Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Geel weerkaats Kleefband
Weet iemand dalk wat sê die wet .Moet die A Raam gedeelte ook geplak wees van n karavaan met die weerkaats band ,of is die sykante van voor tot agter geplak voldoende .Ek kan onthou daar was op n staduim gesê n sekere persentasie van so karavaan moet geplak wees? maar ek kan dit nie nou weer vind .

Nuwe karavane kom uit met slegs die sykante geplak so neem aan dis voldoende.
More, die geel reflector strepe moet 80% van die karavaan kant bedek.

Sit maar op A-frame ook Willie....hoe meer sigbaar, hoe beter
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

You'll never never know if you never never go
Ag nee wat kerels. Waarom wil julle dit oordoen? Die wet vra jou mos om daaraan te voldoen, nie om aan te toon tot watter mate jy dit kan oordoen nie? Waarom dan nie maar verder gaan en die goed aan die kante van jou sleepvoertuig ook plak nie? Want die mense sal dink jy is nie lekker nie, of is ek verkeerd? Soos die ouens wat te veel daarvan gekoop het en dan word die agterkant van sy kar na willekeur daarmee beplak!
Maar nou ja, dit staan elke ou seker vry om volgens sy oortuiging te doen soos hy goed dink. Om voorkoms voorkeure by ander aan te beveel is waarskynlik ongevraagd.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
