Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17869 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6333 |
Bostoe | 5505 |
BrianB | 5431 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2015 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1325 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 864 |
JohanMarais | 822 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 666 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 445 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |

Ford Everest 2012 towbar verlengstuk
So ry ek agter ons ander Quantum bus gister en dit lyk of die sleepwa meer regs loop as 100% agter die bus.
Nou my EVEREST het n verlengstuk want die spaarwiel sit mos op die deur. Die ding het skeef gelyk maar ek gaan meet toe. Van die 1 punt links agter tot middelpunt van hak en so ook van die regterkant af.
Daar is n 2 cm verskil.!!!
Wat nou?
Wat is gevolg of nadeel hieraan?
At last !!!!

Ek weet nie of dit 'n ontwerpers fout is of dalk doelbewus weens die een of ander rede. Ek glo nie die 2 cm kan enige nadelige effek hê op sleep voertuig of s/wa nie
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon, ek aanvaar jou gerekende mening. Die Everest kom met 'n vervaardiger gepaste sleepstang. My kinders ry een met die vierkantige pyp stang; sal dit gaan bekyk en hulle bloeddruk opjaag met 'n vraag oor die skewe wa ðð.
Groete.

Ek self gaan my sleepstang op die Mahindra meet as ek by die huis kom. In my lewe nog nooit so iets tee gekom nie. Maar nou ja, so kan mens maklik 'n rat voor die oë gedraai word.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Daar was n draad oor bande wat skeef afloop.
Hierdie kan dalk n rede wees.
At last !!!!

'N wa wat gesleep word volg die punt waar die haak oor die bal geplaas word. As jy die haak bv 15cm links of regs van die sleepvoertuig plaas gaan die wa wat gesleep word daardie punt volg en en 15cm links of regs van die sleepvoertuig reguit vorentoe volg. Wat meer belangrik is. is dat die sleep haak van die gesleepte wa in die middel van die wa se middel lyn is. As dit link of regs uit is, sal die wa wat gesleep word se wiele nie haaks wees met die haak nie, en dit kan veroorsaak dat die gesleepte wa rigitng soek agter die sleep voertuig.
Gaan dink weer hieroor, dis nie so nie. Al is die sleephaak ook op die linker of regterhoek sal die wa steeds reguit loop. Dit sal wel die sleepvoertuig moeilik maak om reguit te hou.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As die punt van die sleepstang op die karavaan nie in lyn is met die middel van die karavaan nie, dal dit eel n verskil maak. Hoe groter die gaping is, hoe erger sal die probleem wees.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Braam, na ek jou insetsel nog 'n paar keer gelees het, is ek steeds nie seker of ek wat jy sê reg verstaan nie. As ons dalk dieselfde sê, vra ek om verskoning.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het vandag my 2013 Ranger se sleepstang gaan meet. Die meet is gedoen op die plaat waarop die hak gemonteer word. Vanaf links tot die middel van die sleepbal is 63cm en regs 64cm.
Grumpy/Hannes het nou ons aandag afgelei van môre se rugby ð,
groete

Ek dink mens moet maar eers die sleep stang ignoreer en bepaal waar is die middel van die voertuig presies en maak 'n merkie op die bak werk iewers.
Dan vergelyk jy daai bakwerk middel met die middel van die sleepbal. Die rede hoekom ek dit sê is die Sleepstang raamwerk kan "Off Centre" gebou wees om voorsiening te maak vir die onderstel montasie punte met die rede om die sleep bal in die middel van die voertuig te kry.
As jy reeds meet van bak werk aan linker kant tot by middel van sleep bal en selfde plek bakwerk regs tot by die sleep bal het ek nie vir jou 'n antwoord nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Jammer oor die vraag
Net ons Karavaan mense is daaroor gepla.
Kyk bietjie wat gebeur op ons paaie. Check Polokwane tot Musina.
Quantum met dubbel as sleepwa. 2 vediepings hoog gepak.???????
As my hak uit is, belowe ek jou my versekering gaan ook UIT wees
At last !!!!

Braam, na ek jou insetsel nog 'n paar keer gelees het, is ek steeds nie seker of ek wat jy sê reg verstaan nie. As ons dalk dieselfde sê, vra ek om verskoning.

Of al die dinge vir sleep reg is, is meer as wat die middel lyn is. As die bal en haak nie in die middel van die sleepvortuig is nie, het dit minder invloed op die volg van die gesleepte wa as wat die wa se haak nie in die middel is nie. Plaas enige voorwerp op 'n plat opperval en trek dit rond, alles volg agter waar die terk punt aangewend word. Daarom is dit belangrik as 'n gesleepte voertuig wat wiele het reg opgelyn moet wees. Dit is beste dat sleep punt (wa se haak) in die middel lyn van die gesleepte wa is dan sal die voetuig agter die sleep haak volg, As die wiele se as haaks (90 grade) is met die middel lyn van die sleepwa. sal die wa oplyn met die sleep punt haak. As die as effens skuins uit haaks is gaan die wa se wiele probeer in 'n ander rigting loop as na die sleep punt toe. Dit veroorsaak dat 'n gesleepte wa rgting soek en rondswaai.
Ek probeer nie stry nie, wil maar net se dat die sleep punt in die middel lyn van die wa en die wiele haaks en dieselfde wydte weerskant met die lyn moet wees. Daar is dan ook talle ander aspekte wat 'n wa kan maak swaai. (BV die taxi sleepwa oorlaaide vragte)
Ons sien die saak presies dieselfde Braam.

Dis als waar wat jy se. En ek stem saam. Wat gemaak as jy nou meet en die middel van die haak is nie middel van die voertuig nie?
Ander haak koop?
Afsny en oor vas sweis?
Vervaardiger aan vat?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

'n Klein verskilletjie van enkele sentimeters an die sleepstang sal nie saak maak nie en enige verskil sal waarskynlik maar klein wees. Soos reeds gesê is akkuraatheid aan die karavaan se kant belangriker.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Dis als waar wat jy se. En ek stem saam. Wat gemaak as jy nou meet en die middel van die haak is nie middel van die voertuig nie?
Ander haak koop?
Afsny en oor vas sweis?
Vervaardiger aan vat?

Hou die haak vas ..... skuif die kar. Probleem opgelos.
You'll never never know if you never never go