Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





GPS
Ek gaan nou 'n warm patat gooi.
Ek het vroer 'n Tom Tom live 7 reeks gehad, nadat dit my telke male op verkeerde roetes laat beland het, het ek die ding gegooi en hy trek nou nog. Het vir my 'n Garmin gekry. Na my mening is die Garmin ver beter as die ander een.
My rede vir die draad is, ek praat met heelwat mense oor gps en sien ook op die forum dat daaroor gepraat word.
Ek kraak nie Tom Tom af nie, en sal graag julle opinies wil hoor en so iemamand wat beplan om te koop 'n kans te gee om verskillende menings te lees en dan 'n ingeligte besluit te kan neem.
Johann
Interesting that u talk about the Tom Tom like that I feel that way about the Garmin. Felt like chucking the thing out the window with the navigator only thing saving the navigator is im going sleep cold that night.
The wife updated the thing and it seems to have helped.
Robbie
Johann, ja nee, goeie idee..
Het ook Garmin Nuvi 200 gehad vir paar jaar, was vir my redelik goed en als was baie lekker tot die paaie in Gauteng verander het, dan is dit weer updates ens ens. Toe kry ek Nokia E72 en gebruik toe die GPS op die foon, werk baie lekker en ek wonder of die maps nie self update nie, want dit gebruik (baie min koste) internet om die GPS te hardloop. En na 4 jaar wil ek steeds nie upgrade nie, want my foon het 2 baie lekker funksies, GPS en flitsliggie wat dadelik werk.
Ek het toe vir my in 2012 Mazda 6 gekoop (om karavaan te sleep) en besluit toe om die radio te vervang met 'n 7" skerm dvd speler radio met GPS in en omdat ek die kamera mos op die karavaan het, om deur hom sommer die alternatiewe skerm te gebruik om agter my te sien.
Die stelsel gebruik die iGO maps. Ek weet nou nie van TomTom nie, het nog nooit belangstelling gehad juis na Garmin nie, maar die iGo maps werk vir my lekker. Ek is nie dag spyt nie. Sal seker ook verkies het om Garmin maps/sagteware te gehad het oorspronklik, maar nou geniet ek hierdie meer.
Die iGO maps is ook beskikbaar met baie ander GPS toestelle soos ek verstaan.
EK het ook ondervind dat Garmin wel ernstige foute kan maak terwyl jy lang pad ry, maar ek het ook geleer dat mens moet maar kyk op die roetekaart en seker maak jy weet min of meer waar jy moet gaan en nie net vertrou nie.
Updating maps
Ek weet nie hoe maklik (of moeilik) dit deesdae is om GPS se maps te update en wat dit kos nie, sal interessant wees as iemand dalk weet? Ek het nog nooit gewaag nie, en het my Nuvi maar oorgegee aan iemand wat nie te ver wil ry nie.
Ek hou deesdae daarvan dat die fone sommer GPS in het met "free navigation for life" (wie se "life", foon?) Maar dit werk redelik goed soos ek se, al 4 jaar en ek glo dit update self aangesien dit nog nooit verkeerde paaie vir my aangedui het of so nie. Dit vreet maar aan battery, so sigaretaansteker laaier het ek sommer 3 van sodat elke kar een het.
Dis waar my stem is op die stadium rakende GPS, alhoewel ek steeds daarvan hou om dalk bietjie groter skerm te wil he... Foon se skerm is maar klein
Gebruik ook Garmin
How great is our GOD

