Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22038 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17789 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6244 |
Bostoe | 5471 |
BrianB | 5319 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1187 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |





hoender lewertjies
ek is mal oor hoender lewertjies so op die oop vuur
2 bakkies of 500grm vars hoender lewertjies
1 ui in klein blookies gekap
1 eetlepel knoffel na smaak
5ml paprika
5ml droe tiemie
1 suurlemoen se skil fyn gerasper en sap sout en peper na smaak250ml vars room
100ml brandewyn
olie vir braai
fyn parmesan kaas
maak die pan warm op die kole en braai die gekapte ui tot sag en gooi die knoffel by en braai nog vir so n minuut
gooi die hoender lewertjies by en braai maar roer gedurig deur
wannneer die hoender lewertjies begin gaar raak voeg die brandewyn by en lig die pan sodat die vuur die brandewyn aansteek laat die brandewyn uit brand want dit gee geur aan die hoender lewertjies
gooi nou die suur lemeon sap, fyn skilletjies, sout en peper en tiemie in die pan en braai nog so n bietjie en gooi dan die room by en roer lekker deur
laat die room n bietjie af kook
intussen braai n gebotterde snytjies brood op die kole en as dit reg is haal pan af en strooi n bietjie parmesan kaas oor die hoender leweertjies
sit die sousie en hoender lewertjies op die geroosterde brood en geniet

Balsamic Chicken Livers Recipe
½ cup flour
1tsp Red chilli flakes
2tsp Olive oil
450g Chicken livers
2 Tblsp Balsamic vinegar
50g Butter
Salt and ground pepper to taste
- Combine the flour with the chilli flakes, salt and pepper in a resealable plastic bag. If not possible then place in a shallow bowl and mix through thoroughly.
- A few at a time, put the livers in the bag (bowl) and shake to completely coat, remove and set aside.
- Repeat with remaining livers.
- Heat the oil in a large frying pan.
- Pan-fry livers for 2-5 minutes each side depending on whether you like them rare or well-done. It is literally as quick as that, don’t overdo them. Also watch out as they pop and splutter, keep your glasses on.
- Remove the livers from the frying pan.
- Remove the pan from the burner, and wait about 30 seconds for the pan to cool slightly.
- Add the balsamic vinegar to the pan, (I used more balsamic as I like the taste, the heat evaporates the acidity and leave a rich tasting sauce with a certain sweetness), return to the heat, and scrape the juices and cooked bits up.
- Add the butter, and continue to mix well.
- Return the livers to the pan, coating them with the sauce and warming them through.
- Serve, and enjoy. I personally would sprinkle fresh parsley on top for further taste and presentation.
One too many wasted sunsets, one too many for the road.
Ons het laas hoender lewer in bakkies by Spar gekoop....kry toe hierdie ovaal vormige verskynsel in die lewer. Wat is dit? Dis die 2de keer wat ons dit kry

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het ookal so n groen ding in hoenderlewertjies gekry.Ek het my aptyt verloor en het die goed weggegooi.
It is the Gall Bladder, simply remove and carry on like normal.
One too many wasted sunsets, one too many for the road.
Ek het gister N goeie resep gelees.
Ons het ook altyd room of melk gebruik om die wilde smaak uit te kry.
Die resep:
- Ontvel lewertjies en maak deeglik skoon.
- Plaas in N pot met gekookte water om lewertjies styf te hou.
- Plaas dan in pan met gebruisde uie, speserye ens..
- Ek sit gewoonlik hoender nekkies ook by.
My gebrou noem ek: BOERE PRAWNS MET SLAKKE.
Ek is nie n prawn liefhebber nie....dink nog minder n "boere prawn" , interesante naam
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ons het laas hoender lewer in bakkies by Spar gekoop....kry toe hierdie ovaal vormige verskynsel in die lewer. Wat is dit? Dis die 2de keer wat ons dit kry

