Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21901 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6134 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5225 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3215 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2558 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2143 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1988 |
Swanie | 1855 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1757 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1226 |
RichardJ | 1130 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 842 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 414 |
LEEN | 381 |
1Pierre2 | 378 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Heroldsbaai karavaanpark
Baie nice vakansie dorp. Karavaanpark is baie netjies. Ablusies is gedeeltelik nuut oor gedoen. Gaan kuier gerus
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Jissie Geert, julle verken behoorlik die Suid Kaap. Geniet dit.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Goeie nuus geert! Ons was net eenmaal seker 30 jaar gelede daar en toe het die prentjie heel anders gelyk sodat ons nie lus gehad het om weer daarheen te gaan nie. Wat steeds vir ons nie heeltemal aanvaarbaar is nie, is dat daar nie lang strande is om te stap nie. Dit een van ons groot plesiere maaar dit is seker nie vir almal 'n probleem nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dankie vir deel Geert
Haak daai wa kamp bly koning
Goeie nuus geert! Ons was net eenmaal seker 30 jaar gelede daar en toe het die prentjie heel anders gelyk sodat ons nie lus gehad het om weer daarheen te gaan nie. Wat steeds vir ons nie heeltemal aanvaarbaar is nie, is dat daar nie lang strande is om te stap nie. Dit een van ons groot plesiere maaar dit is seker nie vir almal 'n probleem nie.
Fred, was julle al by Dwarswegstrand oord. Eindelose strand vir stap.
Geert gaan juis daarnatoe vanaf die 12de.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ja ons het al daar gekamp en op die stand gestap. Die oord self was baie netjies. Daar is gelukkig baie geskikte strande wat Stilbaai waar ons gereeld bly, insluit.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ken Heroldsbaai goed, net jammer dis n entjie na die strand toe. See-verspoeling het ook niks goed gedoen vir die bollie-telling die vakansie nie, die strand is toegemaak. Ons kom gewoonlik van die Punt af en druk gewoonlik deur na Wildernis Ebb-n-Flow.
You'll never never know if you never never go
Ja ons het al daar gekamp en op die stand gestap. Die oord self was baie netjies. Daar is gelukkig baie geskikte strande wat Stilbaai waar ons gereeld bly, insluit.
Ek is bewus van die strande in Stilbaai en dat julle ook eiendom daar het. 3 van my oud kollegas bly ook in Stilbaai, so ek maak ook gereeld daar draaie met my jaarlikse verlof af Suid Kaap toe.
Die een in Prinsloo straat en 'n ander een in Marlyn str.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Baie nice vakansie dorp. Karavaanpark is baie netjies. Ablusies is gedeeltelik nuut oor gedoen. Gaan kuier gerus
Dis voorwaar n baie aangename verassing.