar" dan nodig wees?? Dit was nie nodig tuis nie? Trouens, my ander inverter in die huis werk ook so wat die aan- en afskakel aanbetref?"
Nico, ek stem ook met jou. Ek het 3 inverters in my huis gehad sonder enige probleme. Intussen vir my 'n solar installasie laat doe,
Die 1 inverter wat ek in die huis gebruik het, gaan ook altyd saam my as ek gaan kamp en geen "omskakel skakelaar" nodig nie.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Geen probleem, weereens elkeen se eie keuse .Ek sal net nie sonder die omskakelaar werk ,maar as dit vir julle werk ,doen dit so .In sommige gevalle hou ek daarvan om n lyfband en kruisbande tedra .

wil my voorkom die fokus is op die inverter
Die gewig le in die battery
Hoeveel oorlaai hy jou wa????????
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Hi Swanie, ek het nogal die draad geniet tot jy jou inset gelewer het...vir jou inligting, nuwe batterye vir solar weeg minder as die vleis en drank vir 'n naweek
Groete Frik
More sal self vertel....
