Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Installasie van Straightliner Stabiliser
Is daar enige iemand wat dalk kan help met stap vir stap installasie prosedure van Straightliner Stabiliser? Of dalk video of iets.
Dankie byvoorbaat
Cornie
'Camp with joy and respect'

Hi Cornie. Ek het dit by die huis op rekenaar. Sal hopenlik onthou en dit vanaand vir jou aanstuur as iemand jou teen daaityd nog nie gehelp het nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Baie dankie Leon,sal waardeer.
My epos is cornis777@gmail.com
Cell 0834539033
'Camp with joy and respect'

Daar is baie raad op internet. Het jy dalk al gesoek na so n video? Ek vind dat ek videos en beskrywings oor bykans enige onderwerp op Google kry.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hi Fred,ja ek het vir tannie Google genader maar nie veel inligting oor die installasie ens. van Straightliner nie. Wel die Tando.
Groete
Cornie
'Camp with joy and respect'

Cornie, ek weet nie watse karavaan jy het .Ek het n Jurgens Classique .As jy voor die karavaan staan, kom die Bracket links .Dit is die Bracket met die rooi koppelstuk waarin die blade lê .Ek het myne so vasgesit as jy meet dan is die distansie 470 mm vanaf die punt van A Raam, tot in die middel van die Bracket .Die Bracket het so unieke vashegstuk, maar jy sal hom kan uitsorteer .Die bout wat die Bracket vashou loop onder deur die A raam, moenie deur die A Raam boor, dan gaan daai Bracket nie vastrek .Wat jy ook inag moet neem, as jy die onderstel met die groot gate in het ,kontinentale onderstel ,moet jy nou, maar mooi kyk dat jy hom nie regoor so groot gat sit, ek het n rede waarom.ek so sê.Jy sal sien ,alhoewel die groot bout onder deur loop en nie n gat benodig, het die bracket bo ook so klein gaatjie .Ek boor daar deur die A raam ,n klein 6 mm boutjie .Baie mense sit daar niks in, maar wat met my gebeur het, die Bracket het geneig om effens skeef tedruk, dan beinvloed dit die werking van die Straightliner .Die 6 mm boutjie met n locknut is voldoende om hom in posisie tehou.Die rede vir die dun boutjie is net sou die Bracket aan iets hak kan die boutjie wel breek wat dan die Bracket beskerm .Ek hoop jy verstaan .Vra maar gerus nog sou ek nie mooi verduidelik het .Weet ook jy het die beste stabiliseerder op die mark .

Ek ken nie die Staightliner nie, maar dit lyk of hy die karavaan stabiliseer deur dit te stuur as hy swaai, soos die Trapezium. Dit is na my mening die enigste manier om dit te doen, as jy iets wil gebruik wat werk. Die wrywingstipe is n foefie. Ek het self n Tando wat ek nie gebruik nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hallo Willie
Vreeslik baie dankie vir jou hulp en verduidelik. Dit gaan my baie help, maar kan ek jou dalk ook kontak, indien dit erg noodsaaklik is?
My sel is 0834539033
Ons het Okto Castello(baie dieselfde as jou Classique) en die Yellow blade het nie veel gehelp nie. Die Tando was beter maar nie my heeltemal veilig laat voel met erg kant wind wanneer trokke verby gaan. Verneem ons Castello is te swasr vir die vorige 2 stabilisers.
Baie dankie,sal weer gesels.
Cornie
'Camp with joy and respect'

Cornie jy is baie welkom om my tekontak my.sel 0824932733

Baie dankie Willie,waardeer.
'Camp with joy and respect'

