Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Groot karavaan battery
My Sensation se battery is moeg na 6 jaar. Die karavaan movers op ‘n swaar body maak dat so ‘n gewone battery swaar kry.
Het enigiemand al ‘n gewone battery vervang met ‘n lithium 100ah battery? Wat moes jy doen en wat is jou ervaring. Het jy ook gekyk na solar paneel laai omdat daar so baie beurtkrag is. Dit was ‘n probleem toe ons in die Kruger was vir twee maande laasjaar.
My ondervinding met die batterye (het van die 8ah soort) is dat die afskakel op 10v maak dat ‘n mens nie die ure kry wat jy wil hê nie.
Ek het ‘n boswa waarop dit ook gebruik kan word.
I think 6 years for battery life is pretty good. My first battery on my Dethleffs gave up after 3 years due to my own negligence having forgotten the rear camera was still on when it went in for some repairs, when I collected it the battery was obviously dead. The second one 105ah lasted 6 years. About a year ago I replaced it with a 120ah (all of them were deep cycle batteries) My van weighs 1800kg and also has movers on it.
I need to also look at adding a solar panel as where the van is stored now there is no chance of connecting 220 to it to charge the battery so I have removed it and keep it on charge.
Ek kan nie uit ondervinding praat nie, maar ek is wel n sterk voorstaander van Lithium. Maar my mening is as jy 6 jaar se diens uit n loodsuur battery kry, maak dit nie sin om 3 of viermaal soveel vir n Lithium eenheid te betaal nie. Ek dink jy koop n Lithium as jou battery gereeld so diep dreineer dat dit maar n jaar of twee hou. Lithium het natuurlik n baie groot gewigsvoordeel.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Manne, as julle 'n interesante stukkie wil lees oor Solar en Batterye, gaan kyk by hierdie forum wat daar gese^ word oor die afbreek/vernietig, van solar batterye deur die verkeerde instel van mppt controllers.
One is never too old too learn

Ek het vir baie jare van 2008 af flexible solar panele op bakkie se canopy, en op die explorer wat ek gehad het, en nou op my exclusive.
Alles werk puik. Mens hoef nie altyd duur inverters en controllers te gebruik nie, maar dit sal afhang van die battery keuse.
Ek verkies eerder 200 Ah batterye.

Manne, as julle 'n interesante stukkie wil lees oor Solar en Batterye, gaan kyk by hierdie forum wat daar gese^ word oor die afbreek/vernietig, van solar batterye deur die verkeerde instel van mppt controllers.

Dis ou artikels.
Met die bms op die lithium batterye wat alles reguleer werk alles ð¯
Ek het 'n solarstelsel by my huis en in 4 jaar het ek geen probleme gehad tussen die inverter en die batterye nie.
Die bms skakel die laaier aan / af soos dit benodig word. Sonder dit sou lang lithium battery leeftye net 'n droom bly.

Dis ou artikels.
Met die bms op die lithium batterye wat alles reguleer werk alles 💯
Ek het 'n solarstelsel by my huis en in 4 jaar het ek geen probleme gehad tussen die inverter en die batterye nie.
Die bms skakel die laaier aan / af soos dit benodig word. Sonder dit sou lang lithium battery leeftye net 'n droom bly.

Nie almal van ons is so gelukkig om lithium batterye te kan bekostig nie.
Ons armes, hardloop nog die "ou" loodbatterye en moet maar self aanpassings maak op die controllers.
Maak 'n fout en dreineer 'n lood tot 20% en jy koop baie gou weer 'n nuwe stel.
One is never too old too learn

Ek hou van Lithiums maar dis nie die allerantwoord nie. Soos met alles kyk jy maar wat gee vir jou die beste waarde vir geld. As n loodsuurbattery baie lank hou waar n mens hom gebruik, maak n Lithium nie sin nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Koop wat jy kan bekostig as jy na loodsuur kyk hou hy lank maar Lithium duur lewens peil net hoor
Haak daai wa kamp bly koning
Ek dink eerder toepaslikheid eerder as bekostigbaarheid moèt die oorweging wees. Ek het n lithium batterytjie gekoop vir die UPS wat my modem/router bedien omdat die loodsuurbattery skaars twee maande gehou het agv te diep ontlading tydens beurtkrag. Ek het nie lithiumbatteryr gekoop vir die hekmotors nie, want beide van hulle hou hier by ses jaar. Dan is dit nie finansieël geregverdig om viermaal soveel te betaal vir n lithium battery nie hoewel ek dit kan bekostig. Vir my klein opblaasbootjie se elektriese masjientjie sal ek wel n lithium koop as die loodsuur een gedaan is om twee redes: ek kan 80AH veilig uit die llithium kry wat my langer kan laat vaar as die 50AH uit die loodsuur, en dit weeg 8Kg teenoor die 25Kg van die loodsuur. Dis n groot voordeel vir die bootjie. Ek kan die lithium wat baie meer as die loodsuur een kos bekostig maar dit is nie die oorweging nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ek het vir baie jare van 2008 af flexible solar panele op bakkie se canopy, en op die explorer wat ek gehad het, en nou op my exclusive.
Alles werk puik. Mens hoef nie altyd duur inverters en controllers te gebruik nie, maar dit sal afhang van die battery keuse.
Ek verkies eerder 200 Ah batterye.

