Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21821 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17655 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6069 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5148 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2501 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1976 |
Swanie | 1853 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1745 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1663 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1451 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1109 |
Gerden | 1086 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 746 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 369 |
1Pierre2 | 353 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 229 |
Hoe vertrou jy lang staaners of permies in nood.
Ons keer terug vanaf Thaba.
Die X-Trail se engine wil nie meer nie na 250k.
Word ingesleep Modi toe.
Almal spring in !!!, skreeu as julle vervoer nodig het.
Tans sit ons sonder Å voertuig wat 2 - 3 maande gaan neem vir herstel teen koste van R50k - +/-
Langstaaners en Permies MET GROOT BEKKE reken brandstof is te duur: 6km + 6kkm terug = 12km wat ons tans 2x/week benodig.
Tans gebruik ons UBER = R 260.
Met Langstaaners en Permies, kos so trippie jou R400.
R200 diesel/petrol + R200 se voggies wat hulle "Suip"
Ons bly nou op ons eie sonder gemeng met lanstaaners of permies nie.
Sjoe Dennis, jammer om te hoor van die X-Trail se probleme! Wat het verkeerd gegaan?
Ja, van nature glo ek mense is altyd bereid om te wil help, maar finansies knyp en as die hulp dus aan hul eie sak begin raak, trek meeste terug. Hulle sal saamry geleenthede aanbied, maar as daar 'n versoek is vir 'n spesiale rit om die ander party te hulp te kom, raak dit moeilik. Kan jy nie tot 'n vergelyk kom en byvoorbeeld 'n gedeelte van die Uber bedrag aanbied nie??
Sterkte!
Ek weet nie hoe jou gesondheidstoestand is nie. As jy dit kan hanteer is dit dalk 'n opsie om 'n trapfiets te kry. 12Km met 'n fiets behoort doenbaar te wees. En die oefening vir ons ouer mense is boonop net goed.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Fred, as 'n ywerige (maar soms lui!) fietsryer, sal ek altyd saamstem met so 'n voorstel!!
Natuurlik is die ander alternatief ook daar ... 'n motorfiets! Laasgenoemde mag selfs 'n beter voorstel wees, want dan kan Mev. Klein ook saamry!!
Of een van die ekektriese bromponies of ekektriese fietse van Sjina. Dis ook n goeie permanente alternatief vir die voertuig want dit is baie goedkoper om mee te ry as n groot voertuig. Ek is nie seker wat die geval met die bromponie nie maar vir n elektriese fiets het jy nie n lisensie nodig nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Om jou mede kampeerder meer as R33 per km te vra om te "help" is vieslik
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Nee wat, dit is absoluut uitbuiting niks anders .As jy beplan om tery, waaom mense geld vra ,dit is dalk n ander geval indien jy spesiaal moet ry vir iemand, maar ook dan ,kan jy nie daai hoeveelheid geld vra .Dit is presies waarom ons vandag nie in n goeie posisie is ,ons kon nog nooit saam staan, en ons kan nie mekaar help .
Dis jammer daar is nog mense wat regtig omgee ongelukkig min van hulle
Haak daai wa kamp bly koning
Of een van die ekektriese bromponies of ekektriese fietse van Sjina. Dis ook n goeie permanente alternatief vir die voertuig want dit is baie goedkoper om mee te ry as n groot voertuig. Ek is nie seker wat die geval met die bromponie nie maar vir n elektriese fiets het jy nie n lisensie nodig nie.
Nico het my ook bygestaan daarmee met raad.
My vrou het daarteen gestaan omrede na my gehoor verlies 1-jaar gelede, verloor ek somtyds balaans na regs en moet gryp vir naaste paal, daarom dra ek my kierrie altyd saam of loop met kruideniers trolley al koop ek net N brood.
Op Market Place is baie winskope, maar die "Scammers" is volop.
Gister was ek bykans ingeloop met R65k op N 2,0 Tdi Tiguan, 2015.
Vir die persoon genoem om voertuig te bring en betaal COD, wat natuurlik eers 50% Dep gevra het.
Ons gebruik maar tans UBER.
Sterkte ou maat. Dis erg om vir jou voertuig te wag, ek het ongeveer 'n jaar gelede dit ervaar.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Sterkte ou maat. Dis erg om vir jou voertuig te wag, ek het ongeveer 'n jaar gelede dit ervaar.
My kop het al begin weghardloop met my.
Omrede ek doof is en sukkel met frekwensie gehoor is my vrou die kontak persoon as ek nie beskikbaar is met "text w/app of sms" nie.
Ek was in die badkamer en toe laat weet hulle my vrou dat my X-Trail volgende week Vrydag in ontvangs geneem kan word.
Op einde van die dag sal ek hom maar verkoop alhoewel ek N herstel waarborg van 2-jaar kry.
Ek het vertroue verloor in hom.
Ek sou hou indien dit my tegniese hande werk was, maar weens balaans beheer was dit ongelukkig buite my beheer.
Dis wat ook met my gebeur het na my Kuga die derde keer met dieselfde ratkasprobleem moes teruggaan. Ek was baie gelukkig met hom. Dis n puik voertuig en die brandstories (wat nie met my model gebeur het nie) het my nie gepla nie. Ek het eenvoudig vertroue verloor, nie in die voertuig nie, maar in die kwaliteit van Mayfair Gearbox se diens. Ons is al effens bejaard en wil nie kanse vat op die langpad nie. Wat gaan jy nou vir n voertuig doen?

"Comebacks" was volop!!!
Om terug te kom na onderwerp:-
Fred, ons het besluit om maar te vestig hier. Ons betaal minimaal, elke dag kamp ons en bly uiters gerieflik asook veilig vir 2x persone in ons Penta waarvan die sytent grooter gemaak is vir meer gerief.
Ons het ons eie badkamer ens...
Tans kyk ek na die Ford 1.5 ECO, Club Cab "Brandname bakkie" of ietsie wat Å Venter sleepwa kan sleep vir ons wegbreke 1x/maand met tent.
Tans is my "Toer Wense" met die Penta eers verby, agv onvoorsiene??..... wat my getref het.
Indien jy weet of iemand:-
ASB Text w/app my: nulseweses5nul3twee6nege3
Praat jy van die Ekosport 1.5 TDCI? As dit is, ek dink dis 'n oulike voertuig, heeltemal geskik vir die sleepa maar bietjie lig in die broek vir die karavaan. Maar jy soek net iets wat die Venter kan sleep né. Kyk gerus ook na die Renault Duster. Dis 'n oulike voertuig en steeds hier op die mark anders as die Ecoport wat wêreldwyd nie meer gebou word nie wat dalk onderdeleprobleme mag bring.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Die woorde is "Raar, maar Waar".
Ek is eintlik die persoon wat kwaad moet wees vir wat ons vir hulle gedoen het en tot sy grasperkie gister gesny, maar hy groet nie en gooi N dowe oor as ek groet, alhoewel ek nie kan (Hoor) nie - LOL.
Praat jy van die Ekosport 1.5 TDCI? As dit is, ek dink dis 'n oulike voertuig, heeltemal geskik vir die sleepa maar bietjie lig in die broek vir die karavaan. Maar jy soek net iets wat die Venter kan sleep né. Kyk gerus ook na die Renault Duster. Dis 'n oulike voertuig en steeds hier op die mark anders as die Ecoport wat wêreldwyd nie meer gebou word nie wat dalk onderdeleprobleme mag bring.
Die Duster is N mooi "Boldy" voertuig, maar het so bietjie vertroue verloor in Renault.
My X-trail het die M9R, 2,0 Dci engine in wat eintlik Renault is.
Ek moet ook byvoeg dat "Nico" my gister Å baie goeige "Crash Kursus" verskaf het wat my Å bykans N week kaans gee om te besluit, maar ek glo dat ek Nico se raad gaan volg.
Baie Dankie Nico vir jou w/app Kursus.
Ai Dennis, dit was mos nou nie eintlik 'n kursus nie, net 'n lekker geselsie!
Maar, nietemin, baie bly ek kon so bietjie lig werp op die onderwerp!!!
Lees ook nou jou peroonlik WA na my - mense, daardie werktuigkundiges het behoorlik gewerk -- bly jy kry die X-Trail alreeds Vrydag!

UBER is nie sleg nie. Ons geniet dit nogals.
Ons doen inkopies op ons tyd en sê hoe laat hy/sy daar moet wees.
Ons inkopies word gelaai en uitgelaai en ons ry met Aircond wat ek nie gebruik op my voertuig nie.
Brandstof is te duur (LOL).
Ek moet darem byvoeg: Lewe is kosbaar en elke persoon doen sy/haar diens in N klein dorpie.
Hierdie mech wat my voertuig doen was nog op "Shutdown" en het gegryp toe die petrol joggie hom skakel en dadelik gekom.
Ek was eers skrikkerig omrede ek net my eie kennis vertrou, maar volgens omstandighede en N paar tegniese vrae het ek vertroue gekry.