Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22150 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17888 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6360 |
Bostoe | 5513 |
BrianB | 5449 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2764 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2156 |
Chris Boucher | 2026 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1880 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1695 |
Dansan | 1533 |
Butts | 1474 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1354 |
George | 1281 |
Louvan | 1266 |
RichardJ | 1201 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 868 |
JohanMarais | 825 |
Piet Ford | 738 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 667 |
Benkie | 595 |
Douglas Green | 578 |
Tjaart | 474 |
Willie54 | 457 |
1Pierre2 | 450 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 449 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 423 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 280 |
Meerkat | 272 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 233 |
Bushbaby | 208 |
Trev1 | 201 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |





gebraaide piesang
Weet nie eintlik wat om dit te noem nie maar gesien en gaan nog probeer
afgeskilde heel piesangs moet taamlik dik wees
snye kaas
russian worsies
avocado fyn gemaak
tamatie in blokkies gesny
1 ui fyn gekap
een suur lemoen
warm olie
maak die olie lekker warm en braai die piesangs tot bruin in die olie skep uit en laat drein
braai die russain worsies ook lekker bruin skep uit
maak nou die salsa
sit die avo in n bak en maaak fyn gooi die ui, tamatie en druk die suur lemoen se sap oor die mengsel en meng goed deur en lekker fyn
sny nou die piesang in die helfte maar net nie heeltemal deur nie maak oop en plaas twee skywe kaas in die piesang en druk dit sodat dit soos n half maan vorm
sny nou die russains in die helfte deur en plaas die twee stukke op die kaas in die piesang
plaas nog twee snye kaas bo oor
sit dit in n pan en maak warm met n deksel op sodat die kaas kan smelt
haal uit en smeer die avo mengsel oor
geniet

Net my stuiwer in die armbeurs ......... behoort Herman se repte nie eerder in die Recipes & Food afdeling nie? Persoonlik vol ek dis onvanpas op dié blad en daar is deesdae heelwat resepte op hierdie blad!
Ek verstaan nie nou wat jy se nie dat ek my resepte eerder moet deel op Recipes&Food maar sover ek weet deel ek my respte juis in die afdeling van Recipes& Food

Herman, ek weet nie of ek verkeerd kyk nie, maar ek is op "Latest Topics" en daar is nie minder nie as ses (6) resepte op die eerste (nuutste) blad?
Maruis soos ek verstaan verskyn daardie topics wat jy laai op latest topics want dan kan mense sien wat is die latest topics wat op gesit is sonder om na die gallery toe te gaan

Ek geniet jou resepte Herman....kosmaak is deel van kampeer. Ek probeer maar gewoonlik jou meer maklike en eenvoudiger resepte.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Realxed camper probeer maar die maklike resepte stuur want ja as jy kamp wil jy lekker maklike kos maak

Herman jou resepte is puik. My skoonpa sal verseker hier die een van die piesngs waardeer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Vir myself sal ek hom 'n mis gee want ek hou glad nie van gaargemaakte, gebraaide of gestoofde vrugte nie.
Ek glo maar dat as vrugte gaargemaak moes wees het hulle aan die boom gehang met 'n vlammetjie onder hulle gat.
Hou so aan met die resepte. Dit help baie wanneer ons 'n naweek beplan en wonder wat ons gaan eet met die wegbreek.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

