Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Het jul al planne vir Desember?
Waar slaan julle tentpenne in oor Kersfees/nuwe jaar?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Girl werk kersfees, nuwe jaar af.
Het plek sal nog sien.
Al weer oppad iewers heen.

Karoo Nasionale Park vanaf 23 Des tot 2 Jan.

We having the Skipper owners Christmas get together on 18 to 20 Nov at Mac Nicol's Bazely beach. Do it every year.

Not camping this Dec, we will be overseas in Chile. ð
Dinokeng Resort ððð¥ð¥ð¥© van 15 Dedember tot na nuwe jaar.
Oppad na die volgende kamp.

Eks bly jy het plek gekry Willem! Ek sien jul moontlik daar nader aan einde van jaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Gelukkig met die wat ons al vir 15 jaar afgetree is, kamp ons gladnie vanaf Oktober tot einde Januarie .Begin eers weer Febr maand kamp .Dan is dit stiller en goedkoper .

By die werk maak kunsmis
Haak daai wa kamp bly koning
Werk jy vir Eskom ?
Ons is amper bure, was bietjie sarkasties, dis al.

Honderd persent korrek Chris.
Soetdoring 13 Des '22 tot 12 Jan '23
Hoop ons sien mede "CP.com'ers" daar?
Ons gaan Dube toe 23 DES - 02 JAN.
Eerste keer wat ons daar gaan kamp..
Jan tuisbly se karretjie. Gaan Maart maand Dwarswegstrand toe.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Voordat ons oor die Kerstyd bietjie wegglip Karoo Nas Park toe (die eerste keer in baie jare wat ons daardie tyd weggaan), het ons darem ook nog die vooruitsig om eerskomende Vrydag oor 2 weke vir die eerste keer sedert April die wa te haak. Ons is 4 - 6 November in Prins Albert waar Ralie haar kindervoetspore wil gaan naspeur. Vandaar na Dibiki by Hartenbos (7 - 14 Nov). Dit sal 'n eerste keer by Dibiki wees. Kinderlik opgewonde!


Voordat ons oor die Kerstyd bietjie wegglip Karoo Nas Park toe (die eerste keer in baie jare wat ons daardie tyd weggaan), het ons darem ook nog die vooruitsig om eerskomende Vrydag oor 2 weke vir die eerste keer sedert April die wa te haak. Ons is 4 - 6 November in Prins Albert waar Ralie haar kindervoetspore wil gaan naspeur. Vandaar na Dibiki by Hartenbos (7 - 14 Nov). Dit sal 'n eerste keer by Dibiki wees. Kinderlik opgewonde!

Dit klink nou na n lekker vooruitsig. Ek ken self nie Prins Albert nie, maar volg Prins Albert slaghuis op facebook....hulle plaas somstyds die heerlikste resepte. Daar is juis een wat ek lankal dreig om te maak...dis hulle meatloaf van mince wat hulle in die oond druk, maar ek wil hom Weber toe vat.
My kamp planne is nog nie so vol tot nuwe jaar nie. Ons gaan wel middel volgende week Weesgerus toe vir n naweek wat ek daar reel waar oor die 115x karavane heen gaan...het hele oord se staanplekke uitgeboek....gaan vroeer soontoe om te kyk of alles reg is vir naweek
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek ken self nie Prins Albert nie, maar volg Prins Albert slaghuis op facebook
Ek weet nie of hy steeds die eienaar is nie, maar Das Olivier was vir baie jare wel die eienaar. Hy was 'n klasmaat van Ralie in Hoërskool Swartberg op Prins Albert.
Sekerlik een van die mooiste Karoodorpe.

Prins Albert is pragtig!! Ons was vir die dag soontoe (by Klein Plasie Oudtshoorn gekamp). Die rit op en af is alte lekker en prentjie (kamera) mooi. Stop by die eetplek aan die onderkant - kan nou nie die naam onthou nie, maar dis van Oudtshoorn af aan die linkerkant. Pragtige ou motors, motorfietse, en memorabilia .... en die kos !!