Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22038 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17789 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6244 |
Bostoe | 5471 |
BrianB | 5319 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2712 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1262 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1187 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 444 |
Harv | 424 |
1Pierre2 | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 361 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
Andrew | 153 |





@ Herman, Resepte Raadgewer.
Herman, ek lees jou resepte en waarvan ek hou, probeer ek.
Het jy dalk N resep om "Sputniks" of soos voorheen N "Vienna Roll" se "Mash" styf te hou.
Myne bly uitmekaar val.
Ek sal waardeer as jy kan help.
Herman, ek het die regte Porra resep gekry.
Lekker met sout en asyn bedien met "Chips" en groen slaai.
Gee asseblief die hele resep vir ons.
- Russians werk.
- Goeie Boere Wors ook.
- Selfs "Bacon of Maalvleis"
: Maak jou "Mash" vooraf om voorbereiding te vergemaklik.
Berei jou Vienna, Russian of Boere wors ens.. klaar en laat afkoel.
As jy weet om Kaap snoek deeg aan te maak met: Eier, Melk, Koek meel en bak poeier, is dit Porra "styl".
Fatcake City: Geklikste eier met "Bread Crumbs" en rol die Sputnik deur en bak in diep warm olie soos jy vetkoek bak.
Albei resepte moet na die tyd in diep warm olie gebak word vir die Bruin kleur.

Dit is die hele resep?
- Russians werk.
- Goeie Boere Wors ook.
- Selfs "Bacon of Maalvleis"
: Maak jou "Mash" vooraf om voorbereiding te vergemaklik.
Berei jou Vienna, Russian of Boere wors ens.. klaar en laat afkoel.
As jy weet om Kaap snoek deeg aan te maak met: Eier, Melk, Koek meel en bak poeier, is dit Porra "styl".
Fatcake City: Geklikste eier met "Bread Crumbs" en rol die Sputnik deur en bak in diep warm olie soos jy vetkoek bak.
Albei resepte moet na die tyd in diep warm olie gebak word vir die Bruin kleur.

Wat ek nagelaat het: Tydens kook van "Mash", kan jy jou speserye byvoeg soos jy wil:
- Sout
- Peper
- Knoffel
- Piersielie
- Chillies ens, ens...
Ons gebruik slegs vars speserye.
Knoffel, Pietersielie en Roosmaryn paar mooi in die "Mash".
Ek hou baie van hierdie porra resep gaan probeer

Ek is nou alreeds besig om aartappels te skil vir "Mash".
My resep vandag:
- Mash gekook met speserye en gerasperde kaas)
(i.e. Sout, Swart peper, Knoffel, Pietersielie, Roosmaryn en Biltong spesery).
- Kaas viennas.
- My vrou doen "Degie", want sy is N Wes Kaapenaar en ken Kaap Snoek bak in pan.
Ek gaan eers net 4x Sputniks probeer.
As dit N "Flop" uitkom, eet ons "Mash, Vienna en Groen slaai" (LOL).
As hy reg uitkom, stuur ek N foto.
Hy is lekker as hy warm is met sout en asyn.
Ok, hier is die resep wat ons gedoen het wat werk.
Kamp groete
Kobus & Ada
' foto hoe ons sin gelyk het
Kamp groete
Kobus & Ada
En deursnee
Kamp groete
Kobus & Ada
Ons het nie stokkies gebruik.
Kamp groete
Kobus & Ada
Baie dankie, Jaada.
Ek gaan beslis jou resep aandurf.
Ons het daardie aand na die "Flop", Mash en Viennas ge-eet met slaai.
Ek het N "Screenshot" geneem van jou resep en gestoor.
