Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21199 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4786 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 921 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 580 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |





Glen Reenen / Golden Gate
Hoe veilig is dit by Glen Reenen om daar te oornag. Die kampplek is net langs die publieke pad met, sover ek kan onthou, geen toegangsbeheer nie. Ons het al voor Helen daar gebly met geen probleme nie, maar ek voel nou ‘n bietjie skrikkerig….
Never too old to have a happy childhood
Ek sê nie "dit is onveilig" by Glen Reenen nie. Ek sal egter nie op my gemak voel as ek daar kamp nie. Dit wat jy noem (langs die publieke pad en geen toegangsbeheer) klink nie vir my na 'n veilige opsie in die huidige Suid-Afrika nie.
Ek plaas 'n paar foto's toe ek in Nov 2018 daar ingeloer het. Dit is 'n heel netjiese kampeerterrein.
Ons in September 2002 een aand daar oorgestaan en dit heel aangenaam gevind. Maar nou se dae? Nee, ek sal verbyhou. En dit is só jammer, want dit is sulke pragtige omgewing. Die ander aspek wat my daarvan weerhou om my padkaravaan daarnatoe te sleep is sommige van die paaie in die Oos-Vrystaat. Toe ons in Februarie 2021 laas in Clarens gebly het (toe ek moes werk in Bethlehem), was van die paaie, veral in die rigting van Fouriesburg, Ficksburg, Clocolan ens) inderwaarheid in 'n haglike toestand.

Dankie Chris. Jy bevestig wat ek dink. Al is dit veilig sal ek nie lekker slaap nie. Sal Stopenbly tussen Clarens en Fouriesburg probeer. Liewer Bang Jan as Dooie Jan….
Never too old to have a happy childhood
Ek het gelees van bouwerk aan n museum of iets wat op die perseel geskied het. Het hulle nie miskien saam met die oprigting van museum ook toegangsbeheer opgeknap nie? Ek het nog nie hier gekampeer nie, maar as ek so na ChrisB se fotos lyk, sal ek graag wil...lyk absoluut heerlik daar, maar glo ook nie ek sal sonder heining of toegangsbeheer nie. Eintlik snaaks dat mens nog toerisme verblyf kry wat geen beveiliging het nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het so n paar maande gelede daar verbygery en vinnig in die kamp gaan kyk hoe dit lyk. Daar is wel n behoorlike heining om die kamp met sekuritetishekke. Die was egter oop en ons kon in ry. Ek weet nie of dit dalk na ure gesluit word nie. Miskien moet jy maar skakel om uit te vind as jy oorweeg om daar oor te staan. Abusies was goed. Ons het etlike jare gelede daar oorgestaan en toe was daar geen issues nie. As ek dit nou oorweeg sal ek maar eers navraag doen. Die omgewing is asemrowend mooi en baue beslis n besoek werd.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons het ook ‘n paar jaar terug lekker daar gebly met geen probleme nie. Maar tye het verander…of ek is net meer skrikkerig.
Wat ek gaan doen is ek sal daar stop en die plek mooi deurkyk op pad Gariep toe , maar sal by Stopenbly oornag. Dan sal ek besluit waar om op pad huis toe te bly - Glen Reenen of Stopenbly. Ek sal vir julle terugvoer gee. Dankie vir die insette
Never too old to have a happy childhood
Maak asseblief so.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ons het ook ‘n paar jaar terug lekker daar gebly met geen probleme nie. Maar tye het verander…of ek is net meer skrikkerig.
Wat ek gaan doen is ek sal daar stop en die plek mooi deurkyk op pad Gariep toe , maar sal by Stopenbly oornag. Dan sal ek besluit waar om op pad huis toe te bly - Glen Reenen of Stopenbly. Ek sal vir julle terugvoer gee. Dankie vir die insette

Dit sal nice wees, dankie Frans
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Sien nou hierdie terugvoer op facebook....klink nie goed nie

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