Danie, kan jy my meer inligting gee oor daai 200 Ah batery. ðð»
Oppad na die volgende kamp.

Ek is nie seker watse inligting jy benodig het nie. Ek het dit by Mustek gekoop. Hulle het n hele reeks. Google net 200Ah Lithium. Dit is ook wat hulle voorgestel het vir die controler/inverter wat ek gekoop het.
Hoop dit help jou
Danie, het jy vir my die Mustek se kontak besonderhede ?
Wat het jy betaal ?
Oppad na die volgende kamp.

O, gaats. Lank nie meer nie, en ksn nie onthou wat ek betaal het nie. Google net Mustek. Hulle het takke in al die hoof stede.
Hoe toets mens , hoe vol jou Battery/Bank gelaai is ?
One is never too old too learn

Ek weet nie wat die korrekte manier is nie. Ek meen wel my battery is volgelaai wanneer die intelligente laaier ophou laai. Ek skat 'n mens kan ook na die spanning van die battery kyk en hier weet ek ook nie wanneer dit vol sal wees nie, maar ek skat seker ongeveer 13V. Daar is slimmer ouens as ek op hierdie Forum en dalk sal iemand 'n beter antwoord gee. Ek sal dit ook graag wil sien.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Hallo Fred, ja dit was 'n leidende vraag.ð
Die spanning moet oor die hele battery-bank gemeet word met 'n digitale meter, met twee desimale vertoning.
Die bank moet vir ten minste 12 ure in volle rus wees.
Ek ontkoppel die klamp op die positiewe pool, laat middag en meet dan die volgende oggend.
So bepaal mens wat werklik in jou battery/bank is.
One is never too old too learn

Ek besoek die Galllagher skou môre so sal alles kan beskou terwyl ek aan dit kan vat.
Ek het leeswerk oor die onderwerp gedoen en is nou op hoogte van wat ek dalk wil hê.
Die een ding wat my opval is hoe die pryse die hoogtes ingeskiet het van alles wat met batterye en solar te doen het.
Vir my is die prysverskil nou tussen agm en lithium batterye nou omtrent niks nie. Die een ding wat wel saak maak is die vreeslike gewig wat jy in jou karavaan laai met lood batterye. En met die neusgewig wat altyd te swaar is maak dit baie saak.
Die een ding wat ek sien niemand noem nie is die tyd wat dit vat om batterye vol te laai. Vir loodsuurbatterye is dit 2 ure vir elke een uur wat dit gebruik is. Vir lithium is dit baie korter - toe my huisstelsel net gebruik was vir “backup” was dit altyd goed om te sien hoe die Pylontech stelsel vol word in 2 ure na dit baie leeg getrek is. Met die huidige Eskom kragonderbrekings maak dit baie saak. Tans het ons 11 ure op stage 6 en gewone batterye (veral die 7ah alarms soort) hou net nie. Ook omdat dit heeltemal pap word want daar is niks om dit af te sit nie.
Die soort “charger” wat ‘n mens gebruik het ook ‘n groot invloed wat met ‘n battery gebeur. Ek het gister ‘n advertensie gesien van die nuwe Ctek cs ONE. Maar dit kom teen ‘n baie hoë prys - dis nou tot jy dit opweeg teen die prys van die batterye wat dit in stand moet hou. Dan raak alles relatief.
Ek sal gewone deepcycle battery gebruik vir die 12V gedeelte van die karavaan. En dan Lithium baterye as ek 'n 220v back up sisteem installeer vir die yskas, microgolf en 220v benodig hede.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Ek sal gewone deepcycle battery gebruik vir die 12V gedeelte van die karavaan. En dan Lithium baterye as ek 'n 220v back up sisteem installeer vir die yskas, microgolf en 220v benodig hede.

Ek kyk juis na so iets,
Oppad na die volgende kamp.

Ek sien nie die nodigheid van 12v in 'n gewone karavaan nie. Die yskas(te) word deur 230v gedryf.
Daar is veronderstel om elektrisiteit orals te wees te alle tye.
Ek dink dis iets uit die ou dae wat oorgewaai het na vandag toe. Daar is karavane wat net met 230v toegerus is.
Ek het toe by Enertec na batterye gaan kyk en pryse is as volg.
'n Lithium battery kos 4x meer as 'n deep cycle. En die deep cells het nou net 'n 6 maande waarborg agv loadshedding want die mense laat dit te pap word.
Hmmm - dit het tyd geword om logies daarna te kyk.
My karavaan het nie "mission critical" komponente nodig nie want dit word vir slegs vir ontspanning gebruik.
Vrydag by die Gallagher Centre het die hope nuwe karavane weereens opgeval. Maar so ook die oorboord gaan met allerhande moderne geriewe soos mikrogolf oonde. As ons die ene in my Sensation al 20x gebruik het in 7 jaar was dit baie. Selfs by die huis word dit omtrent net gebruik om melk op te warm vir ontbytpap so 3x per week. My wederhelf glo nie aan gevriesde kos ontdooi in die microwave nie. Maar toegegee ons is die ou generasie vandag.
Die kersie op die koek was die allemintige 200ah lithium battery (kos so R21k) in die een karavaan.
En ek en vroulief stem saam dat hulle ons nie weer gaan sien nie.