I use a Garmin and update regularly the speed trap file for free, which has assisted me many a times and prevented many speeding fines.
I have the 3760LT and have the Garmap and Navteq maps loaded, although I never use the Navteq maps. Garmap mapset was in my opnion far better than Navteq. I have not updated the mapset as Garmap are not producing any more since the last updateat the end of last year. So if I want to update maps on the Garmin I will have to go the Navteq route.
Will however say that when this Garmin gives gives up the ghost I will use the Tom Tom app on my iPhone. Don't see the need to pay for a GPS when the phone already has one with a decent app for a reasonable price compared to a dedicated GPS.
My Pathy also has SATNAV on board which also uses the Navteq mapset but it is useless and Nissan updates cost a fortune, about R2500.00 then the update is a year out of date. So I never use it.
Pieter Barnard, Brian my phone also has gps onboard (Garmin Nuvi), but I never used it, always thought it would eat up databundle. If you say it does not use much, I will use the two in conjunction and see how it goes, then maybe get rid of the Garmin to save on wires dangling all over the car???
The only thing I might slip up with is the speed trap warning on the Garmin GPS, but then again, I don't speed so much anymore, or getting there i should say.
.Another advantage of the Garmin is the accurate speed reading.
Johann as far as I know Garmin Mobile on the phone uses data, however the TomTom app on the phone does not. There are some free ones like Nav-Free that you can try as well it too does not use data.
You dont want to be relying on cellphone data covearge for your GPS usage.
You right, thanks Brian, never thought of that.
Ek het 'n MIO gehad en was baie lekker en baie maklik gewees om te gebruik. Op 'n stadium het hulle ontrek uit SA en kon ek geen kaart opgradeer nie wat 'n probleem begin word het met al die veranderings.
Toe koop ek die nüvi 3590 want ek soek 'n groot skerm, met Surette se verjaarsdag of Kersfees koop ek toe vir haar ook 'n Garmin nüvi 2595.
Ek het oneindige probleme gekry na so ruk, die GPS kan net nie die Sataliette te sien kry nie, die 4de een toe gee hulle my dié een. Iemand sê toe ek moet hom skuif want dit kan dalk die voor windskerm wees (ingevoer saam met die Territory uit Aus.) Na ek hom regsvoor onder teen die "dash" gesit het, het hy nog nie weer 'n probleem gehad nie. Onthou die "tracker" kan ook dalk die ding beinvloed.
Ek doen gereeld 'n opgradering op die twee en is baie maklik, vinnig en gratis. Al wat ek nie van hou nie is die nuwe kaarte wat Garmin gebruik. Die vorige kaart on jy op jou skerm die spoed grens regstel soos wat dit tans op die pad aangegee word en hulle dateer dit op soos jy jou kaart opdateer maar nie met die nuwes nie.
Die pad by die Eiland Spa was volgens hulle kaart nog grondpad (Google Earth ook), ek het vir hulle 'n e-pos gestuur en hulle het gesê hulle sal dit regstel.
Die nuwe kaarte is ook anders as die voriges want toe ons by TO was het Ski (Nico) vir ons by 'n eetplek gewag, die GPS het die plek in sy databasis gehad maar was nie presies waar die plek was nie maar die ander ou het nog 'n ou kaart gehad op sy Garmin en dié was 100% reg gewees.
Ek hou baie van die "gratis Verkeer" dit gee dadelik vir jou alternatiewe roetes as daar is, LEKKER !!!
Sterkte vir die wat soek.
Die Tablet se kaart is ook nice maar nie so vriendelik soos Garmin nie.
Oppad na die volgende kamp.

Ek gebruik Navigon op my I Pad en werk sonder enige probleme
Got a Garmin and some times it wont find an address or does not give the best route and then I take out my Samsung smart phone and that usually finds it but not perfect either and still carry map book.As to smart phones they only use the internet to download the map and route and then use the gps.As if you are traveling in the Platte land there is often no 3G.
Het Garmin 2597 in Trailblazer en Tom tom in Isuzu. Garmin by verre tops. Sal hom nie verruil nie
Lekker kamp
Fanie & Sandra

Al weer oppad iewers heen.

Gebruik TomTom nou al jare. Het seker my 4e een al.
2de Grootste poefies onder die son. (Grootste is nog nie uitgedink nie)
Al wat ek voor wag is dat die ding vir my se..."hel ek is verdwaal kan jy ons by die huis uitkry?"
At last !!!!


Gebruik TomTom nou al jare. Het seker my 4e een al.
2de Grootste poefies onder die son. (Grootste is nog nie uitgedink nie)
Al wat ek voor wag is dat die ding vir my se..."hel ek is verdwaal kan jy ons by die huis uitkry?"

Mooi man Grumpy, ek dink in elk geval met alle GPS toestelle, moet jy maar in ieder geval darem 'n idee van die pad hê, om die ding ook maar te help.
Ek het gister my Samsung se garmin ge-update, wil dit nou saam toets en lekker lag vir die 2 se rigtings.
Download your route at home on wifi , save it then off you go. My Samsung S3 even shows a damn nice picture / street view of where I'm going to.
Duncan, how do you do that, i know tom tom could.
The only con of TomTom is that you cannot use Maps4Africa on them, but it is only for the of importance to overlanderts.
I-pad works like a treat.
Roll On Friday.
Hi Guys,
I have a tomtom unit, actually on my third. I have had them for years and find them very easy to use. Also the actual view of the roads etc I found better than the Garmin. Just my opinion. Also update the speed camera file on my tomtom for free every month. I also like the way you can customise the tomtom as well. For example, I change the voice on my unit to Yoda from starwars whenever I have my god daughters in the car. They love it! they think its hilarious. Also stops them from asking are we there yet! LOL!.
Hello, how can I delete the old maps from the Garmin, after I have done the upgrade. Places we go to , do not exist. Were there five years ago. Regards Andre.