Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Inverter geblaas.
Ek het nie geweet as dit loadshedding is, moet jy nog steeds die Eskom Krag Sok uittrek voordat jy die inverter aansit nie.
Ek start toe my 1000w invertor en hoor hy beep - dink ek het nie die Exclusive se geyser afgesit nie en sit die gou af. Die volgende toe hoor ek die inverter maak baie snaakse geluide, Ek sit toe alles af / plug uit maar die Chinese Inverter oorleef nie die oefening nie. 'n Expert vertel my toe dat die inverter se fuse aan die verkeerde kant van die stroom sit - daarom het die inverter geblaas en nie die fuse nie.
Is daar kenners wat weet of 'n change over switch in die wa dalk die antwoord kan wees om sulke mishaps te verhoed.
Eienaardig ........ beide my inverters (1 x 24V, 1400W, die ander 12V, 600W) kry krag vanaf die muurprop. Wanneer BK inskop, skakel die inverters direk oor na battery krag. Sodra die Eskom krag weer aankom, skakel beide weer direk oor na Munisipale krag en siedaar. 'n Mens is mos nie altyd byderhand wanneer BK inskop nie.
Ek is nou reeds besig om die 600W stelsel - met aparte 102 kVa battery, en gekoppel met slim laaier spesifiek vir dié battery. Dié stelsel is vir my TV, Internet en radiotjie. en sal gekoppel bly aan die 220V krag invoer van die karavaan, met die soortgelyke oorskakeling soos bo.
Ek doen dit met opset so omdat my karavaan se binneligte vanaf 12 V werk met 'n ingeboude battery en ek die stelsel apart wil hou.
My inverter skop ook oor. Ek het die caravaan egter so bedraad dat die aircon, microwave en geyeser net van eskom af werk, en alles anders deur die inverter wat self switch. Ek kan my aircon ook van die battery af werk maar vermy dit om battery te spaar
Daar is sekere inverters wat jy nie die kragtoevoer kan aanhou terwyl jy krag uitsit .Dit is veral die met ingeboude laaiers .Ek praat natuurlik nie hier van die Hybrit inverters hulle werk anders .

Manne, ek het 'n 4000Watt Inverter geskenk gekry en wil hom/haar eendag as ek my karavaan gekry het daarin installeer.
Is daar miskien instruksies/diagramme wat julle ouens kan voorstel/voorsien, hier op die forum, wat "simple" is sodat ek die werk self kan doen ?
Dis nou van son-paneel tot by 220volt uitlaat.
Oumens
One is never too old too learn

Dit is darem baie groot. Hoekom vind jy uit of daar nie iemand is wat n 2kva het wat jou wil ruil nie

Manne, ek het 'n 4000Watt Inverter geskenk gekry en wil hom/haar eendag as ek my karavaan gekry het daarin installeer.
Is daar miskien instruksies/diagramme wat julle ouens kan voorstel/voorsien, hier op die forum, wat "simple" is sodat ek die werk self kan doen ?
Dis nou van son-paneel tot by 220volt uitlaat.
Oumens

Dis 'n baie lekker groot inverter. Miskien 'n "over-kill" vir die wa maar op die ou einde gaan dit seker oor wat jy fisies gebruik.
'n Diagram het ek nie maar daar behoort twee bedradings diagramme te wees. Een voor die inverter wat die krag aan hom voorsien 220V, Battery krag 12 of 24V, Solar.
Die diagram daarna behoort eintlik standaard te bly. So asof jy die wa by die inverter in prop inplaas van by 'n oord.
Kom ons kyk wat verskaf die manne wat weet.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Yes, manne, hier's die knapie !
https://www.takealot.com/inverter-pure-sine-sine-wave-4000w-12v/PLID70628696
One is never too old too learn

O okay dit maak dit so effe makliker. Kyk maar net na sy spesifikasies. Ek het 'n soortgelyke een maar dis net 'n 600w inverter met 'n spike vermoë van 1000W.
Jy sal byvoorbeeld die Inverter op die toevoer battery koppel en dan die 220v van die karavaan aan die 220V kant van die inverter koppel.
Maar jy gaan 'n goeie vermoë moet hê om die batterye gelaai te hou .
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Dit is darem baie groot. Hoekom vind jy uit of daar nie iemand is wat n 2kva het wat jou wil ruil nie

Ek het R1000.00 in die bank, is daar nie van julle ouens wat my wil ruil vir jul R500.00 nie ?
ð
One is never too old too learn

