Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22121 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5417 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2012 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1322 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 862 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Ford Everest : Stress Fracture
Good morning,
Just for info. My daughter drives the new Ford Everest. A week or so ago she popped around and I noticed water in the rear taillight assembly of the Everest. There was a distinct vertical crack on the centre line in the plastic cover that connects the two assemblies and which covers the name "Everest" .
Yesterday, the vehicle was taken to a Ford dealership in Pretoria. Ford acknowledged that it is a warranty issue and that this issue had arisen before in other current model Everests. It is apparently a "stress fracture" on that plastic cover.
Anybody else with a new model Everest should keep an eye on that piece of plastic.
Regards.

Vra maar net....as Ford bewus is van die probleem, hoekom herroep hulle nie die voertuie nie?
Moeg geploeg.
Chris, ek dink nie hulle het al 'n plan oor hoe om die probleem op te los nie. Iets soos deel die stuk plastiek in twee om die stres beweging te beperk of uit te skakel. Ons wag maar om te hoor hoe en wanneer Ford die regmaak sal doen.
Groete

Die recall op voertuie word gegradeer in sekere risiko klasse. As voorbeeld, iets op wiele en remme sal direk 'n Recall tot gevolg he. Die is net 'n lig se plastiek lens wat 'n kraak in kry oor tyd en dan vervang hulle dit net onder waarborg.
As die kraak eers voorkom wanneer die voertuig nie meer onder waarborg is nie, ............. wel dis nou weer 'n ander punt om te bespreek.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Al wat ek kan se is toe my FORD in was vir diens het hulle iets op die wipers vervang as 'n recall en ek het geen kennis gekry van die recall nie. Hulle het net gese dit is nie 'n veiligheids verwante recall nie so hulle doen dit as die voertuie inkom vir hulle diens.
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world

Al wat ek kan se is toe my FORD in was vir diens het hulle iets op die wipers vervang as 'n recall en ek het geen kennis gekry van die recall nie. Hulle het net gese dit is nie 'n veiligheids verwante recall nie so hulle doen dit as die voertuie inkom vir hulle diens.

So jou geval is eintlik 'n toepassing van die recall gradering.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Stem met die Merc werk dit ook so.
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek ry n ou 2012/13 Everest 3.0Tdci en die enigste "Stress" wat ek het is die Don@#$ wat so stadig ry!!!!!
Ja, ne.... n stress fraktuur op plastics het gewoonlik geen impak op die "Health and Safety" van die voertuig of passasiers nie. So daar is GEEN rede vir n onmiddelike "recall" nie. Dit kan herstel word tydens gewone diens.
Daar is soveel "Recalls" op voertuie waarvan 90% van mense nie eers weet nie. Doodgewoon om nie paniek te saai nie.
Suzuki het n recall gehad op die Grand Vitara se rad hefboom. Dit vervang en het geen impak gehad nie. Die ratte het nogsteeds gesukkel om i 1ste en 2e in te gaan.
Toyota het n recall gehad op die 2012 2.5 DC se grill. Begin afpop. Ekt eers 3 dienste later uit gevind dit was vervang.
Maar die punt hier is......dis n +R1mil voertuig. Met soveel electronics dat die ding vir jou se jy het vergeet om jou hare te kam....
Ek verwag meer van Ford!!!!
At last !!!!

