Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21695 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17513 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5936 |
Bostoe | 5427 |
BrianB | 5059 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2366 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1932 |
Swanie | 1846 |
Nico | 1725 |
steamer | 1681 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1440 |
George | 1194 |
Louvan | 1159 |
RichardJ | 1085 |
Gerden | 1016 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 825 |
JohanMarais | 810 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 696 |
ELU | 656 |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
1Pierre2 | 312 |
Izak | 305 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 229 |
Robbie | 225 |
Groete en Greetings aan al ons mede Forum vriende
Dit reën tans baie lekker in Valhalla. Ons is dankbaar daarvoor. Die swembad raak weer vol en die watertenks loop oor.
Aan ons mede forumlede en die Admin-tannie wat partykeer so vriendelik en kwaai kan wees, wil ons ons seënwense toewens vir die feesseisoen. Dis Kersfees. Geniet dit.
Ons hoop dat ons gereeelde kommentators (?) soos Leon, Geert. Grumpy (wat nou 'n goeie verskyning maak), Gerden, BrianB, Fred, die Dr van Carletonville, en ander wie ek nie onthou ( ekskuus), 'n heerlike Kersseisoen sal geniet. Al gaan julle nie weg nie, mag julle met die familie 'n vreugdevolle samesyn geniet. As julle op die pad beweeg, wees oop oë.
Ek en die Baas gaan Kokoriba toe om alleen die kersgety tussen diere te geniet. Die een stel kinders is in Mosambiek; die ander by Port Edward. So ouma en oupa is alleen.
Volgende jaar in April is ons in St Lucia by La Rochelle in 'n chalet danksy die Vlootfonds se vakansie stelsel.
Sal maar moet kyk en besluit hoe en wanneer die karavaan gehak moet word. Ons het darem vanjaar in Mapungubwe en KNP gekamp.
Regards to our all our campers.
Butts en die Baas.
Wou nog vra waar is WJ van Phalaborwa. Groete WJ.
Baie dankie Theo....diselfde vir julle ook. Kokoriba is n goeie keuse vir Kers vakansie. Ek was net bietjie baie lanklaas daar....nog voor waterglybane en privaat ablusies.
Geniet jul vakansie en lekker rus. Ons het ons Natalse see vakansie hierdie jaar veruil vir n toer in Tuinroete
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Theo thanks for the wishes and we wish you and your family as well as all the other formites a wonderful and blessed Christmas. Be safe and if you are travelling travel safe.
Ek het lank laas van Willem an Micky gehoor hoop alles gaan goed met hulle.
Also have not heard from Hendrik (HM) and Tannie Elsa either, hope they too are well
Thank you for the best wishes.
Mag julle almal die HEER se Genade, Liefde en Beskerming ervaar gedurende die Fees seisoen.
Sleep veilig! ! ! ! !
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie dankie Theo en dieselfde vir jou. Al het ons mekaar meestal nog nooit gesien nie, voel ek die ouens en vrouens wat ek hier raakloop, is almal vriende. Ons stry soms maar dis maar wat vriende doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dankie en selfde daar
Haak daai wa kamp bly koning
Wishing everybody a Merry Christmas and prosperous Happy New Year.
Living the dream
hello ek was baie lanklaas hier
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble