Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21195 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5602 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Gypsey 3B
Ek het die een op fb gesien en hom gekoop vir wanneer ons eendag Namib toe wil gaan, intussen moet die kinders hom onderhou en daarvoor kan hulle hom gebruik.
Oppad na die volgende kamp.

Still one of the nicest interiors of the middle-class vans...
Sad day they where stopped.. Nice find. Had me the Gypsey 4B at one stage... Dragged it to Port Nolleth behind my V8 110 Defender...
Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....

Al weer oppad iewers heen.

Well done. If it has been looked after well, it will still provide many years of enjoyment.
I know that my redeemer lives.

Baie mooi Willem, ek hou van die gedagte dat die kinders dit onderhou en kan gebruik.
Dit is 'n goeie manier om hulle 'n hup stoot te gee, en dit met so netjies wa.
Nog baie mooi.
Kinders moet in hul noppies wees.
On The Road Again
Hulle is, vernaam die jongste. Sal julle ophoogte hou van wat gebeur.
Oppad na die volgende kamp.

Die Gypsey 3B was nog altyd een van my gunsteling karavane. Veral met die twee enkelbeddens. Die kinders gaan tog te lekker kamp.
Lyk na 'n ou juweel daai Willem. Geniet!!!!!!!!
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Môre is dit die GROOT was dag.
Oppad na die volgende kamp.

Die 3B het nie 'n battery laaier in nie maar het binne stuk of 4 12v ligte en een buite en dan het hy ook 'n 12v pompie vir die water na die wasbakke.
Wat dink julle moet ek 'n laaier insit saam met 'n battery of net 'n transformer wat 'n konstante 12v vir die ligte kan gee ? Dan watse transformer ?
Oppad na die volgende kamp.

'n Battery en laaier, dan het jy nog ligte al is daar nie 220V by n kamp nie.
I know that my redeemer lives.

Verstaan, maar die yskas is net 220v Ac
Oppad na die volgende kamp.

En so is dit vandag gedoen en ons is BAIE tevrede met Klaus se werk.
Julle kan sien ek het net die naam plakkers laat afhaal want dit het die slegste gelyk, dan kan julle sien hoe lyk die verskil in skoon en vuil.
Oppad na die volgende kamp.


Die 3B het nie 'n battery laaier in nie maar het binne stuk of 4 12v ligte en een buite en dan het hy ook 'n 12v pompie vir die water na die wasbakke.
Wat dink julle moet ek 'n laaier insit saam met 'n battery of net 'n transformer wat 'n konstante 12v vir die ligte kan gee ? Dan watse transformer ?

Danie, ek wag vir jou raad asb.
Oppad na die volgende kamp.

Ek soek weer raad, die kinders wil die bande vervang en my voorstel is om eerder na 14" te kyk.
Nou is die vraag waar kan hulle aanklop om die "rims" te vervang met 14" sonder om die "hub's" te vervang ?
Dit is 'n 4 gat.
Oppad na die volgende kamp.

Willem, vat die spaarwiel na jou bande plek, hulle sal PCD en senter gat meet. Kanse is goed dat jy gaan regkom.
Sleepwa aste het nie te veel variasies nie.
Dankie Herman
Ek het gedink aan Roadque en/of Burquip ?
Oppad na die volgende kamp.

Ek stem met Herman saam. Bande plekke soos Tiger Wheel & tyre werk met daardie dinge elke dag.
I know that my redeemer lives.

Het nog nie bande gekry nie, sal dalk moet kyk vir 165x13 bande want daar is nie plek om breër bande op te sit nie.
Volgende vraag:
Waar in Pretoria kan ek gaan kyk vir ply wood ?
Waar kan ek 'n 13" rim met 140mm PCD kry vir spaar ?
Oppad na die volgende kamp.


Het nog nie bande gekry nie, sal dalk moet kyk vir 165x13 bande want daar is nie plek om breër bande op te sit nie.
Volgende vraag:
Waar in Pretoria kan ek gaan kyk vir ply wood ?
Waar kan ek 'n 13" rim met 140mm PCD kry vir spaar ?

- Ek sien Roadque het wit rims 13" met die 140 PCD teen R 344.60.
Hulle het ook bande 155 R13 maar die load rating is net 450kg en die karavaan se GVM is 960kg.
- Hi-Q het blykbaar 13" C bande, ek sien op hulle web het hulle Tel. nommers nie, maar ek het navraag gestuur.
- Waar in Pretoria kan ek gaan kyk vir ply wood ?
Oppad na die volgende kamp.