Geert, dis die galblaas. As daai ding breek of lek is dit nag om van die smaak in die mond ontslae te raak. Ons het so 'n stel afgetrap in 'n Spur by Kolonade met 'n ontbyt. Die galblaas was verberg onder die Peri-Peri sous.
Nou te laat seker maar volgende keer neem dit terug na Spar. Die verskaffer van die produk se kwaliteitsbeheer is nie na wense nie. Meld dit ook hier. Gewoonlik koop ons Rainbow Chickens se produk en vermy Goldi vir geen spesifieke rede nie.
Tog bly 'n hoender lewertjie met spek en eiers. heerlik
Groete


Geert, dis die galblaas. As daai ding breek of lek is dit nag om van die smaak in die mond ontslae te raak. Ons het so 'n stel afgetrap in 'n Spur by Kolonade met 'n ontbyt. Die galblaas was verberg onder die Peri-Peri sous.
Nou te laat seker maar volgende keer neem dit terug na Spar. Die verskaffer van die produk se kwaliteitsbeheer is nie na wense nie. Meld dit ook hier. Gewoonlik koop ons Rainbow Chickens se produk en vermy Goldi vir geen spesifieke rede nie.
Tog bly 'n hoender lewertjie met spek en eiers. heerlik
Groete

Hi Theo. Dis die 2de keer wat ek dit kry. Ek koop oor algemeen Goldi of Rainbow sin. Die laaste keer....die een op foto, oom vanaf Rainbow. Die vorige keer kan ek nie onthou nie, maar was tussen Rainbow en Goldi. Laaste paar keer koop ek Spar se handelsnaam sin....darem nog nie die groen gesien nie, maar is seker ook moontlik, want dit kom seker ook maar van een van dieselfde 2 af. Ek kyk nou maar elke keer mooi as ek gaarmaak.....
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons koop by "Spif Chicken" en is ordentlik skoon gemaak.
Dit kos ietwat duurder/kg, maar die moeite werd en minder werk om skoon te kry.
Ook koop ons uitvoer eiers met wit dop ook daar.
Die eier geel is Helder Goud van kleur.
Ek koop my hoender lewertjies by my slaghuis klaar skoon gemaak en entjies verpak koop nie die bakkie hoender lewertjies nie


Ons koop by "Spif Chicken" en is ordentlik skoon gemaak.
Dit kos ietwat duurder/kg, maar die moeite werd en minder werk om skoon te kry.
Ook koop ons uitvoer eiers met wit dop ook daar.
Die eier geel is Helder Goud van kleur.

Hulle maak nou by julle oop

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek koop dan eerder by Hunters Slaghuis of ry Naboom toe.
Daardie plek waarna jy verwys, verkoop slegs 80% gevriesde vleise en dit "Ruik" nie lekker binne nie.
Ons het al redelik baie vleise weggegooi wat ons daar gekoop het.

Ons koop by "Spif Chicken" en is ordentlik skoon gemaak.
Dit kos ietwat duurder/kg, maar die moeite werd en minder werk om skoon te kry.
Ook koop ons uitvoer eiers met wit dop ook daar.
Die eier geel is Helder Goud van kleur.

My aarde Dennis, dis nou 'n naam uit die verlede - ek het al skoon vergeet van "SPIF" hoenders .... tydens my vorige werk het ek altyd, wanneer ek Noorde toe gaan vir besigheid, daar verby gery op pad terug en dan hoenderprodukte daar gekoop. Nie geweet die plek bestaan nog nie!!
So van die groen galblaas tussen die hoenderlewertjies gepraat .... een keer ook so 'n pakkie gekoop by Checkers, teruggeneem, en nie weer hoenderlewers geëet vir jare daarna nie .... gelukkig darem nou weer ons lus vir die gereg teruggekry!!
Sal jou en die ander se repte gerus probeer - klink al te lekker!!
Hulle bestaan nog.
Hier in Modomolle het hulle n klein "Franchise" waar ek nie koop nie.
Naboom is die beste plek om te koop.
Ek hou van hulle hoender Gerookte Kebabs waarvan 1x genoeg is 4x volwassenes.
Ek sit dit gewoonlik op die Weber of Airfryer.
