Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Hulp aan vakansiegangers in ons area
More manne. Ek dink dis dalk n goeie idee om te laat weet wat jou kontakbesonderhede is, ingeval van ons karavaan-vriende gedurende die vakansie-tyd naby is en in die moeilikheid beland, skielik mediese versorging nodig het en meganiese probleme ondervind. Ons ken uiteraard ons omgewing en kan die lewe vir vriende makliker maak.
Ek is met graagte beskikbaar vir sulke toeriste. Dalk is daar nog van julle wat by die huis is.
DANIE. 082 3 7777 14
STRAND OMGEWING (Stellenbosch, Grabouw, Villiersdorp)
You'll never never know if you never never go
Sovêr my kennis strek word dit deur sekuriteitskundiges afgeraai dat persoonlike kontak besonderhede op oop webwerwe op die internet verskaf word.
Sulke inligting is presies wat deur hedendaagse bedrewe boewe gebruik word om mense in omstandighede te lok waar hulle hul onderduimse doelwitte kan bereik.
Ek verstaan dat die idee goeie bedoelings het, en vyftig jaar gelede sou dit algemene steun geniet het, maar onder huidige omstandighede kan ondeurdagte welmenede gebare erge gevolge hê.
Ek weet ek sal deur sommiges as negatief beskou word, maar vra jouself die vraag af, is ek negatief of realisties in die land waarin ons leef? Net vanmiddag het 'n persoon op die radio genoem dat jy 'n spaarwiel vir jou gesleepte voeruig moet saamry, want jy kan dit nie waag om die wa alleen langs die pad te los om 'n wiel te gaan heelmaak nie, nog minder met 'n gesinslid daarby wat daarna moet omsien.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Ek dink jy het n punt daar beet. Dis jammerlik so.
You'll never never know if you never never go
Dit sal dalk raadsaam wees vir 'n lid wat hulp benodig, om dit maar op hierdie Forum aan te vra. Lede wat in die omgewing is en kan help, sal sekerlik antwoord- ek sal as ek kan help, maar ek sal beslis nie my naam op 'n lys plaas nie. Dit sal bietjie langer neem as 'n telefoonoproep, maar die persoon op die lys is dalk ook nie tuis om instaat om te help nie.
Ek dink dit is ook maar 'n waagstuk vir die hulpsoeker. Mense met verkeerde bedoelings kan dalk sy hulpkreet lees en 'n plan bedink om hom op een of ander manier uit te buit. Die skelms is baie vindingryk. Die mense by die kampkantoor is dalk die eerste wat jy moet nader vir inligting waar om hulp te kry.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek is daar omte help, vra my nommer by n vriend wat jy ken.
Al weer oppad iewers heen.

Willem Brits het op 'n stadium vrywilligers op 'n lys geplaas. En so het ons die kontak besonderhede van 'n paar mede kampeer lede.
My naam is op daai lys en die kontak besonderhede is dieselfde. As jy hulp nodig het, ek is in die Pretoria omgewing.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


More manne. Ek dink dis dalk n goeie idee om te laat weet wat jou kontakbesonderhede is, ingeval van ons karavaan-vriende gedurende die vakansie-tyd naby is en in die moeilikheid beland, skielik mediese versorging nodig het en meganiese probleme ondervind. Ons ken uiteraard ons omgewing en kan die lewe vir vriende makliker maak.
Ek is met graagte beskikbaar vir sulke toeriste. Dalk is daar nog van julle wat by die huis is.
DANIE. 082 3 7777 14
STRAND OMGEWING (Stellenbosch, Grabouw, Villiersdorp)

Dit was destyds voor die "POPY" storie die doel van die WilSur Omgee Vriende. Willie het nog daai tyd deel geword van die groep maar hierdié forum het my verban.
Van die ou lede op die groep gebruik nog die lys, almal wat se nommers nog die selfde is is nog op my foon so ek kan wyd hulp kry as die moet.
Oppad na die volgende kamp.

